De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ou testament Hoofstuk 14 Die Tyd van die rigters Deel 1.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ou testament Hoofstuk 14 Die Tyd van die rigters Deel 1."— Transcript van de presentatie:

1 Ou testament Hoofstuk 14 Die Tyd van die rigters Deel 1

2 Algemene beskrywing Volk moet onder heerskappy van God leef
Israel dop toets oor en oor Patroon Israel dwaal af – word onderdruk – Rigter tot redding Simbolies van kerk Rigters se taak = oorlogvoerders en reg handhaaf (min van laasgenoemde gebeur)

3 Geen leierskap in Israel
Na Josua, geen koning Het nie ander volke uitgeroei – nou versoekings Baäls - manlike gode - natuurkragte Astartes (ook Asjera) - vroulike godinne – Natuur- en vrugbaarheidskragte

4 Ander gode Gode van Sirië, Sidon, Moab, Ammon, Filistyne
Lei tot onderdrukking deur ander volke Gode van Sirië, Sidon, Moab, Ammon, Filistyne Diens aan God word beeldediens (Rig 17 – 21) Beeldediens van Daniete Stam van Benjamin skaar by goddelose Gibea

5 Otniël Kaleb se broer Israel dien heilige boomstamme
(Rig 3 : 5 – 11) Kaleb se broer Israel dien heilige boomstamme Onder mag van Kusan – Risatajim (Mesopotamië) Otniël verslaan hom – 40 jaar rus

6 Moabiete Volk sondig steeds – onder mag van Moabiete 18 jr
Nuwe leier = Ehud (Links Benjaminiet) Gaan betaal belasting by koning – Moet hom kastig alleen sien – maak hom dood Verslaan Moabiete

7 Verdere rigters Samgar (Rig 3 : 31) verslaan Filistyne
Reisigers langs sypaaie (Rig 5 : 6)

8 Debora en Barak Na dood van Ehud:
Jabin (Kanaän) onderdruk Israel vir 20 jaar Sisera hoof van weermag Debora spoor Barak aan tot oorlog Sisera word oorwin Deborah se Oorwinningslied Rigters 5 Skuil in tent van Heber Jael (Heber se vrou) vermoor hom met tentpen

9 Gideon Weer Baäldiens Onderdruk deur Midianiete – strooptogte in oestyd Engel verkyn aan Gideon - belowe krag van God vir redding Teken: Vuur uit rots verteer offer

10 Gideon (vervolg) Moet Baäl altaar afbreek
Bang – gaan in nag – mense wil hom vermoor Sy Pa: “As Baäl ‘n god is, “laat hy sy eie saak behartig Gideon genoem Jerubaäl = “Baäl behartig sy eie saak”

11 Gideon se leër …uit stamme van Manasse, Aser, Sebulon
Tekens vir geloofsversterking Wolvlies op dorsvloer (een nat een droog) Leër aanvanklik God toets sy geloof: Banges huis toe bly oor Water drink; Met hand opskep 300 bly oor ! Hoor vyand se droom van garsbrood

12 Openbaring Vertel 300 van garsbrood
Elkeen kry kruik met fakkel in en ramshoring Breek en blaas ! PANIEK !! Midianiete slaan op vlug

13 Israel wyk WEER af – Aanvaar Baäl-Berit as God
Gideon weier koningskap Vra ringe uit buit (Rig 8 : 24) Maak skouerkleed (“Efod”) – wat Moses vir Aäron moes maak (Rig 8 : 27) Stel op in Ofra (sy stad) – Volk moet ook daar HERE raadpleeg Eiesinnige godsdiens (net hoëpriester mag efod dra) God tref sy huis met oordeel Israel wyk WEER af – Aanvaar Baäl-Berit as God

14 Abimelek Gideon se seun: Wil graag koning word
Konkel met Sigem se inwoners Vermoor sy 70 broers – jongste (Jotam) ontkom Jotam: Fabel van doringbos-koning Word waar Bose gees in Abimelek – probeer Tebes inneem Vrou gooi maalklip op sy kop – wapendraer moet hom doodmaak

15 Volk vergader by Mispa – begin soek vir bekwame leier
Tola en Jaïr Uit stam Manasse 30 Seuns – elkeen met Sy eie stad en donkie Uit stam Issaskar Israel verval weer Dieselfde volke wat hulle verlei, verdruk hulle Filistyne - - Wes Jordaanland Ammoniete - - Oos Jordaanland Volk vergader by Mispa – begin soek vir bekwame leier

16 Jefta Buite-egtelik - verag Tog val aandag op hom (manne van Gilead)
Vestig in Tob Deur oudstes geroep, maar wel wil van God

17 Diplomaat Stuur boodskappers na Ammon – vra vrede
Skade aan Ammon was verbied (Deut 2 : 19) Grond egter van Sihon afgeneem Jefta verduidelik – dowe ore Jefta versamel leër

18 Ammoniete verslaan … sonder hulp van Efraim
Eerste een uit huis aan God offer Wat was Jefta se gelofte indien wen? Enigste dogter Wie was dit toe? Ammoniete wel verslaan – uitvoering van gelofte onbekend

19 Burgeroorlog Efraim verwyt Jefta – burgeroorlog breek uit
Jefta wen – nog 6 jaar rigter

20 Nog drie rigters Ebsan (Sebulimiet) Elon (Sebulimiet)
Abdon (uit Efraim)

21 Einde hoofstuk 14


Download ppt "Ou testament Hoofstuk 14 Die Tyd van die rigters Deel 1."

Verwante presentaties


Ads door Google