Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Druk (Click) om voort te gaan
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Vader se seën.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Die groot rooftog…net nie my huis nie!
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?

En die leiers van hierdie volk het verleiers geword,en die van hulle wat gelei word,is op 'n dwaalweg gelei. Jesaja 9:15 sy priesters verkrag my wet en ontheilig my heilige dinge..... Eseg.22:26

Jeremia 5:31 die profete profeteer vals en aan hulle sy oefen die priesters mag uit,en my volk wil dit graag so hê.Maar wat sal julle doen aan die einde daarvan ?

Want die herders het dom geword en die Here nie gesoek nie,daarom was hulle nie voorspoedig nie, en hulle hele kudde is verstrooi. Jer.10:21 En as jy in jou hart sê: Hoe sal ons die woord weet wat die HERE Nie gespreek het nie? As die profeet in die naam van die Here spreek, en wat hy gesê het gebeur nie en kom nie uit nie, dan is dit die woord wat die HERE nie gespreek het nie,deur vermetelheid het die profeet dit gespreek, jy mag vir hom nie bang wees nie. Deut 18:21,22 Eseg 22:28 En sy profete pleister vir hulle met los kalk deur bedrieglike gesigte te sien en vir hulle leuens te voorspel met die woorde:so sê die HERE HERE – terwyl die HERE nie gespreek het nie.

Markus 13:31 Die hemel en die aarde sal verbygaan,maar my woorde sal nooit verbygaan nie. 11 Tim. 4:3,4 want daar sal ;n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie,maar omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees,vir hulle ‘n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels.

Efesiërs 5:15,16 Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse, en koop die tyd uit, omdat die dae boos is. Kol.2:8 Pas op dat niemand julle as ‘n buit wegvoer deur die wysbegeerte en nietige misleiding nie, volgens die oorlewering van die mense, volgens die eerste beginsels van die wêreld en nie volgens Christus nie.

11 KOR.11:3,4 maar ek vrees, dat, net soos die slang Eva deur sy listigheid bedrieg het Julle sinne so miskien bedorwe kan raak,vervreemd van die opregtheid teenoor Christus want as iemand kom en ‘n ander Jesus verkondig as wat ons verkondig het,of as julle ‘n ander gees ontvang as wat julle ontvang het,of ‘n ander evangelie as wat julle aangeneem het,laat julle jul dit goed geval.

Mat 24:11 En baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei. want daar sal baie valse Christusse en baie valse profete opstaan,en hulle sal groot tekens en wonders doen, Mat.24:24 om as dit moontlik was,ook die uitverkorenes te mislei. Mat.15:6 So het julle dan die gebod van God kragteloos gemaak ter wille van julle oorlewering.

En julle sal gehaat word ter wille van my Naam, Mattheüs 7:22 Baie sal in daardie dag vir My sê:Here,Here het ons nie in u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie?En dan sal Ek aan hulle sê: Ek het julle nooit geken nie,Gaan weg van My,julle wat die ongeregtigheid werk. Mattheüs 7:13 Gaan in deur die nou poort,want breed is die poort en wyd is die pad wat na die verderf lei,en daar is baie wat daardeur ingaan ,want die poort is nou en die pad is smal wat na die Lewe lei,en daar is min wat dit vind. Maar Pas op vir die valse profete wat in skaapklere na julle kom en van binne roofsugtige wolwe is. En julle sal gehaat word ter wille van my Naam, maar wie volhard tot die einde toe,hy sal gered word. Markus 13:13

.....Ja daar kom 'n uur wat elkeen wat julle om die lewe bring,sal dink dat hy 'n diens aan God bewys. En dit sal hulle aan julle doen,omdat hulle die Vader nie ken nie en My ook nie. Johannes 16:2 Openbaring 1-:18 ..en Ek was dood en kyk,Ek leef tot in alle ewigheid.Amen.En Ek het die sleutels van die doderyk en van die dood. Alta Strydom