Herkoms, Frekwensie en Bedoeling

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Ou testament Hoofstuk 10 die uittog.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Beeld van God.
Gedagtenis maaltyd.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Die Pesaglam.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
KERKE Meer as denominasies.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Die Beeld van JASHUA.
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Herkoms, Frekwensie en Bedoeling Die Nagmaal Herkoms, Frekwensie en Bedoeling

Inhoud Pasga Die Eerste Nagmaal Voorbereiding Frekwensie Slot

Pasga

Laaste Pasga, Heilige Nagmaal Matt. 26:17-30 Mark. 14:12-25 Luk. 22:1-7-23-34 1 Kor. 11:23-29

Voorbereiding Voetewas (Joh. 13:5-20) Geleentheid vir self ondersoek Belydenis van sondes Bylegging van geskille Vergifnis van sondes Verklaar jouself diensbaar

Wat beteken die Nagmaal? Nagmaal vervang Pasga Herdenking van verlossing uit sonde Gesamentlike gemeenskap met Jashua Afwagtiging van Wederkoms Nagmaal is ‘n blye geleentheid!

Beproef jouself 1Kor 11:28 Maar die mens moet homself beproef en só van die brood eet en uit die beker drink. 2Kor 13:4-6 4Want al is Hy gekruisig uit swakheid, lewe Hy tog uit die krag van God. Want ons is ook swak in Hom, maar ons sal saam met Hom vir julle lewe deur die krag van God. 5Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef. Of is julle nie seker van julself dat Jesus Christus in julle is nie--as julle ten minste nie verwerplik is nie! 6Maar ek hoop dat julle sal insien dat ons nie verwerplik is nie.

Frekwensie Pasga Jaarliks? – Ex. 12 Saamkom (Weekliks?) – 1 Kor. 11: 21-22 21As julle dus saamkom, dan wil dit nie sê dat julle die nagmaal van die Here eet nie. 22Want as julle eet, gebruik elkeen eers sy eie ete; en die een het honger en die ander is dronk. Daagliks? – Hand. 2:46-47 46En dag vir dag het hulle eendragtig volhard in die tempel en van huis tot huis brood gebreek en hulle voedsel met blydskap en eenvoudigheid van hart geniet, 47terwyl hulle God geprys het en in guns was by die hele volk. En die Here het daagliks by die gemeente gevoeg die wat gered is.

Kruisiging Gebeurtenis Pasga en Kruisiging Teks verwysing Pasga Gebeurtenis Kruisiging Gebeurtenis *Ex. 12:3 Pasga lam word gekies Maria salf Jashua *Joh. 12:3 *Ex.12:6 Pasga lam word geslag Jashua se kruisiging *Joh. 19:30-33 *Ex.12:7-8 Farao laat Israeliete trek Opstanding van Jashua *1 Kor. 15:4 *Lev.23 Eerstelingsgerf na priester Uitstorting van Heilige Gees *Hand. 2 Joh 19:30 En toe Jesus die asyn geneem het, sê Hy: Dit is volbring! En Hy het sy hoof gebuig en die gees gegee. Joh 19:31 En dat die liggame nie op die sabbat aan die kruis sou bly nie, aangesien dit die voorbereiding was--want die dag van daardie sabbat was groot--het die Jode Pilatus gevra dat hulle bene gebreek en hulle weggeneem moes word. Joh 19:32 Die soldate het toe gekom en die bene van die eerste een gebreek en van die ander een wat saam met Hom gekruisig was; Joh 19:33 maar toe hulle by Jesus kom en sien dat Hy al dood was, het hulle sy bene nie gebreek nie.

Slot - Loflied Nagmaal was gewoonlik afgesluit met loflied Ps. 114 1Toe Israel uit Egipte getrek het, die huis van Jakob uit 'n volk met 'n vreemde taal, 2 het Juda sy heiligdom geword, Israel sy ryksgebied. 3Die see het dit gesien en gevlug; die Jordaan het agteruitgewyk. 4Die berge het rondgespring soos ramme, die heuwels soos lammers. 5Wat is dit met jou, o see, dat jy vlug? o Jordaan, dat jy agteruitwyk? 6o Berge, dat julle rondspring soos ramme? o Heuwels, soos lammers? 7Beef, aarde, voor die aangesig van die HERE, voor die aangesig van die God van Jakob, 8wat die rots verander het in 'n waterplas, die keisteen in 'n waterfontein! Ps. 15 Ps. 118 (Jashua is my krag en my Psalm, Hy het my tot heil geword...)