Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Oor offergawes as gemeentebydaes
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
BELANGRIKE INLIGTING: Die Bybelverse in foto’s in die aanbieding wat hierop volg, is deur Brian Kluth (epos: versamel vir gebruik in Eredienste.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Kenmerk: Offervaardigheid
Rom.6: en :
Keerpuntgebeurtenisse
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS
Hierdie Lewe.
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Fillipense . 4: 6 Wees oor niks besorg nie , maar laat julle begeertes in alles deur GEBED en smeking met danksegging bekend word by JAHWEH Fillipense.
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente) Geleenthede (Tyd) Grond (hele aarde) Geld

Bybel oor Geld & Besittings Offervaardigheid (Dankbaar!) 2300 verse 18/38 gelykenisse Lukas Jakobus Offervaardigheid (Dankbaar!) O.T. = 10 % (plus) N.T. = volgens vermoë

Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid Skriflesing: 2 Kor 8:1-15 Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 1. Verhouding met Here 2. Waarom vrygewig 3. Here se beloftes bly waar

Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 1. VERHOUDING MET HERE 2 Kor 8:2,5 … al was hulle baie arm, hulle was ryk in vrygewigheid, …want eers het hulle hulleself aan die Here gegee en toe aan ons. Dit is soos God dit wil. Slotsom: DANKBAAR = VRYGEWIG

Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 2. WAAROM VRYGEWIG 2.1 Voorbeeld van ander Masedonië Ywer van ander 2 Kor 8:8: Ek gee nie 'n opdrag nie, maar ek wys julle op die ywer van ander om daardeur die opregtheid van julle liefde te toets.

Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 2. WAAROM VRYGEWIG 2.2 Voorbeeld van Christus 2 Kor 8:9: Julle ken die genade van ons Here Jesus Christus: hoewel Hy ryk was, het Hy ter wille van julle arm geword, sodat julle deur sy armoede ryk kon word.

Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 2. WAAROM VRYGEWIG 2.3 Eie verlede 2 Kor 8:11: Maak die werk nou ook klaar. Die ywer om uit julle beskikbare middele die insameling af te handel, moet net so groot wees as die gewilligheid waarmee julle dit begin het.

Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 2. WAAROM VRYGEWIG 2.4 Here neem aan 2 Kor 8:12: As die goeie wil daar is en iemand gee volgens wat hy het, neem God die gawe aan. Hy verwag nie van hom wat hy nie het nie.

Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 2. WAAROM VRYGEWIG 2.5 Ewewig 2 Kor 8:13-15: 13Ek bedoel nie dat julle gebrek moet ly om ander te kan help nie; maar sodat daar ewewig sal wees, 14moet julle wat nou oorvloed het, dié help wat gebrek ly. Dan, as hulle weer oorvloed het en julle gebrek ly, kan hulle julle weer help. So kom daar ewewig. 15Daar staan ook geskrywe: "Dié met baie, het nie te veel gehad nie, en dié met 'n bietjie, nie te min nie."

Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid DANKBAAR = VRYGEWIG 1. Verhouding met Here 2. Waarom vrygewig 2.1 Voorbeeld van ander 2.2 Voorbeeld van Christus 2.3 Eie verlede 2.4 Here neem aan 2.5 Ewewig 3. Here se beloftes bly waar

Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 3. HERE SE BELOFTES BLY WAAR 3.1 Toets My… Mal 3:10: Bring die volle tiende na die voorraadkamer toe sodat daar iets te ete in my huis kan wees, en toets My hierin, sê die Here die Almagtige. Toets My of Ek nie die vensters van die hemel vir julle sal oopmaak en vir julle reën sal uitgiet, meer as wat julle kan gebruik nie.

Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 3. HERE SE BELOFTES BLY WAAR 3.2 God is by magte 2 Kor 9:8: En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk.

Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 3. HERE SE BELOFTES BLY WAAR 3.3 God sal voorsien Fil 4:19: En my God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien volgens sy wonderbaarlike rykdom in Christus Jesus.

Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 1. Verhouding met Here 2. Waarom vrygewig 3. Here se beloftes bly waar 3.1 Toets My 3.2 God is by magte ... 3.3 God sal voorsien ...