De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

VIGS Herdenkingsondag Sondag 18 Mei 2014

Verwante presentaties


Presentatie over: "VIGS Herdenkingsondag Sondag 18 Mei 2014"— Transcript van de presentatie:

1 VIGS Herdenkingsondag Sondag 18 Mei 2014
Ontwikkel deur CABSA

2 Steek ‘n kers aan vir MIV
Eerste kers Binne die konteks van ‘n MIV-pandemie fokus ons op U, Here, en die kers wat ons aansteek, is om ons daaraan te herinner dat U ons enigste hoop is.

3 Steek ‘n kers aan vir MIV
Tweede kers Ons dink vandag spesifiek aan almal ná aan ons wat a.g.v. VIGS-verwante siektes gesterf het – familielede, vriende en kollegas.

4 Steek ‘n kers aan vir MIV
Derde kers Ons steek ‘n kers aan vir diegene wat binne die gemeente en gemeenskap met MIV lewe, óók vir hul geliefdes.

5 Steek ‘n kers aan vir MIV
Vierde kers Laat ons voortgaan om deur woord en daad hoop en versoening te bring in ‘n wêreld wat met MIV leef.


Download ppt "VIGS Herdenkingsondag Sondag 18 Mei 2014"

Verwante presentaties


Ads door Google