Begin ‘n besigheid Onderwerp 11

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Advertisements

Onderwerp 3 Goedere en dienste
Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
Rekeningkundige begrippe
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Ekonomiese Bedryfs Wetenskap
Onderwerp 10 Die entrepreneur
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
KONTAK Antwoordgids.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
Die geskiedenis van geld
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Funksies van ‘n Besigheid
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Wat van die res van jou lewe?
6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Is jy regtig graad 10?.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Is jy amper‘n senior?.
Behoeftes en begeertes
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
DIE EKONOMIE Graad 8 MARKTE.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Hartlik welkom in die Erediens!
bybelgenootskap van suid-afrika.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
KAN JY BEKOSTIG OM NIE MET DEXTERS TE BOER NIE?
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Begin ‘n besigheid Onderwerp 11 Wat gaan ons leer? • klante se behoeftes en begeertes • ontleding van sterk punte • die stel van doelwitte • die bereiking van doelwitte • die konsep van advertensies • media wat in advertensies gebruik word • beginsels van advertering • ’n begroting vir Entrepreneursdag • die gebruik van herwonne materiaal; eenvoudige koste-berekening – veranderlike koste, vaste koste, verkoopsprys

1. Klante se behoeftes en begeertes - jy moet seker maak dat klante jou produk of diens nodig het of wil hê voor jy ’n besigheid begin - mense se behoeftes en begeertes het ’n invloed op hoe hulle hul geld bestee - teikenmark = beste mense om jou goedere en dienste te koop en te gebruik. - besigheid sal slegs suksesvol wees as dit hierdie behoeftes en begeertes bevredig. Teikenmark = ‘n groep kliënte waarop ‘n besigheid sy bemarkingspogings en uiteindelik sy goedere en dienste rig

Voorbeelde van verbruikersbehoeftes is: • Brandstof vir die verhitting van huise in baie koue klimate • Mediese voorraad soos insulien vir diabete • Basiese voedsels Verbruikersbegeertes sluit luukse items in: Juweliersware Luukse motors Luukse huise

S S G B 2. SWOT-analise terk punte wak punte eleenthede edreigings As daar meer sterk punte en geleenthede is as bedreigings en swak punte, het die besigheid ‘n goeie kans om suksesvol te wees. G eleenthede B edreigings

3. Stel en bereik doelwitte - ondernemings het ook korttermyn-, mediumtermyn- en langtermyn-doelstellings nodig om suksesvol te wees. S M A R T Spesifiek Meetbaar Bereikbaar Realisties Tydsgebonde

4. Die konsep van advertering - belangrike instrument vir bemarking - om mense te kry om jou goedere en dienste te koop - boodskap aan mense wat hulle oorreed om jou goedere of dienste te koop

5. Media wat vir advertensies gebruik word. - die maniere waarop besighede hulle advertensieboodskappe oordra televisie radio aanlynadvertensies groot advertensieborde tydskrifte koerante webtuistes teksboodskappe Massamedia = advertensies wat op groot getalle mense gerig is en groot getalle bereik.

6. Beginsels van advertering - advertensieboodskap moet doeltreffend en duidelik wees. Plek die produk moet op die regte plek beskikbaar wees vir mense om dit te koop. Prys die produk of diens moet teen die regte prys aangebied word. Produk dit wat jy verkoop, moet ’n verbruiker se behoeftes of begeertes bevredig. Promosie die produk was goed genoeg geadverteer.

7. Die gebruik van herwonne materiaal - herwonne: iets wat reeds gebruik was en verander is sodat dit weer gebruik kan word - volhoubaar: om natuurlike of herwonne produkte op so ’n manier te gebruik dat dit nie die omgewing benadeel nie - hoe meer herwonne materiaal jy gebruik, hoe minder materiaal hoef jy te koop. - dit verlaag totale uitgawes = meer wins maak

8. Eenvoudige kosteberekening a) Vaste kostes - die kostes betrokke by die produksie van goedere wat nie verander nie, ongeag hoeveel goedere geproduseer word b) Veranderlike kostes - die kostes wat verander volgens die hoeveelheid goedere wat ’n besigheid produseer Totale koste om ‘n item te maak = vaste kostes – veranderlike koste

c) Verkoopprys - die prys waarteen ’n besigheid goedere verkoop c) Verkoopprys - die prys waarteen ’n besigheid goedere verkoop. d) Winsmarge - die koste wat jy by ’n produk se kosprys voeg om wins te maak Verkoopsprys = kosprys + winsmarge Dit is ‘n onetiese besigheidspraktyk om jou winsmarge op die verkoopprys te merk, op items wat reeds te duur is.