De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Stroom van onrein invloede – wie is daarteen bestand? Hoe hanteer ons hierdie reus van begeerte en versoeking?

Verwante presentaties


Presentatie over: "Stroom van onrein invloede – wie is daarteen bestand? Hoe hanteer ons hierdie reus van begeerte en versoeking?"— Transcript van de presentatie:

1

2

3 Stroom van onrein invloede – wie is daarteen bestand?
Hoe hanteer ons hierdie reus van begeerte en versoeking?

4

5 sterkste mees drastiese
Vader se Woord gee 3 voorbrande vir oorwinning! sterkste 1 Liefde 2 Daaglikse stryd mees drastiese 3 Verantwoordbaarheid

6 3 Verantwoordbaarheid (reddingsboei)
“ek wil nie sonde vermy oor die gevolge daarvan of omdat iemand my dophou nie; maar omdat ek Vader liefhet!” op jou geestelike af-dae is jy swak in jou liefde vir Hom jy is weerloos in jou eie krag ---> verslaaf:

7 dis ‘n fantasie (onwerklik)
dis privaat (“niemand anders word benadeel”) jou hart is bedrieglik en rasionaliseer dat dit OK is skuldgevoel sonde selfberisping onthouding terugval

8 jy het iemand nodig om jou te ondersteun!
Jak 5:19-20 die een wat ‘n sondaar van sy dwaalweg bekeer red ‘n siel uit die dood en bedek ‘n menigte sondes Gal 6:1 as iemand deur ‘n misdaad oorval word, moet julle wat geestelik is, so een reghelp in sagmoedigheid, terwyl jy op jouself let, dat jy ook nie versoek word nie Spr 27:5-6 Openlike teregwysing is beter as verborge liefde. Wonde deur een wat liefhet, is opreg bedoel, maar die soene van ‘n vyand is oorvloedig

9

10

11

12 “Hoe is jou verhouding met Vader op die oomblik?”
“Waarmee versoek Satan jou op die oomblik?”

13 Die vangplek: jy moet dit self in werking stel .....
Bou ‘n verhouding met iemand (simpatiek maar streng) wat jou by die standaard van die Woord sal hou “dink aan!!”: jou vrou, familie, kinders, jou geloofsbelydenis, jou gemeente, mense wat na jou opsien’ Jahshua

14 moet oppas dat hy nie val nie
Wees realisties – jou sondige natuur het dit nodig 1Kor 10:12 wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie

15 Daaglikse stryd teen versoeking (middelmuur van beskerming)
Bou daaraan & hou dit in stand:- Sluit ‘n verbond met jou oë Job 31:1 ek het ‘n verbond gesluit met my oë: hoe sou ek dan ag gegee het op ‘n jonkvrou? Matt 5:28 elkeen wat na ‘n vrou kyk om haar te begeer, het reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg

16 Oefen om te vlug: kyk weg draai weg loop weg (voordat dit broei) Beplan om nie versoek te word nie “ek beplan nie om vesoek te word nie ...” beplan jou lewe só dat versoekings vermy word

17 Spr 7:7 – ek het ‘n verstandelose jongman opgemerk, wat op die straat verbygaan naby haar hoek en in die rigting van haar huis stap ....hy loop skielik agter haar aan soos ‘n bees na die slagpaal, met voetboeie wat dien tot tugtiging van die sot, totdat die pyl sy lewer splits; soos ‘n voël haastig na die vangnet vlieg—sonder om te weet dat dit sy lewe kos

18 - by die werk - by die huis - by die winkels Rom 13:14
Maar beklee julle met Jahshua, en maak geen voorsorg vir die vlees om sy begeerlikhede te bevredig nie - by die werk - by die huis - by die winkels

19 Raak ontslae van dit wat laat struikel
Mat 55:29-30 As jou regteroog jou laat struikel, ruk dit uit en gooi dit weg van jou af; want dit is vir jou beter dat een van jou lede vergaan en nie jou hele liggaam in die hel gewerp word nie. En as jou regterhand jou laat struikel, kap dit af en gooi dit weg van jou af .... Jy kan lewe sonder TV, internet, ‘n selfoon, tydskrifte Jy kan nie lewe sonder heiligheid nie 1Tim 5:6 sy wat losbandig is, is lewendig dood

20 vlug vermy amputeer

21 1 Liefde Frontlinie = sterkste = positiewe voorbrand
Die menslike natuur is +++ - ons wil eet, nie vas nie - ons wil plekke besoek, nie vermy nie - ons wil dinge doen, nie onttrek nie

22 Die grootste krag teen sondige begeerte:
om iets of iemand meer lief te hê as die begeerte na ongeoorloofde genot Mens kies volgens jou sterkste begeertes Jy oorwin oor slegte begeertes deur goeie begeertes wat sterker is Jou karakter word getoon deur wát en hóé jy liefhet!

23 Jy moet God as volg liefhê:
Hom meer as enigiets of enigiemand alle ander dinge liefhê ter wille van Hom jou liefde vir Vader is jou hoogste vervulling jy moet Vader op ‘n gepaste manier liefhê

24 Moenie jou liefde vir Vader meng met ongepaste, sondige begeertes nie
As jy Hom liefhet, sal jy Hom glo as Hy sê ons moet kuis wees: Spr 5:15-18 Drink water uit jou eie reënbak en strome uit jou eie put. Sal jou fonteine buitentoe oorstroom, waterstrome op die pleine? Hulle moet vir jou alleen wees en nie vir ander saam met jou nie. Mag jou fontein geseënd wees, en verheug jou oor die vrou van jou jeug—

25 Getroudes: julle moet mekaar liefhê soos Vader voorskryf, nie soos Hollywood sê nie onselfsugtig, soos Jahshua die gemeente (Ef 5) die regte verhouding tussen man en vrou is die beste teenvoeter vir buite-huwelikse versoekings

26 Ongetroudes: leer om mekaar lief te hê as susters/broers, moeders/vaders, naastes (op geestelike, nie vleeslike manier)

27 Leer die uitnemende dinge liefhê
Filip 1:9-11 ek bid dat julle liefde meer en meer oorvloedig mag word in kennis en ervaring, om die dinge waar dit op aankom, te onderskei ....

28 Ons liefde vir dinge is dinamies:
dit word gevorm deur blootstelling en voorbeeld jy word gevorm deur jou verbeelding - kunste die kunste stel die werklikheid op ‘n bepaalde manier voor : pasop vir boeke, tydskrifte, TV, flieks, internet, teater, musiek, beeldende kunste

29 OPSOMMEND Aldrie voorbrande moet in plek wees Slegste dae: wees verantwoordbaar teenoor iemand Daagliks: vlug! vermy! gooi weg! Bo alles: liefde vir Vader, jou vrou/man/vriend(in) As jy saam met Vader liefhet wat Hy liefhet, word sondige begeertes al hoe meer smaakloos


Download ppt "Stroom van onrein invloede – wie is daarteen bestand? Hoe hanteer ons hierdie reus van begeerte en versoeking?"

Verwante presentaties


Ads door Google