LO Graad 10 KW3
Sektore Primêre Sekondêre Tersiêre Grondstowwe onttrek Boerderye Mynbou Grondstowwe word verwerk Vervaardiging Fabrieke Dienste Infrastruktuur Gasvryheid ens
Hoe kies mens ‘n beroep Belangstellings Vermoë Talente Waardes
Vakke en punte op skool Slaag – 3 x 30 en 3 x 40 (huistaal) SLAAGVEREISTES VIR VERDERE STUDIES Let wel: Volgens Umalusi en die Departement van Onderwys het die onderskeid tussen aangewese- en nie-aangewese vakke weggeval. Ons het egter nog nie duidelikheid oor hoe dit die universiteite se keuringsvereistes gaan beïnvloed nie. Hoërskool Randburg behou dus status quo tot verdere kennisgewing. ‘n Leerder moet sewe vakke slaag (vier vakke uit Groep A en drie vakke uit Groep B) dus ’n NSS (Nasionale Senior Sertifikaat) behaal.
Verdere studies DIPLOMA NSS en minstens 40% (3) in vier 20-kredietvakke. GRAAD NSS en minstens 50% (4) in vier van die AANGEWESE 20-kredietvakke.
Universiteitsvrystelling AANGEWESE VAKKE: Besigheidstudies; Dramakunste; Ekonomie; Fisiese Wetenskappe; Geografie; Ingenieursgrafika en Ontwerp; Inligtingstegnologie; Lewenswetenskappe; Rekeningkunde; Tale (een taal van leer en onderrig soos by instansies vir hoë onderwys gebruik); Visuele Kunste; Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid. NIE-AANGEWESE VAKKE: Rekenaartoepassingstegnologie, Ontwerp, Toerisme, Dans en Gasvryheidstudies – die vakke tel wel vir toelatingspunte (TPT). Lewensoriëtering is ook ’n nie-aangewese vak, maar tel slegs by sommige universiteite vir TPT-telling.
Bereken jou TPT Persentasie in skoolvak Prestasievlak Toelatingspunt 80 – 100 7 70 – 79 6 60 – 69 5 50 – 59 4 40 – 49 3 30 – 39 2 0 – 29 1
Spesifieke rigtings Gaan kyk in die universiteitsboekie na moontlike beroepe waarin jy belangstel Vergelyk die vereistes met jou punte en TPT