Ons Christelike Geloof en die (moderne) Wetenskap

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
Die Dordtse leerreëls ’n Oorsig.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
EENHEID IN GELOOF Les 8 vir 24 November 2018.
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Rom.6: en :
MA.
Beeld van God.
God se missie / gerigtheid
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
SINODE DIE PAD VORENTOE
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
REFORMASIE/HERVORMING
Drie vrae: Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Matteus – Inleiding en Teologie
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
4. Die kerk definieer die Woord. (Kerk is hoër as die Woord)
Dooie woorde wat Lewend maak!
Welkom by die Kategese 15 April 2018.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Wes Tvl. Buitengewone Sinodesitting 16 April 2013
\.
Joh. 1: Efes. 5:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
Transcript van de presentatie:

Ons Christelike Geloof en die (moderne) Wetenskap Werkstuk van ATLAS Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

1. Ons Christelike Geloof Ons “Christelike Geloof” het 'n bepaalde oorsprong (geskiedenis) en inhoud (tradisie) kon terugvoer na die heel oudste Christelike geloofsbelydenisse Die Apostoliese Geloofsbelydenis (Apostolicum), die Geloofsbelydenis van Nicea en Athanasius. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Ons Christelike Geloof Hierdie belydenisse = die ekumeniese geloofsbelydenisse Hierin word die geloof in God baie spesifiek aandui as 'n geloof in 'n Drie-Eenheid God. Dus onderskeidend en baie spesifiek 'n geloof in 'n Drie-Enige God wat sigself as Vader, Seun en Heilige Gees in die geskiedenis bekendstel. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Ons Christelike Geloof As Gereformeerde Christene definieer ons ons geloof nog meer spesifiek in die Drie Formuliere van Enigheid: Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis en Dortse Leerreëls Hierin word die klem gelê op die vyf sogenaamde solas te wete: Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Ons Christelike Geloof sola gratia (alleen deur genade), sola fidei (alleen deur geloof), solus Christus (slegs deur Christus), sola scriptura (die Bybel alleen), Soli Deo Gloria (aan God alleen die eer). Dit was/is ons verstaan as 'n troos-Evangelie as ons praat van “Ons Christelike Geloof” is dit hierdie verstaan van God, skepping en mens wat ons na die tafel bring in ons verhouding tot die wetenskap Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

2. Die (moderne) Wetenskap Niks het die wêreld voorberei vir so 'n ontploffing van kennis en inligting nie, as die ontwikkeling van die moderne wetenskap nie Copernicus en Galileo – uit die Rooms Katolieke Kerk 15/16de eeu. Multi-dissiplinêre ontwikkeling. Nie net astronomie nie. Nie net natuur-wetenskappe nie, nee ... Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Die (moderne) Wetenskap René Descartes = cogito ergo sum – “Ek dink, daarom ís ek” geboorte van die Aufklärung ... Isaac Newton = moderne fisika Immanuel Kant = moderne filosofie Charles Darwin = evolusie Louis Pasteur/Alexander Flemming: infeksie/anti-biotika = mediese wetenskap Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Die (moderne) Wetenskap Hermann Dressen (aspirin) Wilhelm Röntgen (x-strale) Albert Einstein = geboorte van atoom-wetenskap Ludwig Feuerbach; Karl Marx; Friedrich Nietzsche = filosofie/godsdiens/sosiologie Sigmund Freud en Karl Jung = psigologie Literêre wetenskap/Historiografie/ Paleontologie Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Die (moderne) Wetenskap Mikro-biologie, stamselnavorsing en genetika in die laaste tyd oënskynlik aan die mens nuwe mag en beheer oor biologiese prosesse gebied. Astronomiese ontwikkelinge in die inligtingstegnologie, kommunikasie met mekaar oor die hele wêreld te enige tyd oombliklik maak – Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Die (moderne) Wetenskap ons lewe in 'n tyd wat onvergelykbaar is met enige vorige tydvak. Die “Wetenskap” verwys na die moderne wetenskap in al sy subdissiplines wat ons totale menswees vandag ingrypend ander inhoud gee as slegs 200 jaar gelede – wat nog van 2000 en meer jaar gelede, as ons oor die Bybelse tydperk praat. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

3. Die Bybel (as Woord van God) In die verhouding tussen “Ons Christelike Geloof” en “die Moderne Wetenskap” neem die Bybel nou as’t ware 'n tussen-posisie in = interface Die Bybel ‘n bundel van dokumente met ‘n interessante en gekompliseerde geskiedenis Die Bybel vra dus daarna om histories en literêr gelees en verstaan te word. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Die Bybel (as Woord van God) Een van die historiese dimensies rakende die Skrif, is dat dit die Boek van die kerk is Ons lees die Bybel histories. Die Bybel het 'n heel spesifieke historiese, geografiese en sosio-kulturele bedding. Ons lees die Bybel as literatuur as ons erkenning gee aan die feit dat ons hier met literêre werke uit antieke tye te doen het – verskillende literatuursoorte Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Die Bybel (as Woord van God) Ons lees die Bybel “Sakramenteel: teks is vir 'n Christen méér as die woorde wat daar staan; méér as die konsepte wat beskryf word; méér as die geskiedenis wat aangebied word; méér as die klaagliedere wat geskryf is; méér as die psalms wat gesing is Inspirasie deur die HG omvat al hierdie aspekte van die ontstaan en verstaan van die Bybelse teks. Onderskei verskillende modi waarin die Bybel funksioneer: Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Die Bybel (as Woord van God) 'n Naïewe (eerste) lees van die teks 'n Amptelike voorlesing van die teks 'n Meditatiewe gebruik van die teks 'n Homilitiese gebruik van die teks 'n Teologiese gebruik van die teks Wanneer ons die Bybel histories, as literatuur en sakramenteel lees, hou ons ingedagte dat ons alleen maar ’n punt op ’n millennia oue interpretasie tradisie verteenwoordig Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

4. Ou Testament/ 5. Nuwe Testament 6. Belydenisskrifte Histories Literêr Sakramenteel. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015