Ons storieboek oor Jesus se geboorte

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kerssangdiens 2013 Somerstrand.
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Hartlik welkom in die Erediens!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Gedagtenis maaltyd.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
TUSSEN DIE KANDELARE Les 2 vir 12 Januarie 2019.
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Wie was Jesus se ma gewees?
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
ACTS ACTION II..
Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Ons storieboek oor Jesus se geboorte Sondag, 23 Desember 2018 Welkom in die Erediens! Tema: Ons storieboek oor Jesus se geboorte Teks: Matt 1:18-25; 2:1-12; Lukas 2:1-20 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

Gebed

Wat die krip van Jesus sê (Stephan Joubert)

“ Liewe Jesus ”

Stephan Joubert skryf: Die hartseer van dit alles is dat ons begrip van Jesus se geboorte dikwels bepaal word deur allerlei romantiese voorstellings.

Skriflesing: Matt. 1:18-25; 2:1-12 en Luk. 2:1-12

Maria was verloof aan Josef; Swanger geraak deur die Heilige Gees; Matteus 1:18-25 Maria was verloof aan Josef; Swanger geraak deur die Heilige Gees; Engel verskyn aan Josef; Hulle moet die Seun wat gebore word Jesus noem

Koning Herodes nie gelukkig met Jesus se geboorte nie; Sterrekykers Matteus 2:2-12 Koning Herodes nie gelukkig met Jesus se geboorte nie; Sterrekykers

Die keiser gee opdrag dat almal getel/opgetek moet word; Lukas 2:1-20 Die keiser gee opdrag dat almal getel/opgetek moet word; Tyd het gekom om geboorte te skenk Al die plekke was vol

Waar kom ons kersgebruike & simbole vandaan???

Die kersboom Wanneer die bladwisselende bome hulle blare in die winter verloor, behou immergroen bome hulle diepgroen blaredos. Om hierdie rede word hulle (veral die denneboom) al baie jare in godsdienstige seremonies gebruik om LEWE uit te beeld. Duisende jare voor ons kersfees begin vier het wat dit al die geval.

Die vroeë Christelike kerk het die gebruik van kersbome afgekeur omdat hulle dit as ‘n heidense gewoonte beskou het. Tog het sommige Christene voortgegaan met die gebruik omdat die kersboom vir hulle gedien het as die simbool van Christus – die Ewige lewe.

Hoeveel van ons sit jaar na jaar ons kersbome op sonder dat ons al ooit gewonder het: Hoekom nou juis ‘n boom? Gaan huis toe en gaan kyk met nuwe oë en betekenis na julle kersbome.

Kerse Kerse is al sedert die vroegste tye in godsdienstige seremonies gebruik om geestelike lig te simboliseer. Die vroeë Christene het kerse by hulle kersfeesversieringe gebruik as simbool van hulle geloof in Jesus- die LIG van die wêreld.

Wat beteken die kerse/ liggies tussen jou kersfeesversierings vir jou Wat beteken die kerse/ liggies tussen jou kersfeesversierings vir jou? Mag dit vir elkeen van ons simboliseer dat Jesus die Lig van die wêreld is.

Kersvader Die heel eerste St Nikolaas was ‘n Christelike biskop wat Jesus se woorde: “dit is saliger om te gee as om te ontvang” ter harte geneem het. Hy het sy rykdom met die arm en behoeftige mense rondom hom gedeel, meestal deur sakke goud deur hulle vensters of by hulle skoorstene af te gooi.

Volgens ‘n ou legend het een van hierdie stukke goud in ‘n kous geval wat langs die kaggel opgehang is om droog te word. Ons gebruik om kouse langs die kaggel op te hang en ook die storie dat Kersvader deur die skoorsteen kom, spruit hieruit.

Klokke Lank voor die eerste Kersfees is klokke al tydens godsdienstige seremonies gebruik. Die ou Egiptenare, Grieke en Romeine het klokke gebruik om goeie sowel as slegte nuus aan te kondig. Die vroeë Christene het klokke gebruik om die heerlike nuus uit te dra dat Christus gebore is.

Mag die klokke nie net in ons kersversierings wees nie, maar ook in ons harte afgaan

Gebed

Dankoffers Dankgebed

Ontvang die Here se seën…

Amen