DANKIE PA!!.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
My siel, Pa Marie van Rensburg
Advertisements

Kwart-voor-sewe-lelie (10)
Kinders van die Bybel.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Toewyding.
Drie Bome Daar het eenmaal drie bome in `n woud gegroei.
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Wat my ma my geleer het.
Omdat.
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
“Gaan dan heen”.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
moenie die smiley vergeet nie
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Wat van die res van jou lewe?
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
MA.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Rondom my Dawie de Jager.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
‘n Boemelaar se storie van lig
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Bekering.
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Afhanklikheid van God.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
Hartlik welkom in die Erediens!
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hartlik welkom in die Erediens!
Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
Hartlik welkom in die Erediens!
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

DANKIE PA!!

Pa was daar van die eerste oomblikke af

Van die eerste oomblik af was Pa my held!

Ons het sulke spesiale oomblikke gedeel…

Pa het sulke belangrike spore in my lewe getrap…

En Pa was nog altyd daar om vir my die pad te wys…

En te help as ek in die moeilikheid is…

Ek onthou al die manne-geselsies wat ek en Pa van kleins af gehad het…

Pa het my geleer hoe belangrik genoeg oefening is

En wanneer ek moeg geraak het langs die pad, het pa altyd gehelp…

Pa het my ook van besparing geleer…

En ‘n paar ander belangrike goed oor manwees…

Om goed te lyk is baie belangrik…

Soms is drastiese optrede noodsaaklik, veral as die nood druk…

Hoe om die grote nie te laat wegkom nie…

Speel is goed vir manne-bonding

En so het ek van kleins af geleer hoe dit gedoen word…

En sien Pa al meer in myself…

En ek wou nog altyd SO graag soos Pa wees…

Ek is LIEF vir Pa…

Pa is die beste… Vat 5!!!

GELUKKIGE VADERSDAG!!