De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

HERSIENING PROJEKTIELBEWEGI NGS.

Verwante presentaties


Presentatie over: "HERSIENING PROJEKTIELBEWEGI NGS."— Transcript van de presentatie:

1 HERSIENING PROJEKTIELBEWEGI NGS

2 BEWEGINGSVERGELYKINGS
PROJEKTIEL ‘n Voorwerp waarop die enigste krag wat daarop inwerk, gravitasie krag is. BEWEGINGSVERGELYKINGS

3 VOOR ONS BEGIN Tyd simmetrie
‘n Projektiel neem NETSO lank om van sy beginpunt na die maksimum hoogte te beweeg as wat dit neem om van die maksimum hoogte terug na die beginpunt te beweeg

4 VOOR ONS BEGIN ‘n Voorwerp wat van ‘n stilstaande oppervlak laat val word se begin snelheid is nul

5 VOOR ONS BEGIN ‘n Voorwerp wat van ‘n bewegende oppervlak laat val word se begin snelheid is dieselfde as die snelheid van die oppervlak.

6 VOOR ONS BEGIN By die maksimum hoogte wat die voorwerp bereik is die snelheid altyd nul.

7 Afwaartse gravitasie versnelling is altyd teenwoordig.
VOOR ONS BEGIN Afwaartse gravitasie versnelling is altyd teenwoordig.

8 STAPPE Teken ‘n prentjie as een nie gegee word nie
Kies ‘n rigting en vul al die inligting op die skets in Maak ‘n inligtingslysie en kies ‘n formule wat al die waardes het Los die som op Interpreteer jou antwoord indien nodig Verwysingspunt ‘n Punt in die verwysingsraamwerk wat as ‘nulpunt’ gebruik word.

9 PROJEKTIELBEWEGINGS

10 Vir Bal A Vir Bal B

11

12 VERWANTSKAP TUSSEN DIE GRAFIEKE

13

14

15

16


Download ppt "HERSIENING PROJEKTIELBEWEGI NGS."

Verwante presentaties


Ads door Google