Konings van die onverdeelde ryk

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Les 2 Naar boven kijken Wat doe ik hier vandaag?
Advertisements

Verowering van kanaän -
Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Skeuring van die ryk tot met die Ballingskap
Die Nuwe Testament Openbare optrede.
Kinders van die Bybel.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
konings van die onverdeelde ryk
Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut.
Ou testament Hoofstuk 1 Die SKepping.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Bybel Ongelukke.
Hoop in onverwagte plekke
Tydens die Ballingskap en daarna
Ou testament Hoofstuk 20 Agab. elia en Elisa.
oproep tot wagters op die mure
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
JULLE SAL MY GETUIES WEES
OORSAKE VAN ONENIGHEID
Ou testament Hoofstuk 16 konings van die onverdeelde ryk Saul.
Liriekeraai...Hoe maak mens?
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Algemene Sinode Dagwyding
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS
Preek Jesaja 53:6.
Ou testament Hoofstuk 7 Jakob en Esau.
Joh. 14: :
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Fillipense . 4: 6 Wees oor niks besorg nie , maar laat julle begeertes in alles deur GEBED en smeking met danksegging bekend word by JAHWEH Fillipense.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Die voortgang van die verbond
Hartlik welkom in die Erediens!
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
God se vreemde opdragte
Ou Testament Naam Speletjie.
Bybel Would you rather.
Psalm 99 PowerPoint agtergrond
God het nie witbroodjies nie!
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
17. En die wenner is Konings 18.
Hand. 1:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Transcript van de presentatie:

Konings van die onverdeelde ryk Ou testament Hoofstuk 18 Konings van die onverdeelde ryk Salomo

Salomo as koning gesalf By Gihonfontein deur Sadok, Natan en Benaja Adonia – klou aan altaar se horings Salomo belowe hy sal hom spaar Dawid: opdragte aan Salomo Bly aan Here getrou Straf Joab, maar wees regverdig Straf Simeï Dawid sterf

Salomo se regering Adonia (broer) vra om met Abisag te trou (Dawid se oppasser) Salomo sien egter deur plan – Benaja moet hom dood Ontslaan Abjatar as hoëpriester Joab gryp ook altaar se horings, maar word doodgemaak Simeï onder “huisarres” in Jerusalem Gaan egter uit - word gedood

Salomo se wysheid Besef omvang van taak – Dankoffer op hoogte van Gibeon God vra na Salomo se wens – kies gehoorsaamheid en wysheid ….kry ook rykdom Wysheid: Vroue stry oor baba Spreuke

Koning van vrede Rykdom 23 TON goud per jaar + belastings van ander konings Rykdom sigbaar in tempel en paleis Koningin van Skeba besoek - Totaal verstom Koning van vrede

Bou van tempel Dawid het reeds materiaal versamel - Koop grond op berg Moria Salomo soek hout en klippe / Ooreenkoms met Haram “Hout vir koring en olie” Elders gekap; God het beveel: “Geen hamerslae by tempel” 30 000 man kap hout 70 000 dra aan 80 000 klipkappers

Die tempel Voorhof Heilige Allerheiligste Voorhangsel Brandoffer altaar Waenjies Met waskomme Reukofferaltaar Tafel vir offerbrode Ark Gerub Voorhangsel 30 m lank / 10 m breed / 15 m hoog

Inwyding (Tydens Huttefees) - Program Ark gaan haal op Sion Heerlikheid van God vul heiligdom Teken dat God intrek in die tempel Lofliedere Inwydingsrede Gebed by brandofferaltaar – Dat gebede uit tempel verhoor moet word Offer: 22 000 beeste en 120 000 skape !

Salomo sterf Regeer 40 jaar - sterf Opvolger: Rehabeam

Einde Hoofstuk 18