Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
Die Nuwe Testament Openbare optrede.
Kinders van die Bybel.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
VRAE rondom petrus - NAAM, roeping, persoon, familie, agtergrond, werk , teleurstellings, vreugdes, hartseer… lewenseinde Gemeentekamp Okt.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Bybel Speletjies BEROEPE IN DIE BYBEL.
Bybel: Wat is die Konneksie?
Bybelvasvra!.
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
KERKE Meer as denominasies.
Bybel Would you rather.
Die grootste is die LIEFDE
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Jesus en sy 12 dissipels.
Die Heiliges Word Oorwin
Hartlik welkom in die Erediens!
Wie was Jesus se ma gewees?
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Kyk met hoeveel van die volgende julle groep kan opkom!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Bybel Speletjies Dissipels van Jesus

INSTRUKSIES: Elke vraag het drie leidrade / raaisels Kyk wie die regte antwoord kan gee sonder om al drie leidrade te gebruik. As julle die antwoord kan kry met 1 leidraad is dit 3 punte. As julle die antwoord kan kry met 2 leidrade is dit 2 punte. As julle die antwoord kan kry met 3 leidrade is dit 1 punt.

Andreas LEIDRADE: 1. Hy was die eerste dissipel wat Jesus gevolg het. Hy was eers een van Johannes die Doper se dissipels gewees. 3. Sy broer was Simon Petrus gewees. 4. Wie was hy gewees?

Simon Petrus LEIDRADE: 1. Jesus het sy naam verander. Hy het op Pinksterdag gepreek toe 3 000 mense tot bekering gekom het. 3. Hy het saam met Jesus op die water geloop. 4. Wie was hy gewees?

Jakobus LEIDRADE: 1. Hy was Johannes se broer gewees. 2. Hy word ook “seun van Sebedeus” genoem. Jesus het hom en sy broer die bynaam Boanerges gegee wat beteken “manne van die donder”. 4. Wie was hy gewees?

Johannes LEIDRADE: Die Bybel verwys gereeld na hom as “die een vir wie Jesus baie lief was”. Jesus het tydens sy kruisiging vir hierdie dissipel opdrag gegee om na Sy ma – Maria – te kyk. 3. Hy het 5 boeke van die Nuwe testament geskryf. 4. Wie was hy gewees?

Tomas LEIDRADE: 1. Hy word ook soms die “Twyfelaar” genoem. Hy wou nie glo dat Jesus uit die dood opgestaan het voordat hy sy vingers in Jesus se wonde gesteek het nie. 3. Toe hy Jesus en Sy wonde gesien het, het hy geglo. 4. Wie was hy gewees?

Judas LEIDRADE: 1. Hy het die dissipels se beursie gedra. Hy was ontevrede omdat Maria Jesus se voete met duur olie gesalf het. Jesus het by die Paasmaal vir hom gesê dat hy Jesus sou verraai. 4. Wie was hy gewees?

Matteus LEIDRADE: 1. Sy naam beteken “Geskenk van God”. Hy was ‘n Tollenaar gewees voordat hy Jesus se dissipel geword het. Daar is onsekerheid of hy die outeur van die eerste boek in die Nuwe Testament was. 4. Wie was hy gewees?

Hulle voete gewas LEIDRADE: 1. Hierdie het tydens die Paasmaal saam met Jesus gebeur. Jesus het iets vir Sy dissipels gedoen wat min mense vir iemand anders sal doen. Een van Jesus se dissipels wou nie hê dat Jesus dit vir hom moes doen nie. 4. Wat het Jesus vir hulle gedoen?

Petrus, Jakobus en Johannes LEIDRADE: Jesus het drie dissipels gehad wat die “binne-kring” genoem word. Hierdie drie was saam met Jesus op die berg van verheerliking gewees. Jesus het hierdie drie ook saam met Hom geneem toe Hy die nag van sy gevangeniskap gaan bid het. 4. Wie was hulle gewees?

Raaisels – Dissipels van Jesus Bonus punte Raaisels – Dissipels van Jesus

Volgeling VRAAG: Wat beteken die woord “dissipel”?

12 Dissipels VRAAG: Hoeveel dissipels het Jesus gehad?

LEIDRAAD: Matt 10:2-4 / Mark 3:14-19 / Lukas 6:13-16 VRAAG: Kan jy hulle opnoem? LEIDRAAD: Matt 10:2-4 / Mark 3:14-19 / Lukas 6:13-16

Jesus se 12 Dissipels Simon Petrus Andreas Jakobus – seun van Sebedeus Johannes (Jakobus se broer) Filippus Bartolomeus Jakobus – seun van Alfeus Taddeus Simon die fanatikus Judas Iskariot wat Jesus verraai het. Tomas Matteus die tollenaar