De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Inset- en Uitset Energie

Verwante presentaties


Presentatie over: "Inset- en Uitset Energie"— Transcript van de presentatie:

1 Inset- en Uitset Energie

2 Inset energie Baie musiekinstrumente gebruik bewegingsenergie om ‘n geluid te maak Blaas Klop Pluk Skud juffrouj.wordpress.com

3 Uitset energie Wanneer musiekinstrumente inset-energie ontvang, beweeg hulle en maak ‘n geluid Klank is hul uitset energie juffrouj.wordpress.com

4 Volume (Hard en sag) Hoe meer inset-energie ons in die stelsel (instrument) sit hoe meer is die uitset-energie (die klank) Dus hoe harder ons op die drom slaan, hoe harder sal die klank wees. Hoe stadiger ons die klokkies skud, hoe sagter sal die klank wees. juffrouj.wordpress.com

5 toonhoogte Hoe hoor of laag die klank is
Kort, vinnige vibrasies : hoë klanke Lang, stadige vibrasies : lae klanke juffrouj.wordpress.com


Download ppt "Inset- en Uitset Energie"

Verwante presentaties


Ads door Google