PREDIKANTEBYEENKOMSTE OKTOBER 2008 WAARHEEN IS ONS OPPAD?
KOM ONS BID SAAM Sagaria 4: 6,10
WAT HET GEBEUR? Wes-Kaap VGKSA AS Moderatuur Positiewe werklikhede
UITDAGINGS Geestelike groei Helder Belydenis Van stigma na versoening Ekonomiese werklikhede Bedieningsuitdagings Wat vra die konteks?
Ernest Shackelton vs MMT Endurance 1915 – Weddell Sea
KOöRDINATE/WAARDES OPTIMISME/IDEALISME INTEGRITEIT SPANWERK INTUïSIE VOLHARDING
Waardes Deernis, vriendelikheid - gasvryheid - Groet Hoopvol - geesdrif entoesiasme Toewyding - Klein dingetjies Nederigheid en gebed Versoening: Nie kwaad met kwaad vergeld
Waardes Fokus op JESUS CHRISTUS Daarom HOOP MEKAAR Daarom SPANWERK en DIENS NEDERIGHEID EN AFHANKLIKHEID Daarom GEBED INTEGRITEIT Daarom EERLIKHEID en TOEWYDING VERSOENING Daarom VOLHARDING en GEDULD