VYFRYKSTELSEL DEUR ROBBERT WHITTAKER LEWENDE ORGANISMES MONERA PROTISTA FUNGI PLANTAE ANIMALIA BAKTERIEë ALGE EN PROTOSOA SWAMME PLANTE DIERE
PROKARIOTE – GEEN SELKERN EUKARIOTE – MET SELKERN ORGANISMES ORGANISMES ORGANISMES SONDER SEL ORGANISMES MET SEL (SELLULêR) VIRUS - ASELLULêR PROKARIOTE – GEEN SELKERN EUKARIOTE – MET SELKERN MONERA PROTISTA FUNGI PLANTAE ANIMALIA
PLANTAE DIVISIES BRIOFIETE PTERIDOFIETE GIMNOSPERME ANGIOSPERME MOS VARINGS PLANTE MET KEëLS BLOMPLANTE
BLOUBLASIES / SEE-ANEMOON ANIMALIA FILUMS PORIFERA CNIDARIA PLATYHELMINTHES NEMATODA SPONS BLOUBLASIES / SEE-ANEMOON PLANARIA / LINTWURM RONDEWURMS
ANIMALIA FILUMS ANNELIDA MOLLUSCA ECHINODERMATA ARTROPODA CHORDATA ERDWURM SLAK SEESTER SKERPIOEN VIS
MIKRO-ORGANISMES KLEIN VIRUSSE, BAKT, PROTISTE, FUNGI PATOGENE – VEROORSAAK SIEKTES INFEKTERENDE SIEKTE – SIEKTE DEUR MIKRO-ORGANISME VEROORSAAK
VIRUSSE ASELLULêR VOORTPLANTING ENIGSTE KENMERK VAN LEWE SLEGS BINNE-IN SELLE VAN LEWENDE ORGANISMES VOORTPLANT NIE PRO- OF EUKARIOTIES BAKTERIOFAAG – VIRUS WAT BAKT INFEKTEER SIEKTES BY MENS VIGS, GRIEP, MASELS, HONDSDOLHEID, POLIO SIEKTES BY PLANTE TABAKMOSAïEKVIRUS VIRUS GASHEER SPESIFIEK
BOU VAN VIRUS KLEIN BESTAAN UIT NUKLEïENSUUR WAT DEUR PROTEïENOMHULSEL OMSLUIT WORD DNA OF RNA NOOIT BIEDE DIERVIRUS KAN DEUR SKEDE VAN LIPIEDE EN PROT OMSLUIT WORD VIR BESKERMING VORM KAN STAAF, BOLVORMIG WEES OF KOMPLEKS SOOS BAKTERIOFAAG (KOP, SKEDE EN STERT)
VIRUS - BAKTERIOFAAG
BOU VAN BAKTERIEë
BOU VAN BAKTERIEë EENSELLIG SELWAND PROT, KOOLH, VET SLYMSKEDE VOORKOM UITDROGING EN VIR BESKERMING SELMEMBRAAN SITOPLASMA BEVAT SLEGS RIBOSOME GEEN SELKERN PROKARIOOT DNA KOM VOOR IN CHROMATIENLIGG BEKEND AS NUKLEOïED FLAGELLUM VIR BEWEGING
BAKTERIEë STAAFVORMIG ROND SPIRAAL KOMMA
BAKTERIEë
AGAR IN PETRIBAKKIE FAKTORE KONSTANT
ANTIBIOTIKA
PROTISTE - ALG
ALG - EUGLENA
PROTISTA PROTOSOë ALGE SLYMSKIMMELS AMOEBA SEEBAMBOES PLASMODIUM SPIROGYRA PARAMECIUM DIATOME
PLANKTON ZOOPLANKTON FITOPLANKTON EENSELLIGE DIERE EENSELLIGE PLANTE DIATOME IS EENSELLIGE ALGE MET SILIKA IN SELWAND. VORM EERSTE SKAKEL IN VOEDSELKETTING IN WATER
DIATOME – VRYDRYWENDE ORGANISMES
FITOPLANKTON
ZOOPLANKTON
PROTOSOë - AMOEBA
AMOEBA
PROTOSOë - PARAMECIUM
PROTOSOë – PLASMODIUM
Die onderstaande grafiek toon die temperatuurkaart van ‘n persoon wat aan malaria ly. Die eerste koorsaanval vind gewoonlik 10 dae na infeksie plaas. So ‘n aanval word deur drie fases gekenmerk: koue-, warm- en sweetfases. Veronderstel dag 1 op die kaart was 22 Maart 2006
2. 1. 1 Bepaal die normale liggaamstemperatuur van ‘n gesonde persoon 2.1.2 Bepaal die aantal koorsaanvalle wat aangeteken is. (1) 2.1.3 Bereken die datum waarop die pasiënt aanvanklik deur die muskiet besmet is. (2) 2.1.4 Bereken die dag waarop jy die begin van die volgende koorsaanval sal verwag. (2) 2.1.5 Noem een simptoom wat die pasiënt moontlik tydens die koue fase kan ervaar. (1) 2.1.6 Noem die vektor van die malariaparasiet. (2) 2.1.7 Noem die patogeniese protist wat malaria veroorsaak. (1)
FUNGI - BROODSKIMMEL
SAMPIOENE
HIFES VORM VEGETATIEWE LIGGAAM - MISELIUM BOU VAN BROODSKIMMEL BESTAAN UIT HIFES HIFES VORM VEGETATIEWE LIGGAAM - MISELIUM UITLOPER / STOLON – OP OPP VAN SUBSTRAAT RISOïEDE – DRING SUBSTRAAT BINNE, ANKER SPORANGIOFOOR – DRA SPORANGIUMS MET SPORE
TERME HIFES GEEN DWARSWANDE SENOSIET RHIZOPUS BESIT GEEN WARE WORTEL, STINGEL OF BLARE TALLUS STRUKTUUR WAARIN SPORE ONTWIKKEL SPORANGIUM
FUNGI
ATLEETVOET
SWAM SIEKTES BY PLANTE
VIGS (VERWORWE IMMUNITEITSGEBREKSINDROOM – TOESTAND WAARIN VERSKEIE SIMPTOME EN INFEKSIES AGV SKADE AAN DIE IMMUUNSTELSEL. *VEROORSAAK DEUR MIV (IMMUNITEITSGEBREKVIRUS) * GEEN MIDDEL KAN DIT GENEES MIV OORGEDRA DEUR SPEEKSEL, BLOED, SEMEN, VAGINALE VL, PRESEMINALE VL EN BORSMELK *KAN GESKIED DEUR ANAL, VAGINALE, ORALE SEKS, BLOEDOORTAPPINGS, INSPUITNAALDE, GEDURENDE SWANGERSKAP, GEBOORTE, BORSVOEDING EN ENIGE ANDER BLOEDSTELLING AAN LIGGAAMSVL
BIOTEGNOLOGIE – GENETIESE MANUPILASIE