Klankenergie musiekinstrumente.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Opwekking voor Kinderen 16
Advertisements

RITME 1 De namen van de noten. re - je ne Achtste noten
Het 24 spel.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
BOEKMERK Marise Joubert.
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS
Dowe Kultuur.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Die Slak Vriend of Vyand
Rekenaar Virusse.
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
b Opdrag: Hoor jy b aan die begin van ____?
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Rondom my Dawie de Jager.
Druk (Click) om voort te gaan
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
VAT DIT OF LOS DIT
Talle Tonge Mathews Phosa.
IS ONS GEMEENTEMATERIAAL STERK?
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Ons wag.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Inset- en Uitset Energie
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
Afhanklikheid van God.
Welkom, Leiers!.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Hartlik welkom in die Erediens!
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
Hartlik welkom in die Erediens!
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Warm op deur te kniel in gebed.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
\.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Klankenergie musiekinstrumente

orkes juffrouj.wordpress.com

Die vreugde van klank juffrouj.wordpress.com Jy kan musiek met jou liggaam maak Jy kan jou hande klap of jou voete stamp Jy kan klikgeluide met jou tong maak, of jou wange opblaas en hulle tik Ritme op jou kniee slaan juffrouj.wordpress.com

Die vreugde van klank Werk in groepe van 4 Vind interessante maniere om julle liggame te gebruik om ‘n musiekstuk te speel Demonstreer julle ligaamsorkes ritme aan die klas Julle musiekstuk moet 3 x 8 tellings lank wees juffrouj.wordpress.com

Beweging veroorsaak klanke Musiekinstrumente gebruik beweging om klank voort te bring Wanneer ‘n kitaarsnaar gepluk word, vibreer die snaar en veroorsaak ‘n klankgolf Die klank word versterk deur die lug wat vibreer in die hol binnekant van die kitaar juffrouj.wordpress.com

Beweging veroorsaak klanke ‘n drom het ‘n dun membraan of vel wat styf oor die opening van iets hol gespan is Die dromspeler slaan hierdie membraan, die membraan vibreer en maak die klank wat ons hoor. Die trompetspeler blaas deur geslote lippe in die trompet. Dit maak ‘n gonsgeluid wat die lug in die trompet laat vibreer Die vibrerende lug veroorsaak die klank wat ons hoor juffrouj.wordpress.com