LIGGAAM, SIEL en GEES.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
een ieder in zijn rangorde
Advertisements

Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Ou testament Hoofstuk 1 Die SKepping.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Ek Glo en Bely VII - IX Dr. Thinus du Plessis.
Liefde vir mekaar – Deel 1
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
EENHEID IN GELOOF Les 8 vir 24 November 2018.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Beeld van God.
Stroom van onrein invloede – wie is daarteen bestand? Hoe hanteer ons hierdie reus van begeerte en versoeking?
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
ONVERDIENSTELIKE DIENSKNEGTE.
Druk (Click) om voort te gaan
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Wat is jou ROEMTAAL ?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Die Pesaglam.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hoe lyk die wêreld waarin ons leef?
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
DIE LIEFDE.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
DIE SEWE SEËLS Les 5 vir 2 Februarie 2019.
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Die Beeld van JASHUA.
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
ACTS ACTION II..
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

LIGGAAM, SIEL en GEES

liggaam Uit die stof van die aarde Gen 2:7 Ewig-lewend – dalk voor sondeval? Gen 2:17, 3:22 Sy lewe is in die bloed Lev 17:11,14 Is 'n skeppingswonder Ps 139:13-15 Woning van die innerlike mens Gen 2:7, Sag 12:1, 1Kor 2:11 Woning van die Heilige Gees 1Kor 6:19

Doen werk wat deur God beoordeel sal word 1Kor 3:9-17, 6:20, 2Kor 5:10 Slegs die mens (en Jahshua) het vlees-liggame Die liggaam is altyd betrokke by sonde Gen 3:6, Ps 38:3, Rom 3:20, 7:25, 1Pet 4:1, 2Pet 2:18 Sterflik, ontbind weer na die dood Word onsterflik opgewek 1Kor 15:52

siel nephesh (Heb), psuche (Gr) Wese, skepsel wat asemhaal, lewende organisme Adam het 'n lewende (khay) siel geword Net mense (en God) het siele Die siel is in die bloed Lev 17:11,14 Die siel is die setel van gevoel, emosie, liefde, blydskap, wil, begeerte, geestesvermoëns, ens.

Siel en hart is baie dieselfde Ps 24:4, 84:2, Matt 22:37 Wanneer die liggaam sterf verlaat die siel dit Gen 35:18, 2Kor 5:8 Tussen die dood en opstanding van die liggaam is die siel in die hemel of hel Luk 16:22 Met die opstanding uit die dood word liggaam en siel herenig Openb 20:4-6, 2Kor 5:6-8, Filip 1:23, 3:21, 1Thess 4:16-17 Die siel is onsterflik, maar kan met die liggaam in die hel wees Matt 10:28, Openb 20:11-15

gees ruach (Heb), pneuma (Gr) Wind, asem, lug, onsigbare krag Van die mens: Word onderskei van die siel 2Thess 5:23, Heb 4:12 Is gewillig terwyl die vlees swak is Matt 26:41, Rom 7 Kan teen God draai Job 15:13

Kan opgewek word Esra 1:5 Is in die mens Job 32:8, Ps 51:10, Sag 12:1, 1Kor 2:11 Kan beswyk Ps 134:7 Kan betroubaar wees Spr 11:13 Kan verstomp Eseg 21:7 Kan vernuwe word Eseg 18:31 Kan slaap Rom 11:8, Ef 5:14

Gees en hart is baie dieselfde Deut 2:30, Rom 20:29, Ps 34:9, 1Pet 3:4 Kan teenwoordig wees sonder die liggaam 1Kor :3-4 Wanneer die liggaam sterf verlaat die gees dit Pred 12:7, Jak 2:26 1Pet 3:19 Die mens se gees het persoonlikheid en menslike eienskappe

Ander wesens: Hemelse wesens is geesteswesens Geesteswesens het liggame en persoonlikhede

Jahshua het in die vlees gekom Slegs sy liggaam is gedood en opgewek Hand 2:27, Rom 7:4, Ef 2:15, Kol 1:22, Heb 10:20

L D L D L ? Liggaam 2e koms finale oordeel dood Siel 2e koms finale Gees 2e koms finale oordeel ?