konings van die onverdeelde ryk

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Verowering van kanaän -
Advertisements

Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Skeuring van die ryk tot met die Ballingskap
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut.
Ou testament Hoofstuk 15 die tyd van die rigters deel 2.
Bybel Ongelukke.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Tydens die Ballingskap en daarna
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Konings van die onverdeelde ryk
Ou testament Hoofstuk 20 Agab. elia en Elisa.
oproep tot wagters op die mure
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Ou testament Hoofstuk 14 Die Tyd van die rigters Deel 1.
Welkom! Psalm 89.
Ou testament Hoofstuk 16 konings van die onverdeelde ryk Saul.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Algemene Sinode Dagwyding
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS
Preek Jesaja 53:6.
Ou testament Hoofstuk 7 Jakob en Esau.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Die Pesaglam.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Die voortgang van die verbond
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
Bekering.
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Bybel Would you rather.
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
“gevangene van die wet”
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

konings van die onverdeelde ryk Ou testament Hoofstuk 17 konings van die onverdeelde ryk Dawid

Dawid se koningskap in Hebron 3 Dae na geveg met Amalekiete…. Boodskapper by Dawid : Nederlaag “Ek het Saul doodgemaak” (soek guns) Vestig in Hebron Doodgemaak Burgers van Juda salf Dawid as koning

Isbóset Koning oor ander stamme Abner (Hoof van Saul se leër) roep Isbóset as koning oor Israel Verdeeldheid en stryd - Abner begin burgeroorlog Oorlogspel (12 jong manne van elke kant) Almal dood - Abner vlug – gee later oor

Abner kies Dawid se kant Dawid al sterker (Isbóset se manne loop oor) Abner se mag groei ook – oorheers later Isbóset Breek met Isbóset – bied hulp aan Dawid Joab ontevrede: Vermoor Abner Dawid vervloek Joab

Moord op Isbóset Isbóset nie meer teen Dawid Twee bendelede (soek guns by Dawid) vermoor hom Dawid laat hulle doodmaak

Dawid koning in Jerusalem Geen opvolger vir Isbóset (Mefiboset kreupel) Volk roep Dawid eenparig as koning Dawid sluit verbond met volk

Dawid koning in Jerusalem (vervolg) Bergvesting in stad = Sion Feitlik oninneembaar – Jebusiete dus gevaar Nie vir Dawid nie!! – word “Dawidstad” Jerusalem (“Stad van vrede”) word: Hoofstad en Residensie – bou paleis Was vroeër Salem (Gen 4 : 18) en Jebus (Rig 19 : 10,11)

Die Ark na Jerusalem Dawid gee aandag aan Godsdiens Ark nodig vir godsdienseenheid – ryk sterker Waar is die ark? In Abinadab se huis Wie bring die ark? Ussa en Agjo Hoe? Op nuwe wa Waarom is Ussa dood? Raak aan ark / verbode En toe? Dawid laat ark by huis van Obed-Edom

Ark uiteindelik in tent op Sion Die Ark na Jerusalem Dawid sien seën op huis van Obed-Edom Voer plan verder, maar… wat doen hy nou anders? Raadpleeg die Here Vervoer deur Sadok, Abjatar en Leviete Groot gejubel, sing dans… vrou (Mikal) ken dit nie - beswaard “pas nie by koning se waardigheid nie” – bly kinderloos! Ark uiteindelik in tent op Sion

Die naam Sion “Tempelberg” “Volk van God” “Gelowiges”

Dawid: Eie huis teenoor Tent? Wil tempel bou Raadpleeg Natan Stem saam Te veel bloed op Dawid se hande – Salomo sal tempel bou Wat is die oordeel van die Here? God sal egter vir Dawid ‘n huis bou

Getrou aan Jonatan Het guns aan Jonatan se nakomelinge belowe Mefiboset (seun) – lam weens ongeluk Dawid koop Saul se grond terug Mefiboset eet elke dag by Dawid

Dawid se stryd teen vyande Kort na koningskap: verslaan grootste (van baie) vyande = Filistyne Ook: Moabiete Koning van Soba Arameërs (Damaskus in Dawid se hand) Edomiete Ammoniete

Leër in twee verdeel Ganun (koning van Ammoniete) beledig Dawid (Dawid wou simpatiseer met sy pa se dood) Dawid gaan aanval Ammoniete Vlug na eie vesting (Rabba) Abisaï Israel Arameërs Israel Joab Arameërs wil weer aanval, Dawid verpletter hulle

Dawid se organogram Dawid Joab Josafat Sadok Agimelek Seraja Benaja Weermag Hoof Uitvoerende beampte Priesters Staat- sekretaris Lyfwagte (Kreti & Pleti) Joab Josafat Sadok Agimelek Seraja Benaja

Dawid en Batseba “Man na God se hart” – maar ook net mens Sonde beskryf, maar ook: God se oordeel Ware berou God se vergiffenis

Urija dood; Dawid dus egbreker EN moordenaar Dawid en Batseba (vervolg) Pleeg ontug – Batseba swanger Man, Urija na slagveld teen Ammoniete Laat Urija terugkom. Moet by Batseba slaap Urija weier (teen reëls) Dawid se plan A? Maak Urija dronk Dawid se plan B? Werk nie Dawid se plan C? Laat hom op voorpunt veg Urija dood; Dawid dus egbreker EN moordenaar

Dawid en Batseba (vervolg) Trou – baba gebore Natan na Dawid: Gelykenis van ryk man wat arm man se lammetjie vat. Dawid se kommentaar eintlik oordeel oor homself Natan: “Jy is daardie man”

Moord Egbreuk Twee sondes : Tweërlei straf Moord van Absalom op Amnon Opstand en dood Moord Teregstelling van Adonia (Skending van Dawid se byvroue) Egbreuk (2 Samuel 16: 21, 11 )

Berou Batseba se baba sterf Dawid berou na Natan se tug (Psalm 32 en 51) Besef straf vir sonde – bid om verlossing Aanvaar egter baba se dood gelowig

Grootheid van geloof Menslike swakheid Ware berou teenoor God (nie spyt nie) Verootmoediging voor God

Vergewende liefde van God Salomo Vergewende liefde van God Salomo gebore “Vredevors” God se naam vir hom: Jedidja = “Die Here het hom lief” (2 Sam. 12: 25).

Absalom maak broer dood Baie misdaad in Dawid se huis (Moord, bloedskande ens) Amnon onteer Tamar (halfsuster) Doodgemaak deur Absalom Vlug na oupa Talmai Dawid wil Absalom sien - Joab laat hom terugkom Hou Absalom weg van Dawid

Skynversoening Dawid forseer Joab (brand land) – bring Absalom Versoening vir Absalom net skyn Wil self koning word Verbeur egter reg met moord Mooipraatjies en foefies onder volk / Bedek planne met Godsdiens – Wil na Hebron “om gelofte te betaal” Kan planne daar beter uitvoer

Absalom koning in Hebron Dawid vermoed niks Absalom: Boodskappers deur land – “is koning in Hebron” Dawid hoor van opstand – gee pad uit stad (baie volgelinge) Priesters wil ark saamneem – Dawid stuur dit terug Agitofel kies Dawid se kant

Gusai by Dawid Dawid stuur Gusai (adviseur) na Absalom as spioen Trek verder / ontmoet Siba (Mefiboset se dienaar) Steek Dawid tee Mefiboset op Siba lieg vir Dawid (“Mefiboset terug in Jerusalem”)

Dawid: “Die wraak kom God toe” Simeï vloek Dawid – Abisai wil hom doodmaak Dawid: “Die wraak kom God toe”

Straf vir owerspel Absalom na Jerusalem Gusai sluit by Absalom aan Op Agitofel se aanbeveling: Absalom onteer Dawid se byvroue Straf vir owerspel

Nog straf Aanbeveling (Agitofel) aan Absalom: Neem 12 000 man – verslaan Dawid Gusai verskil ; “maak eers groot leër bymekaar“ (Wil Dawid kans gee - God se ingryp) Agitofel sien probleme – pleeg selfmoord Oorlog by Efraimsbos (Dawid: “Werk sag met Absalom”)

Absalom sterf Absalom egter in akkerboom vas – Joab maak hom dood Dawid diep bedroef (vergeet selfs eie volgelinge) Joab laat hom na stadspoort gaan (soldate moet verskyn) Dawid laat Juda se manne hom na Jerusalem neem Joab vervang met Amasa

Opstand van Seba Seba versamel leër uit Israel Dawid bevel Amasa om leër op die been te bring - Egter nie tyd nie - Stuur Abisai agter Amasa aan Joab trek ook saam - Maak Amasa dood, neem leër oor Vind Seba – oorwin en maak hom dood

Dawid se laaste lewensjare Hongersnood in land (Weens Saul se moord op Gibeoniete) Eis sewe seuns van Saul - al sewe opgehang Mefiboset verskoon (verbond tussen Dawid en Jonatan)

Dawid se laaste lewensjare Volk groei - laat volk tel = koning begin op eie krag staatmaak Almal behalwe stamme van Benjamin en Levi Israel 800 000 Juda 500 000 Moet kies: 3 jaar hongersnood 3 maande vlug voor vyande 3 dae pes Dawid tot besinning Bely sonde Profeet Gad kondig straf aan

Dawid se laaste lewensjare (vervolg) 70 000 dood aan pes Smeekgebed - God stop plaag by dorsvloer van Arauna Bou altaar - offer God aanvaar offer - stuur vuur uit hemel

Dawid se laaste lewensjare (vervolg) Adonia (oudste oorblywende seun) eis koningskap Hou fees – (nooi Salomo nie) Wil as koning verklaar word Natan vertel Batseba Dawid Herbevestig Dawid as opvolger

Betekenis van Dawid Groot figuur “Man na Gods hart” Dapper / Wys / Insig Ervaar lyde, verdrukking EN oorwinning Messias-koning “regeer soos Dawid” Messias genoem “Dawid” Psalmdigter (helfte van psalms) (2 Sam 23 : 1) ”Die gesalfde van die God van Jakob, die gevierde in die liedere van Israel"

Einde Hoofstuk 17