Kenmerk: Offervaardigheid

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Advertisements

Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
GDN Webtuiste Statistiek.
NG Gemeente Halfweghuis
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Verrassings ! Die meeste van ons hou van verrassings
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
`n Kerk in aksie teen armoede
Brief Fernel A. Abrahams.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wat is ramings?.
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Offervaardigheid in gemeentes
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Tien Beginsels t.o.v. Offervaardigheid in gemeentes.
Vrugte van die Gees.
Druk (Click) om voort te gaan
Afhanklikheid van God.
Welkom, Leiers!.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Die Heiliges Word Oorwin
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Vaalpark Congregation
Hartlik welkom in die Erediens!
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
DIE #2 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Ons almal werk saam onder één hoof – Christus.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Kenmerk: Offervaardigheid Almal wat aan die Here behoort is RENTMEESTERS Kenmerk: Offervaardigheid

Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente) Geleenthede (Tyd) Grond (hele aarde) Geld

Bybel oor Geld & Besittings 2300 verse 18/38 gelykenisse Lukas Jakobus Offervaardigheid (Dankbaar!) O.T. = 10 % (plus) N.T. = volgens vermoë

Gespreksgeleentheid Bybelse Rentmeesterskap Bydrae/donasie  dankoffer Bekering van beursie Begroot/beplan vir dankoffer Metode : debietorder? Kontrole Kommunikasie Dankofferverbintenis jaarliks “Beswaarde” lidmate Oorwin vrees om geld te praat

Redes waarom mense gee: 1. Dankbaar teenoor Here 2. Lewe kry betekenis (“groter” as self) 3. Maak gelukkiger om te gee 4. Mense help graag vir ander mense 5. Iemand het gevra 6. Eienaarskap van Visie

 Redes waarom mense nie (genoeg) gee nie: 1. Behoort nie aan Here 2. Deel nie (gemeente se) visie 3. Het nie genoeg inligting nie 4. Het nie “gemeenskap van gelowiges” nie 5. Dink hulle betaal net leraar se vergoeding

Fondsinsameling vs Offervaardigheid 1. Instansie se behoefte om te ontvang Lidmaat se behoefte om vir Here te gee 2. Uiterlike motief = begroting moet klop Innerlike motief = gee uit dankbaarheid 3. Bewys weldaad Erken en eer die Here

Fondsinsameling vs Offervaardigheid Proses: Fondsinsameling vs Offervaardigheid 1. Bekendstel 1. Verbind aan Here Deel gemeensaamheid Deel visie 2. Betrokke raak 2. Mede verantwoordelik Meelewend Prioriteite soos Here 3. Befonds 3. Beursie “bekeer” Groei in offervaardigheid Elkeen volgens vermoë

Wat het ons nou? Lidmate Huidige stelsel Eredienste Kommunikasie kanale

1. Lidmate Wat het ons nou? (vervolg) Behoefte om vir Here te gee = Dank offer Behoefte om deel te wees = Betrokke in Koinonia? Databasis volledig Nie betrokke? Nie gee / min gee?

2. Huidige stelsel Wat het ons nou? (vervolg) Effektief? Kwitansies, Debietorders, Koeverte Verhogings ingebou? 10e Maand Jaarlikse Dankoffersfees

3. Eredienste Wat het ons nou? (vervolg) Dankoffertyd Getuienisse Aankondiginge Sinodale / Spesiale kollektes

4. Kommunikasie kanale Wat het ons nou? (vervolg) Aankondiginge Gemeentebrief / Maandblad Persoonlike korrespondensie e-pos SMS

Moontlike doelwitte Jaarlikse Offervaardigheidsprogram = beplande groei Leer: ”Gee volgens vermoë” = elke jaar 1 % meer Testamentêre bemakings Beplande prediking

Gespreksgeleentheid Bybelse Rentmeesterskap Bydrae/donasie  dankoffer Bekering van beursie Begroot/beplan vir dankoffer Metode : debietorder? Kontrole Kommunikasie Dankofferverbintenis jaarliks “Beswaarde” lidmate Oorwin vrees om geld te praat