Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Algemene Sinode Dagwyding
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Die Heiliges Word Oorwin
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Rom.1:18-32.
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste

Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge wat bo my vermoë is Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge wat bo my vermoë is. Ek het rus en kalmte gevind. Soos ‘n kindjie wat by sy moeder tevreden-heid gevind het, so het ek tevredenheid gevind. Wag op die Here, Israel, nou en vir altyd. (Ps 131:1-3)

Stem u saam of nie: “Slegs volgelinge van Jesus Christus kan gered word” 1 Stem beslis saam 34.7 % 2 Stem saam 21.3 % 3 Neutraal of onseker 13.4 % 4 Stem nie saam nie 19.9 % 5 Stem beslis nie saam nie 10.8 %

“Al die verskillende godsdienste is ewe goed om ‘n persoon te help om die absolute waarheid te vind”. 1 Stem beslis saam 5,7 % 2 Stem saam 20.2 % 3 Neutraal of onseker 18.2 % 4 Stem nie saam nie 26.2 % 5 Stem beslis nie saam nie 30.5 %

Opsie 1: Ander Godsdienste aanbid ‘n ander god, geen ooreenkomste ? Opsie 1: Ander Godsdienste aanbid ‘n ander God Geen ooreenkoms met ons verstaan van God nie Ander is die “vyand”/kokkerotte Hand 4:12 Geen ander Naam om gered te word

Hy bring die verlossing en niemand anders nie Hy bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op die aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos moet word nie." Hand 4:12 Sample Point Layout Type 2

"Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Jesus het vir hom gesê: "Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie. Joh 14:6 Sample Point Layout Type 2

Opsie 2: Dis presies dieselfde God met min of geen verskille ? Opsie 2: Ander Godsdienste is net ‘n ander pad na God Daar is geen verskil nie,net ander pad Redding geld volledig net soos by Christene Mal 1:11 Alle volke dien God

Van waar die son opkom tot waar hy ondergaan, word Ek deur die nasies geëer. Oral word daar vir My offers gebring, rein offers. Ek word deur die ander nasies geëer, sê die Here die Almagtige, maar júlle doen my Naam oneer aan (Mal 1:12) Sample Point Layout Type 2

Opsie 3: Ooreenkomste en Verskille met hoe ons God verstaan ?

Van die skepping van die wêreld af kan ‘n mens uit die werke van God duidelik aflei dat sy krag ewigdurend is en dat Hy waarlik God is, hoewel dit dinge is wat ‘n mens nie met die oog kan sien nie. Rom 1:19 Sample Point Layout Type 2

Wanneer heidene, wat nie die wet het nie, tog vanself dinge doen wat die wet vereis, is hulle vir hulleself ‘n wet al het hulle nie die wet nie. Die optrede van sulke mense bewys dat die eise van die wet in hulle harte geskrywe staan. Ook hulle gewetens getuig daarvan wanneer hulle in ‘n innerlike tweestryd deur hulle gedagtes aangekla of vry- gespreek word. Rom 2:14-15 Sample Point Layout Type 2

Of soos party van julle digters ook gesê het: ‘Ons stam ook van Hom af Of soos party van julle digters ook gesê het: ‘Ons stam ook van Hom af.’Aangesien ons dan self van God afstam, moet ons nie dink dat die Godheid aan beelde van goud, silwer of klip gelyk is nie. Dit is bloot skeppinge van menslike vaardigheid en verbeelding. Hand 17:28-29 Sample Point Layout Type 2

Opsie 3: Ooreenkomste en Verskille met hoe ons God verstaan ?

Christelike Geloof

God en die Joodse Geloof

Joodse geloof en Christenskap

Islam in vergelyking met die Christendom

Hindoe geloof

Redding?

Geloofsverklaring 2000 Ons glo - dat Jesus Christus die enigste Een is wat vir ons die pad na God toe oopgemaak het - dat ook mense wat ander godsdienste aanhang, goeie eienskappe soos goedheid, liefde, trou en eerlikheid kan vertoon Sample Verse Layout Type 2

- dat ‘n mens die volheid van God slegs deur Jesus Christus leer ken en bekom - dat die lot van mense wat nie vir Christus ken nie, in God se hande is Sample Verse Layout Type 2

Vind die ooreenkomste en verskille 1 2 3

Liefde oorwin! “Luister en getuig” Hoe moet ons dan optree? Leef met dankbaarheid uit die “Genade onbeskryflik groot” Hanteer mense van ander godsdienste met respek en liefde Getuig vrymoedig van die “Genade Onbeskryflik Groot!” Kontak my gerus met eie opinie: ivt@telkomsa.net “Luister en getuig”