De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

HERSIENING NEWTON SE WETTE.

Verwante presentaties


Presentatie over: "HERSIENING NEWTON SE WETTE."— Transcript van de presentatie:

1 HERSIENING NEWTON SE WETTE

2 NEWTON SE GRAVITASIE WET
Elke liggaam in die heelal trek elke ander liggaan aan met ‘n krag direk eweredig aan die produk van hulle massas en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte

3 GEWIGLOOSHEID In die afwesigheid van enige kontak kragte
Wanneer slegs gravitasie krag (nie-kontak krag) op ‘n voorwerp inwerk

4 VERHOUDING SOMME

5 VERHOUDING SOMME

6 NETTO GRAVITASIE KRAG

7 NETTO GRAVITASIE KRAG

8 NETTO GRAVITASIE KRAG

9 NETTO GRAVITASIE KRAG

10 Gravitasie aantrekkingskrag van die aarde op ‘n voorwerp
NORMAALKRAG Die krag (of komponent van ‘n krag) wat ‘n oppervlakte op ‘n voorwerp waarmee dit in kontak is, uitoefen Loodreg op oppervlakte GEWIG Gravitasie aantrekkingskrag van die aarde op ‘n voorwerp

11 WRYWINGSKRAG Die krag wat die beweging van ‘n voorwerp teenwerk
Parallel met oppervlakte, in teenoorgestelde rigting van beweging Loodreg op normaalkrag Onafhanklik van die kontakarea Onafhanklik van die snelheid van die voorwerp STATIESE WRYWINGSKRAG Die krag wat die neiging van beweging van ‘n stilstaande voorwerp relatief tot ‘n oppervlakte teenwerk KINETIESE WRYWINGSKRAG Die krag wat die beweging van ‘n bewegende voorwerp relatief tot ‘n oppervlakte teenwerk

12 WRYWINGSKOËFFISIËNT Word gewoonlik gegee
Dit hang van die 2 oppervlaktes af wat in DIREKTE kontak is Dit is die verhouding tussen die normaalkrag en die wrywingskrag van ‘n voorwerp (dus het die wrywingskoëffisiënt het geen eenheid

13 NEWTON SE EERSTE WET ‘n Liggaam sal in sy toestand van rus of beweging teen ‘n konstante snelheid volhard, tensy ‘n nie-nul resulterende/netto krag daarop inwerk

14 Fres=ma NEWTON SE TWEEDE WET
Wanneer ‘n resulterende krag op ‘n voorwerp inwerk, versnel die voorwerp in die rigting van die krag teen ‘n versnelling wat direk eweredig aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp is Fres=ma

15 NEWTON SE DERDE WET Wanneer een liggaam ‘n krag op ‘n tweede liggaam uitoefen, oefen die tweede liggaam ‘n krag gelyk in grootte en teenoorgesteld in rigting op die eerste liggaam uit

16 KRAGTE DIAGRAMME

17 KRAGTE DIAGRAMME

18 KRAGTE DIAGRAMME

19

20

21

22 NEWTON SE DERDE WET KRAGTE PARE
Ewe groot, maar teenoorgestelde rigtings Gelyktydig Slegs twee voorwerpe IN KONTAK met mekaar

23 HERSIENING ARBEID

24 ARBEID Arbeid verrig op ‘n voorwerp is die produk van die krag en die verplasing in die rigting van die krag Positiewe netto arbeid Energie gebruik om beweging aan te help Negatiewe netto arbeid Energie gebruik om beweging teen te werk

25 ARBEID-ENERGIE STELLING
Die netto arbeid verrig op ‘n voorwerp is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp OF Die arbeid verrig op ‘n voorwerp deur ‘n resulterende krag is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp

26 TIPES KRAGTE KONSERWATIEWE KRAGTE Kragte waarvoor die arbeid verrig om ‘n voorwerp tussen twee punte te beweeg, onafhanklik is van die roete wat gevolg word Bv Gravitasiekrag, elastiese krag in ‘n veer, elektrostatiese kragte NIE-KONSERWATIEWE KRAGTE Kragte waarvoor die arbeid verrig om ‘n voorwerp tussen twee punte te beweeg, afhanklik is van die roete wat gevolg word

27 BEHOUD VAN MEGANIESE ENERGIE
Die totale meganiese energie (gravitasie-potensiele energie plus kinetiese energie) in ‘n geslote sisteem bly konstant

28 Tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word
DRYWING Tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word

29 ARBEID MET RESULTERENDE KRAG

30

31

32

33

34 ARBEID SONDER RESULTERENDE KRAG

35

36

37

38 ARBEID MET NIE-KONSERVATIEWE KRAGTE

39 5.44


Download ppt "HERSIENING NEWTON SE WETTE."

Verwante presentaties


Ads door Google