SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Verplaatsen met een rolstoel
Advertisements

Omgaan met een rollator
Ongelykheid en armoede
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Herstel en Opknap van ‘n baie ou swembad met “Epoxy Coating”
MEGANIESE STELSELS EN BEHEER
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Kopiereg.
Die geskiedenis van geld
Rekenaar Virusse.
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
STRUKTURE Definisie, doel en klasssifisering. Bl. 78
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wat van die res van jou lewe?
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
DANKIE PA!!.
BYBEL BRAINTEASERS.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
VAT DIT OF LOS DIT
DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Motors Die gelykstroom elektriese motor Rigting van F: regterhandreël
Webregistrasie.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
HERSIENING ELEKTROMAGNETISME.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
SPONDILOLISTESE.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
HERSIENING PROJEKTIELBEWEGI NGS.
Vrugte van die Gees.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Afhanklikheid van God.
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Warm op deur te kniel in gebed.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering Ilse Lombard

Hoofstuk 11, bl 149

Keuse van rolstoel Die keuse van ’n toepaslike rolstoel kan baie moeilik wees as jy gekonfronteer word met die groot hoeveelheid keuses, koste, tipe, grootte en bybehore.

Keuse van rolstoel Gebruik van rolstoel Manier van daaglikse vervoer Die gebruiker

Tipes rolstoele Manueel Gewig Rugkant Agter wiele Voorste wiele Voetplate

Tipes rolstoele Elektriese stoele Die klassifikasie is grootliks afhanklik van die krag van die motor en die kombinasie van die voor en agter wiele. Die binne-huise krag-aangedrewe stoel het gewoonlik vier soliede wiele. Die binne/ buiten-huise krag aangedrewe stoel het opblaasbare agter wiele en soliede voor wiele. Die binne/ buiten-huise krag-aangedrewe stoel het vier opblaasbare wiele om oor ruwe terrein te ry.

Elektriese stoele

Tipes rolstoele Hybrid Reclining Opstaan Sport stoel Pediatriese stoel

Rolstoel bybehore Anti tipping levers Armleuning Rugleuning Remme Rem extensions Rims Elevated voetplate

Rolstoel hantering BASIESE BEWEGINGS IN DIE STOEL Om die remme aan en af te sit. Om die armleunings af te haal Om voorwerpe van die grond op te tel Om die voetplate te bereik. Om maksimum stabiliteit moet die voorwiele vorentoe gedraai word, want dit sal verhoed dat die stoel vorentoe tip en die remme moet aan wees.

Rolstoel hantering Om die remme aan te sit Om die regter rem te bereik: 1. Hak die linker elmboog agter die stoel se linker handvatsel. 2. Leun vorentoe en na regs, verlenging van die biceps soos die romp vorentoe beweeg. Om die rem los te maak gebruik fleksie van die biceps en skouer en trek die handvatsel terug. (Fig. 11.6A, B). Om die rem aan te sit druk die rem vorentoe. (Fig.11.6C, D).

Rolstoel hantering Om die armleuning af te haal. Die meeste arm leuning lig boontoe

Rolstoel hantering Om die voetplate te bereik Dit is om die kateter se sakkie leeg te maak en die voetplate te vat en met aan te trek en uit te trek. 1. Leun vorentoe op die elmboë op die armleunings. 2. Verander die posisies van die arms en leun met die voorarms op die dye. 3 Sit hande een vir een op die voete en leun met bors op dye.

Rolstoel hantering Om weer regop te kom moet die pasiënte sonder ’n triceps die arm oor die rugleuning gooi en die pols rondom die stoel se handvatsel hak en trek dan die romp regop deur die elmboog te flekseer. Pasiënte met ’n goed funksionerende triceps trek die romp regop deur aan die armleuning homself op te trek.

Rolstoel hantering Aanvanklike en gevorderde rolstoel hantering Om die rolstoel te beweeg in enige rigting is die posisie van die kop en skouers belangrik. Hulle moet gebruik word om die aksie van die skouers te versterk, om meer momentum te gebruik of om te rem.

Rolstoel hantering Pasiënte begin die stoel vorentoe te stoot deur op die wiele te druk. Paraplegie pasiënte mag dalk die rims gebruik, maar meeste kwadrupleë hou aan om die wiele te gebruik. Handskoene (sien Fig. 8.2f) kan gebruik word om die vel te beskerm.

Rolstoel hantering - gevorderd vir parapleë Om op die agterwiele te balanseer. Om op en af met sypaadjie te beweeg. Om die rolstoel sywaarts te laat spring Om op en af met trappe te klim. Om met die rolstoel na ’n motor te verplaas.

Om op die agterwiele te balanseer. Balanseer en vorentoe ry op die agterwiele is belangrik om onafhanklik oor rowwe terrein te beweeg, bv. oor gras, sand , sypaadjies en ’n trappie. Hierdie tegniek kan slegs deur pasiënte met ’n goeie greep gedoen word, bv. pasiënte met letsels van T1 en onder. Daar is drie punte om te bemeester: Om die stoel op die agterwiel te tip Om dan daar te balanseer. Om dan die stoel vorentoe en agtertoe te beweeg op die agterwiel.

Om op die agterwiele te balanseer

Prakties Om die voetplate te bereik Remme aan en af Arm leunings te verwyder Balanseer op agter wiele Een trappie/sypaadjie op en af Spring met stoel sywaarts Meer trappe af Ramp op en af

Motor aanpassings