De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Eksamenlokaal Suzaan Laing.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Eksamenlokaal Suzaan Laing."— Transcript van de presentatie:

1 Eksamenlokaal Suzaan Laing

2 Eksamenlokaal Haar skoene klik hard op die houtvloer soos sy op en af stap tussen rye tjoepstil banke Nou en dan kraak die blaaie van ‘n blad die Septembereksamenlug. hande bewe met rukke oor skoon wit velle los ‘n inkwarboel agter. Die horlosie tel twee ure af. Sy stap stadig en oes die stelle een vir een Blou en wit: Ryp met gistermiddag se kennis

3 Kontras: Hard vs. tjoepstil
Eksamenlokaal Haar skoene klik hard op die houtvloer soos sy op en af stap tussen rye tjoepstil banke Nou en dan kraak die blaaie van ‘n blad die Septembereksamenlug. Kontras: Hard vs. tjoepstil Intensiewe vorm Metafoor: Die stilte in die klaskamer “Septembereksamenlug” word gebreek deur die geluid van ‘n papier wat rondblaai

4 senuweeagtig, gespanne, gestres
hande bewe (tremble) met rukke oor skoon wit velle los ‘n inkwarboel (ink scramble) agter. Die horlosie tel twee ure af. Sy stap stadig en oes (harvest) die stelle (papers) een vir een Blou en wit (ink en wit papier): Ryp (rich, ripe) met gistermiddag se kennis (knowledge) Letterlik: Onnetjiese handskrif; Figuurlik: deurmekaar feite en inligting Metafoor: antwoordstelle word produkte wat ryp is en geoes word Gister middag se kennis: leer dikwels eers die dag voor die eskamen Ryp: gereed om gemerk te word

5 TEMA Leerder wat angs en onsekerheid van ‘n finale eksamen ervaar en dit as ‘n slagveld (battle field) / baie moeilike tyd onthou.

6 Tipografie 11 Reëls Vryevers
Enkel reël (strofe 4) Tersines (strofe 1&5) en Koeplette (strofe 2&3) Strofe 1 (Enjambement): Dit beklemtoon die onderwyser wat op en af stap. Strofe 4: Die enkel reël beskryf die beeld van die horlosie wat tyd aftik & die kort eenvoudige sin dra by tot die stilte van die eksamenlokaal


Download ppt "Eksamenlokaal Suzaan Laing."

Verwante presentaties


Ads door Google