“Doopkategese” Welkom almal!.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Ek Glo en Bely XVI - XIX Dr. Thinus du Plessis.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Rom.6: en :
Beeld van God.
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Hartlik welkom in die Erediens!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

“Doopkategese” Welkom almal!

Tema 1- Kinderdoop vs. volwassedoop. Verkeerde terminologie. Doop van kinders van gelowige ouers vs. wederdoop. Argumente wat gebruik word deur die meeste Pinkstergroepe vir hulle doopbeskouing: Jesus is as volwassene gedoop. Ons lees nie in die Bybel van kinders wat gedoop word nie. Hand. 2:38: “Toe antwoord Petrus hulle: "Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang.”

Doop van kinders van gelowige ouers vs. wederdoop Jesus is as volwassene gedoop. Weerlegging: Is daar enige band tussen ons doop en Jesus se doop? 2. Ons lees nie in die Bybel van kinders wat gedoop word nie. Adrio König se storie oor traktaatjies in die vensters. Nuwe Testament in ’n sendingkonteks. Huisgesindope.

Doop van kinders van gelowige ouers vs. weerdoop Hand. 2:38: “Toe antwoord Petrus hulle: "Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang.” Weerlegging: Lees net die volgende vers: Hand. 2:39: “Wat God belowe het, is vir julle en vir julle kinders en vir almal wat daar ver is, vir almal wat die Here ons God na Hom toe sal roep."

Doop van kinders van gelowige ouers vs. weerdoop Die hartseer waarheid is dat daar geen werklike goed gefundeerde argumente vir “grootdoop” uit pinkster geledere kom nie. Die Pinkster doop is meer verwant aan die doop van Johannes die doper as die Christelike doop. Die apostels erken nie die doop van Johannes as gelykwaardig nie. (Hand. 19). “Inseëning” word nêrens voorgeskryf nie.

Doop van kinders van gelowige ouers vs. weerdoop Waarom doop ons kinders? HK son. 27 v+a 74 Kinders is deel van die Verbond Die verbondsbeloftes kom hulle toe. Die verbondsteken maak hulle anders as die kinders van ongelowiges. Doop in die plek van die besnydenis. Beeld van die boer wat sy skape merk.

Doop van kinders van gelowige ouers vs. weerdoop Argument van Gereformeerde baptiste: Doop teken van die nuwe verbond eerder as die Ou verbond. Beter argument met goeie teologiese gronde. Ou verbond teenoor nuwe verbond: Ou Verbond Nuwe Verbond Wet Genade Bloedband Geloofsband Besnydenis teken Doop teken

Doop van kinders van gelowige ouers vs. weerdoop Wat is die ou verbond: Jer. 31:31-33: “Daar kom ‘n tyd, sê die Here, dat Ek met Israel en Juda ‘n nuwe verbond sal sluit. Dit sal nie wees soos die verbond wat Ek met hulle voorvaders gesluit het toe Ek hulle aan die hand gevat en uit Egipte laat trek het nie. Hulle het daardie verbond wat Ek met hulle gesluit het, verbreek al was Ek getrou aan hulle, sê die Here. Dit is die verbond wat Ek in die toekoms met Israel sal sluit, sê die Here: Ek sal my woord op hulle harte skryf en dit in hulle gedagte vaslê. Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees.”

Doop van kinders van gelowige ouers vs. weerdoop Ou Verbond - die “Sinaïtiese verbond” met Israel na die uittog uit Egipte, nie die met Abrham nie. Die besnydenis as verbondsteken is al ingestel tydens die verbond met Abraham. Gal. 3 Gal 3:6: “So was dit ook met Abraham: "Hy het in God geglo, en God het hom vrygespreek." Gal 3:7: “Julle sien dus dat dié wat glo, kinders van Abraham is.” Gal 3:17 Hiermee wil ek dít sê: God het ‘n verbond met Abraham gesluit en dit tóé al geldig gemaak. Die wet, wat eers vier honderd en dertig jaar later gekom het, kan nie hierdie verbond ongeldig maak, sodat God se belofte aan Abraham nie meer sou geld nie. Gal 3:26 Deur hierdie geloof in Christus Jesus is julle nou almal kinders van God, Gal 3:27 want julle almal wat deur die doop met Christus verenig is, het nou deel van Christus geword. Gal 3:29 En as julle aan Christus behoort, is julle ook nakomelinge van Abraham en erfgename kragtens die belofte van God.

Doop van kinders van gelowige ouers vs. weerdoop Die bewyslas word te dikwels op die verkeerde plek geplaas. Waarom moet ons bewys dat die kinders van gelowige ouers gedoop moet word? Waar is die bewyse dat God sy hele manier van werk met sy volk so radikaal sou verander?

Tema 2 - Verbondsopvoeding Doopvrae: Hoewel ons kinders in sonde ontvang en gebore en daarom aan allerhande ellende, ja, aan die verdoemenis self onderworpe is, bely u nogtans dat hulle in Christus geheilig is en daarom as lidmate van sy gemeente behoort gedoop te wees? Bely u dat die leer van die Ou en Nuwe Testament , wat in die Artikels van die Christelike geloof saamgevat is en in die Christelike kerk hier geleer word, die ware en volkome leer van die saligheid is? Belowe u en neem u u voor om hierdie kind van wie u die vader en/of moeder is, wanneer hy/sy dit kan verstaan, in die genoemde leer na u vermoë te onderrig en te laat onderrig.

Verbondsopvoeding Kerklike lewe Gesinslewe Lewe in die wêreld Geestelike lewe Gesinslewe Lewe in die wêreld Kerklike lewe Leer jou kind van God deur sy Woord Leer jou kind bid Leer jou kind deur sang Pasop vir “Liewe Jesus” Leer jou kind die betekenis van sy/haar doop Leer jou kind deur jou lewensvoorbeeld

Verbondsopvoeding Kerklike lewe Gesinslewe Lewe in die wêreld Geestelike lewe Gesinslewe Lewe in die wêreld Kerklike lewe Ouers is ’n span en kinders is die vyand! Moenie gehoorsame ouers word nie! Moenie in debatte oor tugtiging betrokke raak nie. Hou vas aan die saak eerder oor die metode. Leer jou kind van regte lewensmaat en goeie kinderopvoeding. Leer jou kind die betekenis van sy/haar doop. Leer jou kind deur jou lewensvoorbeeld.

Verbondsopvoeding Kerklike lewe Gesinslewe Lewe in die wêreld Geestelike lewe Gesinslewe Lewe in die wêreld Kerklike lewe Leer jou kind deur erediensbywoning Leer jou kind deur katkisasievoorbereiding Leer jou kind deur algemene betrokkenheid Moenie die rol van die geloofsgemeenskap onderskat nie Leer jou kind die betekenis van sy/haar doop Leer jou kind deur jou lewensvoorbeeld

Verbondsopvoeding Kerklike lewe Gesinslewe Lewe in die wêreld Geestelike lewe Gesinslewe Lewe in die wêreld Kerklike lewe Leer jou kind van liefde en respek vir almal Leer jou kind van ’n positiewe gesindheid Leer jou kind van sy roeping in die wêreld Leer jou kind van evangelisasie Leer jou kind die betekenis van sy/haar doop Leer jou kind deur jou lewensvoorbeeld

Dankie almal!