De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Organiese verbindings

Verwante presentaties


Presentatie over: "Organiese verbindings"— Transcript van de presentatie:

1 Organiese verbindings
Koolhidrate J. Oliphant

2 Organiese verbindings
Organiese verbindings word deur lewende organismes vervaardig Bevat altyd koolstof (C) en waterstof (H) Bevat ook suurstof Kan ook stikstof (N), Fosfor (P), swawel (S) bevat

3 Organiese verbindings
Koolhidrate Lipiede Proteïene Ensieme Nukleïensure Vitamiene

4 1.Koolhidrate Hoof funksie - bron van energie vir lewende organismes
Bestaan uit koolstof (C), waterstof (H) en suurstof (O) Verhouding H-atome tot O-atome = 2:1 (H:O) Boustene is ringformige eenhede = sakkariede

5 Koolhidraat klasse Monosakkariede (een sakkaried)
Disakkariede (twee sakkariede) Polisakkariede (baie monosakkariede) Monsakkariede en disakkariede is suiker = soet en oplosbaar in water Polisakkariede is nie suiker nie = nie soet en onoplosbaar in water

6 Koolhidraat klasse Monosakkaried Disakkaried Polisakkaried
- Een sakkaried Disakkaried - Twee sakkariede Polisakkaried - Baie sakkaried

7 Monosakkariede Enkelringstrukture (een sakkaried)
Daar is 3 tipes monosakkariede: Glukose Fruktose Glakose Glukose is die basiese boustene van alle koolhidrate (elke koolhidraat bevat glukose)

8 Disakkariede Twee monosakkariede met mekaar verbind
Daar is 3 tipes disakkariede: Maltose (glukose + glukose) Sukrose (glukose + fruktose) Laktose (glukose + glaktose) Wanneer ‘n disakkaried gevorm word, word een water molekule uitgesplits = kondensasiereaksie

9 Polisakkariede Baie monosakkariede met mekaar verbind om ketting te vorm Daar is 3 tipes polisakkariede: Stysel (Is die vorm waarin glukose in plante gestoor word) Glikogeen (Is die vorm waarin glukose in dierselle voorkom, wordgestoor in lewer en spiere) Sellulose (Vorm die strukturele komponent van plantselwande) ‘n water-molekule word uit gesplits elke keer wanneer ‘n binding tussen twee monosakkariede ontstaan Glukose vorm die boustene van die 3 tipes polisakkariede

10 Funksies van koolhidrate
Energiebron - glukose is belangrikste brandstofmolekule - tydens respirasie word glukose afgebreek - energie word vrygestel - koolstofdieoksied en water word gevorm Reserwe-energiebron - stysel word in plante geberg - glikogeen word in diere geberg - wanneer energie benodig – word polisakkariede (stysel / glikogeen) afgebreek na glukose

11 Funksies van koolhidrate
Strukturele komponent - plantselle bestaan hoofsaaklik uit sellulose - verstewig die selwand

12 Glukose Toets Plaas toetsmateriaal in toetsbuis
Voeg ongeveerd 10 druppels benedict-oplossing in buis saam toets materiaal Plaas buis in waterbad ± 5min Resultate: Blou – geen glukose Groen Geel Oranje Rooi – hoë konsentrasie glukose teenwoordig

13 Stysel Toets Neem toetsmateriaal en plaas in piering (aartappel)
Drup 2-3 druppels jodium-oplossing daarop Resultate: Blouswart = stysel teenwoordig


Download ppt "Organiese verbindings"

Verwante presentaties


Ads door Google