Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Advertisements

Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
VAKBONDE TERME.
Sosio-ekonomiese kwessies Graad 10
Die trans-Atlantiese slawehandel
Rekeningkundige begrippe
RAMINGS.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Verskillende soorte goedere- en dienste markte:
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Besigheidstudies Graad 10
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
Stres Gr. 11.
Kopiereg.
Die geskiedenis van geld
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Funksies van ‘n Besigheid
Entrepreneurskap Graad 8
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Handel oor die Sahara-woestyn heen
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Oorskot R Tekort R
Besigheidstudies Graad 11.
Beskerm jou grootste bate…
  Ek is dankbaar….
Wat is ramings?.
Is jy regtig graad 10?.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Behoeftes en begeertes
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Johan van Rensburg 20 Junie 2018
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
DIE EKONOMIE Graad 8 MARKTE.
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Afhanklikheid van God.
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Hartlik welkom in die Erediens!
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom.
Warm op deur te kniel in gebed.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
\.
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat formeel sowel as informeel is. • voordele en nadele van formele en informele besighede • die rol van formele en informele besighede as produsente en verbruikers. • die effek van natuurrampe en gesondheidsepidemies op formele en informele besighede.

Formele en informele besighede Ontwikkelende land Ontwikkelde land • is daar min industrialisasie • het mense ’n lae lewenstandaard • is die gemiddelde inkomste per persoon laag • werk ’n groot persentasie – ongeveer 70% – van die mense vir hulself in klein besighede. • is daar gevorderde industrialisasie en tegnologie • het mense ’n hoë lewenstandaard • is die gemiddelde inkomste per persoon hoog • werk ’n groot persentasie van die mense in groot besighede, wat bydra tot die land se ekonomie.

Formeel vs Informeel Formele sektor Informele sektor ’n Besigheid wat nie belas word nie en wat nie deur die regering gemonitor of gereguleer word nie. Besighede wat belasting betaal en deur die regering gemonitor en gereguleer word. In SA moet ‘n mens belasting betaal as jy meer as ‘n sekere bedrag per jaar verdien. Van Maart 2012 tot Februarie 2013 is hierdie bedrag R63500.

Handels-, vervaardigings- en diensondernemings 1. Handelsbesighede Besighede wat geld maak uit handel, of die verkoop van goedere. 2. Vervaardigingsbesighede Besighede wat geld maak uit die vervaardiging of maak van goedere. 3. Diensondernemings Besighede wat geld maak uit die verkoop van dienste.

Voordele en nadele van informele en formele besighede Informele besighede Nadele • Eienaar dra nie deur middel van belasting by tot die bestuur van die land nie • Besighede word nie gereguleer nie, en dit maak hulle potensieel gevaarlik en onwettig. Voordele • Eienaar betaal min of geen belasting nie • Besigheid verskaf werk • Besighede verlig armoede • Maklik om te begin, want hulle is klein • Goedkoop om te bedryf • Dra by tot die ekonomie • Eienaar leer besigheidsvaardighede

• Toegang tot groot markte • Toegang tot krediet • Toegang tot regs- Formele besighede Voordele • Toegang tot groot markte • Toegang tot krediet • Toegang tot regs- ondersteuning • Skep werksgeleenthede • Dra by tot die ekonomie • Belastings help om die land te bedryf • Regulasies beteken dat die kliënte jou produkte en dienste vertrou Nadele • Duur om te begin • Duur om te bedryf • Moet belasting betaal • Dit is duur en harde werk om aan die regering se regulasies te voldoen • Eienaars moet geskool en opgelei wees

Die rol van formele en informele besighede as produsente en verbruikers - Huishoudings produseer die produksiefaktore en verbruik besighede se goedere en dienste. - Formele en informele besighede verbruik die produksiefaktore en produseer goedere en dienste vir huishoudings om te verbruik.

Die effek van natuurrampe en gesondheidsepidemies of formele en informele besighede 1. Natuurrampe - Hulle vernietig eiendom en infrastruktuur. - Besigheidseienaars verdien nie ’n inkomste terwyl hulle besighede herbou word nie. - Hulle het ’n negatiewe effek op die land se ekonomie. - Hulle verander dikwels die manier waarop mense lewe.

2. Gesondheidsepidemies (MIV/Vigs) - Informele besighede bestaan dikwels net uit een persoon. As daardie persone siek is, kan hulle nie hulself of hul afhanklikes onderhou nie. - Werknemer moet ‘n besmette persoon versorg wat sy/haar produktiwiteit by die werk laat afneem. - Huishoudings wat vir ’n besmette persoon sorg, het hoë mediese kostes en besnoei op hulle besteding op ander goedere en dienste. - Huishoudings met ’n besmette persoon gebruik dikwels al hulle spaargeld om vir die besmette persoon te sorg. - Staatsbesteding aan gesondheidsorg neem toe.

- Besighede verloor vaardighede en moet tyd en geld bestee om ’n nuwe werker op te lei. - Siek werkers is nie produktief nie. - Vir formele besighede wat vir hulle werknemers mediesefondsdekking bied, beteken die verhoogde mediese kostes dat mediese dekking vir almal verhoog moet word.

Antwoorde Aktiwiteit 4.1 Aktiwiteit 4.2 Aktiwiteit 4.3 EBW