Die Slak Vriend of Vyand

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Advertisements

GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Eksamenlokaal Suzaan Laing.
Bybel Ongelukke.
Omdat.
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Saamgestel deur Marelize Swanepoel
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Die Slak Vriend of Vyand
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
FOKUS.
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Op pad na jou destinasie!!
Nou is dit jou beurt Is jy gereed?.
Leesbegrip.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Gedagtenis maaltyd.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
Webregistrasie.
Joh. 14: :
Ons Wonderlike Skepper
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Algemene feite oor sout
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
“gevangene van die wet”
Identifiseer die Liggaam.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4;
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die Slak Vriend of Vyand Geskep Deur M. Visagie

Ander Inligting uit Biblioteek Vooraf opdragte Lees eers die Engelse leesstuk oor Slimmy die slak. Gaan nou na die volgende webtuistes en verkry inligting oor die slak. http://www.kiddyhouse.com/snails/ Ander Inligting uit Biblioteek Slakke en Naakslakke Chris Henwood Die Lewensiklus van ‘n Slak Jennifer Coldrey

Praktiese Ondersoek 1 Kliek op ikon om te kan teken Bestudeer die vorm, kleur, tekstuur en grote van die skulp, deur daarna te kyk en daaraan te vat. Bestudeer die liggaam van die slak. Vind die tentakels, oë en die spiervoet. Bestudeer die slak se spiervoet deur daarna te kyk deur ‘n deursigtige oppervlakte terwyl hy loop. Vind die asemhalingsopening. Teken nou die slak met die hulp van die volgende templaat. Kliek op ikon om te kan teken

Praktiese Ondersoek 2 Kyk na die slakke terwyl hulle oor die tafel of glasblad beweeg. Laat hulle toe om op jou hand te klim en beskryf hoe dit voel. Bepaal watter rigting die slak verkies om in te beweeg. Vergelyk dit met ten minste 3 ander slakke. Meet die spoed waarteen die slak beweeg soos dit beweeg op ‘n liniaal. Bespreek die resultate met mekaar en vergelyk dit. Bereken die gemiddelde spoed. Kliek op ikon om die werkkaart in te vul. Klik op ikon vir ‘n tabel.

Ontwerp ‘n Webblad oor slakke Finale opdragte Groep 3 en 4 Groep 1 en 2 Maak ‘n Voorlegging op PowerPoint van wat julle geleer het oor die slakke. Maak ‘n Poster op Powerpoint deur die dele van die slak in vul en dit in te kleur. Groep 5 Ontwerp ‘n Webblad oor slakke