Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Lijden door eigen schuld in het Oude Testament
Advertisements

Verowering van kanaän -
Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Besluit watter liedere julle wil sing.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Skeuring van die ryk tot met die Ballingskap
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
konings van die onverdeelde ryk
Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Tydens die Ballingskap en daarna
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Konings van die onverdeelde ryk
Ou testament Hoofstuk 20 Agab. elia en Elisa.
Bybel Speletjies BEROEPE IN DIE BYBEL.
oproep tot wagters op die mure
Op pad na jou destinasie!!
Ou testament Hoofstuk 10 die uittog.
Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Rom.6: en :
Ou testament Hoofstuk 14 Die Tyd van die rigters Deel 1.
Welkom! Psalm 89.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Ou testament Hoofstuk 16 konings van die onverdeelde ryk Saul.
BYBEL BRAINTEASERS.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Ou testament Hoofstuk 7 Jakob en Esau.
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Die voortgang van die verbond
Ou testament Hoofstuk 23 maleagi tot christus.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
Vrugte van die Gees.
KERKE Meer as denominasies.
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
22. Nog ʼn kans 2 Konings
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
BABILON SE OORDEEL Les 12 vir 23 Maart 2019.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
17. En die wenner is Konings 18.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
23. Tot in die afgrond 2 Konings 21.
ACTS ACTION II..
Welkom by die Kategese 4 Februarie 2018.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
DIE PROFETE EN HUL PLEIDOOIE
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer

Laaste konings Joas Jerobeam Sagaria Salum Menahem Pekaja Gaan nie goed met Israel nie Doen verkeerd Irriteer die Here Salum Menahem Pekaja Regeer maand en paar dae Sondig baie Vermoor deur Peka Koning van Assirië Wil aanval Afgekoop met 34 ton silwer

Peka Bondgenootskap met Resin (Aram) teen Jerusalem Wil eintlik saam met Juda opstaan teen Assiriërs

Agas Vertrou nie op God nie Soek hulp by Tiglat -Pileser Trek op teen Israel Maak Resin dood Groot deel van Israel in besit Naftali-gebied in hande van vyande Inwoners na Assirië = Begin van ballingskap

Hosea Nie so goddeloos soos voorgangers Laat Israeliete deelneem aan Paasfees Dubbelslagtige beleid Belasting aan Salmaneser EN geheime verbond met Egipte

Assiriese ballingskap Salmaneser trek op teen Israel – Hosea gevang / Samaria beleer (3 jaar) Samaria ingeneem deur Sargon 9de Jaar van Hosea: Israel weggevoer na Assirië - einde van ryk

Redes vir wegvoering Volk tree uit verbondsgeskiedenis Eiewillige godsdiens (afgode / kalwerdiens ens) Maatskaplike sondes Armes verdruk Reg verkrag Omkopery Israel leef soos heidene Band tussen volk en koningshuis verlore

Samaritane Koloniste teruggestuur na ontvolkte dele – Afgodediens Stuur weggevoerde priesters terug – Dink elke volk het eie god Verbasterde godsdiens Koloniste later Samaritane genoem Haat en afguns tussen Israel en Samaritane

Aanleiding tot die ballingskap Gruweldade van Hiskia en Manasse Selfs Josua kan nie keer nie Hervorming Wetboek weer voorgelees Paasfees Volk speel nie saam nie Profete bly volk beskuldig

Die oordeel van die Here Neko (Egipte) veldtog teen Babel Help Assiriërs teen Babel Trek na Karkemis, maar moet deur Juda Sedekia sien bedreiging Josia se leër verslaan – Josia sterf

Joahas Volk in hand van Egipte Neko ontevrede Joahas nuwe koning (Goddeloos) Weggevoer Veg teen Nebukadneser (Babel) Juda onder Babel

Jojakim heul met Egipte Om Babel af te skud (Teen Jeremia se waarskuwing) Nebukadneser trek op teen Jojakim – Ontvoer na Babel

Eerste groot wegvoering na Babel Jojagin Regeer drie maande Gee oor aan Babel = Eerste groot wegvoering na Babel OOK: Daniël Hananja Misael Asarja OOK: Amptenare, vakmanne Profeet Esegiël

Wegvoering onder Sedekia Nebukadneser maak Mattanja koning / Hernoem: Sedekia Verbreek eed van getrouheid aan Babel Kom teen Babel in opstand (Egipte help) Jerusalem word beleër – baie swaarkry Sedekia probeer vlug / Gevang en na Babel geneem

Juda in ballingskap Hele volk na Babel - armes bly agter Gedalja = goewerneur Ismael Gaan met armes na Egipte: Begin afgode dien

Einde hoofstuk 21