Verskillende soorte goedere- en dienste markte:

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Het kopen van goederen en diensten
Advertisements

Kopen en verkopen les 74.
Fase 1 Ken de (detail)handel
8.1 Waarom handel met het buitenland?
Goederen H5 Derving Verkoper.
Goederen H4 Derving Eerste verkoper.
functies detailhandel
Marketing Alle inspanningen die we doen om tegemoet te komen aan wensen en behoeften van een klant.
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
VAKBONDE TERME.
Rekeningkundige begrippe
Ekonomiese Bedryfs Wetenskap
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
KONTAK Antwoordgids.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
HUIS VAN HEERDE Kinderhuis.
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
Kopiereg.
Verkoopt en handelt verkoop af
Die geskiedenis van geld
DIE #44 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Die Slak Vriend of Vyand
Wêreld Vleiland dag Februarie 2017 Hoekom is vleilande belangrik?
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Handel oor die Sahara-woestyn heen
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Rekeninge in die Algemene Grootboek
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
Prediker: Ds. Schalk Scott
Arbeidsbediening is ’n diensarm van Christelike denominasies wat die kerk op verkeie maniere na die werkplek neem.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Economische kringloop
DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Behoeftes en begeertes
Werken in een arbeidsorganisatie
Baie Christene vlug uit die land weens die druk.
Algemene feite oor sout
DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
DIE EKONOMIE Graad 8 MARKTE.
inclusief WW PROTECTIONISME Invoerrechten Strenge regels Invoerverbod Contingentering (aantal afspreken)
Werks- en inkomsteverlies; ‘n relevante bedienings-uitdaging
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Panda’s Albert Denysschen.
Boodschappen doen.
Badisa Vrywillige Werk
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Eritrea is een van die mees verdrukkende state ter wêreld.
DIE #24 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Die voortslepende Israeli-Palestynse konflik skep baie uitdagings.
In Sri Lanka word alle gelowe beskou as ondergeskik aan Boeddhisme.
\.
\.
\.
Transcript van de presentatie:

Verskillende soorte goedere- en dienste markte:

1. GROOTHANDELMARKTE: Groothandelaars koop groot hoeveelhede goedere van verskillende vervaardigers en verskaffers aan. Klante besoek groothandelaar en kies goedere wat hulle wil koop. Groothandelaar herverpak die goedere in kleiner hoeveelhede vir hul klante. Die klante is gewoonlik klein besighede (kleinhandelaars).

2. KLEINHANDELMARKTE: Kleinhandelaars kan goedere direk van vervaardigers/groothandelaars koop. Hulle koop ook goedere in groot hoeveelhede en verkoop dit in kleiner hoeveelhede aan verbruikers. Kleinhandelaars sluit in: Supermarkte Afdelingswinkels Spesialiswinkels (boetieks, sportwinkels) Meubel- en toerustingwinkels

SUPERMARKTE

AFDELING- WINKEL

SPESIALISWINKELS

3. BOEREMARKTE, KUNSVLYT- EN VLOOIMARKTE: Meeste van die soort markte is een of twee keer per week oop. BOERMARKTE – verkoop vrugte, groente, vleis en suiwelprodukte direk van die boer aan die plaaslike gemeenskap. KUNSVLYTMARKTE – 7 dae per week oop. Bied geleentheid aan mense om hul kunsvlyt of ander produkte aan plaaslike gemeenskap te verkoop, byvoorbeeld, koek, beskuit, klere, skoene, sake en houtspeelgoed. Toeriste hou daarvan om die markte te besoek. VLOOIMARKTE – bied verskeidenheid produkte wat mense herverkoop, vyboorbeeld, tweedehandse boeke, gebruikte goedere (breekware en meubels), tweedehandse klere of fabriekuitskot.

4. DIENSMARKTE: Is waar ‘n diens, kundigheid, vaardigheid of ervaring verkoop word. Byvoorbeeld, prokureur. Kan in ‘n kantoor of winkel geleë wees (dokter, haarkappers) of die diensverskaffer kan na die kliënt gaan(loodgieter, elektrisiën).

5. INTERNASIONALE MARKTE: Handel met ander lande staan as internasionale handel bekend. Daar is lande wat produkte vervaardig met die doel om dat aan ander lande te verkoop, ons noem dit die uitvoermark. Lande wat produkte van ander lande koop voerm deel van die invoermark.