Ou testament Hoofstuk 20 Agab. elia en Elisa.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Verowering van kanaän -
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Skeuring van die ryk tot met die Ballingskap
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Tydens die Ballingskap en daarna
Konings van die onverdeelde ryk
Bybel: Wat is die Konneksie?
Bybelvasvra!.
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
Ou testament Hoofstuk 10 die uittog.
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Ou testament Hoofstuk 16 konings van die onverdeelde ryk Saul.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Die voortgang van die verbond
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Bekering.
God se vreemde opdragte
Ou Testament Naam Speletjie.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
DIE SEWE SEËLS Les 5 vir 2 Februarie 2019.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Jesus en sy 12 dissipels.
Die Heiliges Word Oorwin
“gevangene van die wet”
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
KOM NA MY TOE….
17. En die wenner is Konings 18.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Rom.1:18-32.
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
DIE PROFETE EN HUL PLEIDOOIE
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Ou testament Hoofstuk 20 Agab. elia en Elisa

Agab (seun van Omri) Goddeloos (1 Kon 16 : 28 – 34) (1 Kon 18) (1 Kon 20 – 22) (1 Kron 18) Agab leef goddeloos (bv Kalwerdiens) Getroud met Isebel - Vervolg God se profete - Baäldiens en Astarte Agab bou Baältempel Laat Jerigo herbou (teen Josua se opdrag) Giël bouer - twee seuns sterf

God se straf Elia bring boodskap oor straf – 3,5 jaar droogte Elia neem volk na berg Karmel God toon Homself as oppermagtig Agab steeds ongehoorsaam - Word met oorloë gestraf

Oorlog met Arameërs Ben-Hadad eis vrouens, goud, silwer - Agab weier Agab wen, maar erken God steeds nie Sluit verbond met Ben-Hadad God kwaad Goddeloosheid gaan voort – Laat Nabot (met hulp van Isebel) vermoor vir sy wingerd

God se oordeel Elia kondig aan: Honde sal Agab se bloed oplek Honde sal Isebel opvreet Hele famiie sal uitgewis word Agab skrik – verootmoedig homself God belowe om familie se uitwissing uit te stel Straf : (1 Kon 22)

Agab soek Ramot Arameërs gee stede terug, behalwe Ramot Agab + Josafat (Juda) saam teen Arameërs Soek God se goedkeuring Gebruik 400 valse profete vir misleiding Miga: Profeteer (teen Agab se sin) dat Israel verstrooi gaan word Agab sit Miga in tronk

Agab vermom Agab en Josafat veg saam Word as koning Vermom van Israel aangesien Vyand kom dit egter agter – pyl tref Agab Bly in wa tot aand STERF Honde lek bloed op

Elia (“My God is Here”) Ook genoem “Die Tisbiet” (1 Kon 17 – 19) (1 Kon 21, 22) (2 Kon 1 : 1 – 18) (2 Kon 8 : 7 – 15) Ook genoem “Die Tisbiet” Profeteer Agab se strawwe Vergelyk met Johannes die Doper (Mat 11 : 14) Kruip weg by Kritspruit (Agab kan hom nie kry nie) Kraaie bring vir hom kos

Weduwee van Sarfat Arm weduwee Wonderwerke Olie en meel raak nie op nie Seun uit dood opgewek (straf vir sonde) Here wil haar tot vaste geloof bring

Elia weer by Agab God stuur Elia weer na Agab – stuur Obadja vooruit Agab sien Elia as een wat die dood oor Israel bring Elia daag Agab en Baälprofete uit – Moet offers aan die brand steek Baälprofete faal Volk: Die Here is God, die Here is God! Baälprofete doodgemaak

Elia vlug vir Isebel Isebel woedend oor Baälprofete - Elia vlug Elia moeg, moedeloos in woestyn – wou volk bekeer Engel verskyn Engel gee kos - krag vir die pad na berg Horeb

Elia op Horeb God vra: “Wat doen jy hier, Elia?” Elia: “Al my ywer verniet! “God toon Homself aan Elia Sterk wind Aardbewing Vuur Sagte aandwind (God was daarin) God ook genadig Oordeel

Drievoudige opdrag Salf Gasael as koning oor Ram Jehu as koning oor Israel Elisa as Elia se opvolger Instrumente om sonde van volk te straf God troos: Nie almal afvallig – 7000 het nie Baäls aanbid nie

Ben-Hadad se dood aangekondig Ben-Hadad siek – stuur Gasael na Elia Elia se boodskap: Ben-Hadad sal sterf en Gaseal word koning Jehu ook gesalf

Verdere wonderwerke Ahasia val deur venster – Vra Baäl-Sebub of hy sal leef Beledig dus God – straf: hy sal nie leef nie Ahasia wil Elia doodmaak – stuur 2x offisier met 50 man God stuur vuur uit hemel 3de offisier tree reg op

Elia se hemelvaart Elia en Elisa vertrek vanaf Gilgal Elisa wil hom nie verlaat nie – moet getuie wees By Jordaan - slaan met mantel op water Water verdeel Elia vra Elisa sy wens : “Dat 'n dubbele deel van die gees van Elia op hom sou kom” Elia antwoord: Aanskou hemelvaart = Waarborg van gebedsverhoring

"My vader, my vader, u was vir Israel die strydwa met sy ruiters!" Elia na Hemel Wa en perde van vuur neem hom weg Elisa roep agterna: "My vader, my vader, u was vir Israel die strydwa met sy ruiters!" Elisa neem Elia se mantel / verdeel weer Jordaan Elia grootste van profete Lewende protes teen gees van die tyd

Heilsbelofte Heilsbelofte volg op strawwe Al gaan volk tot niet – kern bly bewaar

Elisa erken Profete van Jerigo erken Elisa (Het water van Jerigo met sout bruikbaar gemaak)

Wonderwerke Toon God se genade Toon God se oordeel

Wonderwerke Seun uit dood opgewek Naäman se melaatsheid Slavinnetjie vertel van Elisa Was 7 maal in Jordaan (Wil eers nie) Sien af van afgodediens

Koning van Aram Oorlogsplanne lek uit – Elisa beskuldig Stuur soldate om hom te vang Perde en waens op berg vir hulle onsigbaar Blind Elisa neem hulle na Samaria – kan weer sien Voed hulle - beskaam

Nog wonders Weduwee se oliekruik Suiwering van giftige kos Kos vir baie mense Geleende byl dryf op water

Wonderwerke met God se oordeel Spottende kinders deur bere verskeur (Straf vir ouers) Gehasi word melaats (Straf vir leuens oor geskenke) Spottende adjudant (“God kan nie laat reën nie”)

Einde Hoofstuk 20