De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ou testament Hoofstuk 16 konings van die onverdeelde ryk Saul.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ou testament Hoofstuk 16 konings van die onverdeelde ryk Saul."— Transcript van de presentatie:

1 Ou testament Hoofstuk 16 konings van die onverdeelde ryk Saul

2 Saul as koning Volk ontevrede met Joël en Abia – vra koning
Op sigself OK, maar Teokraties teenoor “soos ander volke” God Koning Wette / Oorloë Verwerp God God se koningskap handhaaf / Nie? OORDEEL God stem in, maar waarsku teen onderdrukking

3 Saul as koning Saul (soek donkies) en Samuel ontmoet
Reaksie? lig Saul in oor koningskap Salf hom in elk geval Sit hom teë / Kruip weg Volk by Mispa byeen: Koning aangewys Stam van Benjamin – Saul se familie – Saul self

4 Nahas Saul tree eers as koning op as Heilige Gees hom lei
Nahas (Ammoniete) dreig – Saul verslaan hulle Koningskap by Gilgal gevestig

5 Hou eed heilig Saul hou aanvanklik by wet Roei towenaars en
waarsêers uit Raadpleeg God / Hou by eed Eiewilligheid later (1 Sam 13 – 15)

6 Filistyne Jonatan (oor 1000 man) verslaan wagpos (Gibea)
Filistyne wil wraak neem – laer by Mikmas Saul moes Samuel raadpleeg / vertraag / Saul offer self Samuel daag op: Profeteer: “jou koningskap onbestendig“ “God gaan man na sy hart soek”

7 Die Here se hand steeds op Saul
Jonatan en wapendraer val aan Filistyne verward - vlug! Saul volg aanval op Gee bevel: Niemand mag eet tot aand Jonatan onbewus – eet heuning God antwoord nie profeet se navraag nie Jonatan moet sterf, maar volk keer

8 Saul se verwerping Geen oorgegewendheid Nie teokraties
Sigbaar in slag teen Amalek Teen bevel: Spaar Agag se lewe en neem vee “Verskoning” Wil glo offer ! Samuel: “Gehoorsaamheid is beter as offers” (1 Sam 15 : 23)

9 Tweede koning Saul verwerp, maar koningskap nie verwerp
Samuel na Bethlehem vir volgende koning Samuel bang vir Saul ? Plan (leuen) = offer en nooi Isaï en seuns Seuns een vir een, maar nie koning Dawid in veld laat haal – word gesalf

10 Dawid in Saul se paleis Gees wyk Soek harpspeler Bose gees in
vir kalmering Later as wapendraer aangestel = voorbereiding vir koningskap Dawid Saul beter. Dawid terug na skape

11 (Nie Saul se wapenrusting)
Dawid leer van oorlog Weer oorlog teen Filistyne Dawid se broers veg – Dawid gaan om te verneem Goliat Dawid 3 meter Baie klein Volle mondering Gewone klere (Nie Saul se wapenrusting) Nederig Vertrou op God Uitdagend “Eie krag” Baie wapens Slingervel + 5 klippe DOOD OORWINNAAR

12 Saul afgunstig …weens Goliat Saul soos besetene (1 Sam 18 : 10)
Volk sing: Saul verslaan duisende, maar Dawid tien duisende Saul soos besetene (1 Sam 18 : 10) Besef Dawid is opvolger Probeer Dawid met spies vermoor 2x

13 Listige plan Saul beloof dogter Merab, maar gee haar weg
Belowe Mikal – voorwaarde; maak 100 Filistyne dood Hoop Dawid sterf Saul haat meer – praat met Jonatan Jonatan doen voorspraak Saul “belowe”, maar gooi weer spies Mikal red Dawid Afgodsbeeld in bed – “Dawid siek” -- Vlug na Samuel Saul laat hom weer haal

14 Profeteer Sending misluk egter 2x Begin profeteer naby Samuel
Saul gaan self – profeteer ook (“Is Saul ook onder die profete?”) Dawid kla by Jonatan – belowe om Saul se gevoel uit te vind Maaltyd van nuwe maan: Dawid afwesig Saul woedend Jonatan gee boodskap met pyle

15 Dawid vlug na Nob … na hoëpriester Agimelek
Kry brood en swaard (lieg oor “opdrag van Saul”) Gaan na Agis (Koning van Gat) Sluit selfs by Filistyne aan, maar word herken Tree op soos kranksinnige - word vermy = noodoptrede

16 Saul word bang Doëg vertel Saul van brood en swaard
Impliseer: Agimelek ondersteun Dawid Doëg ? (Ps 52) Saul beskuldig Agimelek van verraad – 85 priesters moet DOOD - Doëg doen dit Abjatar ontkom

17 Saul agtervolg Dawid Dawid red inwoners van Keïla
Saul wil Dawid daar vang Dawid raadpleeg God oor inwoners se houding Verlaat stad

18 Here red Dawid Dawid omsingel deur Saul
Gered Kry boodskap: Filistyne val in / Gaan terug

19 En-Gediwoestyn Dawid Saul EED: Sal nie Saul se nageslag uitroei nie
Waarom vervolg u my? Ek het geen kwade bedoelings EED: Sal nie Saul se nageslag uitroei nie Saul Aangegryp - huil Erken Dawid se regverdigheid

20 Nabal “Dwaas” Paranwoestyn: Dawid ontmoet Nabal
Laat vra kos / word beledig Dawid wil wreek / Abigail (vrou van Nabal) stuur kos pleit teen wraak Nabal sterf / Dawid en Abigail trou

21 Gakilarant Dawid kruip weg / Saul agtervolg met 3000 man
Abisaï kon Saul in nag vermoor / Dawid verbied dit Abner verwyt – pas nie Saul op nie Saul bely weer sonde

22 Dawid moedeloos Vlug na Filistyne – woon in Siklag
(hoe moedeloos kán mens word?) Akis (kon v Gat) vertrou hom – soek sy hulp teen Israel Tweegatjakkals (“Double agent”) Speel onderdaan, maar plan werk nie Siklag verbrand / Dawid se vroue en kinders weggevoer ..lyk my kroek werk nie

23 Dawid verslaan Amalekiete
Dawid baie ontsteld Vind krag in geloof / raadpleeg Here oor Amalekiete Dawid verslaan hulle Kry gesin terug Filistyne trek weer op / Saul trek leër saam Saul vra wel hulp, maar toon geen berou

24 Waarsêery is duiwelswerk
Bygeloof In arms van duiwel Saul kontak dodebesweerster van Endor Versoek; “Laat Samuel verskyn” Waarskynlik Saul se verbeelding Boodskap: Dawid gaan koning word Saul en seuns gaan sterf Waarsêery is duiwelswerk

25 Saul moeg God gebruik waarsegster om Sy wil bekend te maak
Filistyne verslaan Israel Saul se seuns sneuwel Filistyne al nader / vra wapendraer om hom dood te maak - weier Saul pleeg selfmoord Onthoof / wapens deur land gestuur / Lyk teen muur van Bet-San

26 Bet-San In gebied van Issaskar - nooit deur Israel ingeneem
Inwoners gaan haal lyke - verbrand / begrawe bene

27 Betekenis van Saul Tragiese figuur Begin koningskap beskeie / dapper
Begin koningskap wysheid / takt Egter half-gehoorsaam is ongehoorsaam Onderwerp nie aan wil van God nie God wyk uit sy lewe / bose geeste in Selfmoord

28 Oorgangsfiguur …tussen leiers en koningskap
Volk se gedagtes verander verstaan gevare voordele van koningskap

29 Einde Hoofstuk 16


Download ppt "Ou testament Hoofstuk 16 konings van die onverdeelde ryk Saul."

Verwante presentaties


Ads door Google