De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

MEGANIESE STELSELS EN BEHEER

Verwante presentaties


Presentatie over: "MEGANIESE STELSELS EN BEHEER"— Transcript van de presentatie:

1 MEGANIESE STELSELS EN BEHEER
BL. 124 Alle ingewikkelde masjiene bestaan uit kombinasies van eenvoudige meganismes wat ons meganiese voordeel gee. Dit maak ons werk maklik en doeltrefffend bv. ’n stofsuier.

2 tERME Krukke: ’n deel van ’n as wat teen 90° gebuig is bv. ’n fiets se trappe. Aangepas van ’n klas 2 hefboom. Dit verander ’n rotasie na ’n omgekeerde beweging Katrolle: ’n Wiel met ’n groef op sy omtrek waarin ’n tou gelei word om ’n las te lig.

3 Terme Omgekeerde beweging:
Beweging in teenoorgestelde rigtings, bv. op en af of heen en weer. Kruk-as: ’n As wat deur middel van ’n kruk aangedryf word.

4 Terme Aanpassing: iets wat verander is om vir ’n nuwe doel te gebruik.
Draai-as: Staaf Kragvermenigvuldiger: Iets wat die mag vermeerder

5 Soorte bewegings 1) Liniêre bewegings – in een rigting bv. ’n laai, trein wat ry, hysbak, ens. 2) Heen – en weer-beweging of wederkerige beweging Konstante vorentoe en agtertoe beweging, of op en af beweging

6 Soorte bewegings 3) Sirkelbeweging of rotasiebeweging bv. ’n wiel wat draai. 4) Ossillerende beweging is ’n vorentoe en agtertoe beweging langs ’n vaste as in ’n kurwe of boog bv. ’n wipplank of swaai.

7 Die Katrol – ’n tipe wiel en as
Bestaan uit – wiele met groewe wat om aste draai, word aangedryf deur kabels of toue. Gebruike – Om swaar voorwerpe op te lig of te laat sak soos in hysers, vlagpale, roltrappe, voertafels, blinders, ens. Werking – Dryfwiel (grootste) met klein insetkrag, dryfband (ketting) en ’n gedrewe katrolwiel vir groot uitset (spoed)

8 Die Katrol – Kragvermenisvuldigers
Hoe meer katrolwiele in ’n meganisme – hoe meer meganiese voordeel. Meganies voordeel (MV) = LAS ÷ MAG Antwoord in Newton (N)

9 VERSTERKING VAN RAAMSTRUKTURE (bl.127)
Torsie of wringkrag Spanning of trekking Buigkrag Skuifkrag Saamdrukkende krag of kompressiekrag

10 Versterkings


Download ppt "MEGANIESE STELSELS EN BEHEER"

Verwante presentaties


Ads door Google