Omdat
My maer hande steek vir jou ‘n kers aan Gewoonlik om vir God dankie te sê vir iemand se lewe Sy is dankbaar dat hierdie wonderlike seun in haar lewe is
omdat jy ‘n maat geword het toe ek na ‘n kwartaal nog somber alleen tussen die ander sit ontferm hom oor die nuwe meisie by die skool vir ‘n kwartaal het niemand met haar gepraat nie sy het dalk ook nie probeer om vriende te wees nie somber: sy is nie lighartig nie – dalk ‘n introvert, skaam, teruggetrokke
Kom sing ‘n paar liedjies saam met my! omdat jy my pouses uit die biblioteek kom haal om saam liedjies te sing in die saal Kom sing ‘n paar liedjies saam met my! as jy nie vriende het nie, is dit veilig om in die biblioteek te sit waar jy nie hoef te praat nie en jy alleen kan wees hy het haar hier kom red en voorgestel aan ‘n sosiale aktiwiteit Haai, oe! Oukei!
omdat jy my maat bly
t.s.v my skilferhemp en nylontrui Skilferhemp: afgeskilfer (oud) / skilfers Nylontrui: goedkoop
omdat jy lief vir my geword het en my selfs vashou teen jou bors ‘my selfs vashou’ – haar minderwaardig- heidskompleks veroorsaak dat iets so alledaags as ‘n drukkie baie groter waarde aanneem
t.s.v. my dimpelbene selluliet
en die ryp puisies wat op my wange kors Hy is nie lief vir haar agv hoe sy lyk nie, maar eerder wie sy is
omdat jy kaalvoet saam met my deur die dorp loop en wag as ek iets in ‘n supermark koop Kaalvoet: net natuurlik Geduld om te wag
omdat jy pouses vir my brood gee smiddae vir my wiskunde verduidelik
en soms oor my skoon hare vee Intieme gebaar
Omdat jy my maat is en so daarin berus al skinder almal oor jy ‘n seun en ek ‘n meisie is Laat hom nie deur groepdruk beinvloed nie
Omdat jy verstaan as ek weg van jou kring
En agter die gordyne kruip as jy operette sing Forseer haar nie om dinge te doen wat haar ongemaklik sou maak nie
Kyk hoe bewe my kers nou hy sê dankie en hy bid vir jou Die diepte van haar emosies laat die kers bewe