De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

HERSIENING KUNSMIS.

Verwante presentaties


Presentatie over: "HERSIENING KUNSMIS."— Transcript van de presentatie:

1 HERSIENING KUNSMIS

2 NIE-MINERALE VOEDINGSTOWWE
Wanneer CO2 en O2 in die lug word na tydens fotosintese na stysel omgeskakel, kry ons…. KOOLSTOF, SUURSTOF, WATERSTOF

3 PRIMÊRE VOEDINGSTOWWE
K Uit die lug Kunsmis Ghwano Beenmeel Superfosfaat Grondminerale Organiese materiaal

4 N P K Nodig vir… Sintese en oordrag van energie Chlorofil
Vinnige groei, kwaliteit van blare Saad en vrugte produksie Fotosintese Vervaardiging van olies, suiker en stysel Skakel sonenergie om in chemiese energie Vinnige groei Bou proteïene Kwaliteit van vrugte Afnames in siektes

5 N P K Simptome van te veel Swak vrugte/saad opbrengs
Donkergroen blare vatbaar vir droogtes/ siektes/ insekte Veroorsaak tekort aan mikro voedingstowwe soos Fe en Zn Veroorsaak tekort aan Mg en Ca

6 N P K Simptome van te min… Liggroen/geel blare
Swak ontwikkeling van vrugte Dwerggroei Pers blare Vertraagde ontwikkeling Ouer blare word geel en vrek Onreelmatige vrugte ontwikkeling

7 INFO OP DIE SAK…

8 INFO OP DIE SAK… Die verhouding is die verhoudig N:P:K
Die getal is hakkies is die persentasie van die gewig wat N,P&K voorsien Die res is vulstowwe soos gips, kalk en sand

9 INFO OP DIE SAK… Die verhouding is die verhoudig N:P:K
Die getal is hakkies is die persentasie van die gewig wat N,P&K voorsien Die res is vulstowwe soos gips, kalk en sand

10 FRAKSIONELE DISTILLASIE VAN LUG

11 VERBRANDING VAN METAAN

12 HABER PROSES 400°C (hoë temperatuur) 200atm (hoë druk)
FeO/Fe katalisator

13 OSTWALD PROSES

14 KONTAK PROSES

15

16 EUTRIFIKASIE Die proses waarin 'n ekosisteem, bv. 'n rivier of dam, verryk word met anorganiese plantvoedingstowwe, veral fosfor en stikstof, wat tot oormatige plantgroei lei. Soos wat plantgroei oormatig word, vermeerder die dooie en verrottende plantmateriaal vinnig.


Download ppt "HERSIENING KUNSMIS."

Verwante presentaties


Ads door Google