Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Die Koninkryk van God Waarheid – Lig - Lewe.
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Gedagtes rondom die nagmaal
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Beeld van God.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
IS ONS GEMEENTEMATERIAAL STERK?
Joh. 14: :
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Die Pesaglam.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
DIE LIEFDE.
Vader se seën.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
“gevangene van die wet”
♫ Speakers Die Wet van die Here.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek

Bespreking van die wet 4 Omvang van die Wet Gerrie C Coetzee

Die wet kan as volg uitgebeeld en saamgevat word Die wet kan as volg uitgebeeld en saamgevat word. Shema Deut 6:4 Die Wet van liefde Die tien opdragte. (gebooie) Die wette, opdragte, instellings en oordele.

Daar is ongeveer ‘n duisend wette wat in die Skrif opgeteken is Daar is ongeveer ‘n duisend wette wat in die Skrif opgeteken is. Nie een van hulle maak saak sonder liefde en gehoorsaamheid nie. Al gehoorsaam ek fisies die wet en dit is nie uit my gees nie, is dit leeg.

Elkeen van die wette in die Skrif kan ingedeel word onder 10 opskrifte Elkeen van die wette in die Skrif kan ingedeel word onder 10 opskrifte. Hierdie 10 opskrifte beteken dus meer as net die woorde, maar het ‘n breër betekenis wat die volheid daarvan leer. Dit sluit al die aspekte van die wette in wat onder die opskrif resorteer.

Die 10 opdragte

Eks 20:1 God het al hierdie woorde gepraat en gesê: 2 "Ek is hwhy jou God wat jou uit die land van Egipte, uit die huis van slawerny, uitgelei het. 3 Jy mag geen ander gode voor My hê nie.

2 4 Jy mag vir jou geen afgod of enige verpersoonliking maak van wat bo in die hemele is, of van wat onder op die aarde is, of van wat in die waters onder die aarde is nie.

5 Jy mag jou voor hulle nie neerbuig en hulle nie dien nie, want Ek, hwhy jou God, is ‘n jaloerse Magtige God wat die oortredinge van die vaders besoek aan die kinders, aan die derde en aan die vierde geslag van die wat My haat, 6 maar omgee wys aan duisende, aan dié wat My liefhet en My opdragte uitvoer.

3 7 Jy mag die Naam van hwhy jou God nie valslik gebruik nie, want hwhy sal die een wat Sy Naam valslik gebruik, nie ongestraf laat bly nie.

Spr 30:4 Vertel my: Wie het opgegaan na die hemel en afgekom Spr 30:4 Vertel my: Wie het opgegaan na die hemel en afgekom? Wie het die wind in Sy vuiste versamel? Wie het die waters in ‘n sakdoek vasgebind? Wie het al die grense van die aarde vasgestel? Wat is Sy Naam en wat is die Naam van Sy Seun, as jy weet?

4 8 Onthou die Shabbatdag, om dit afgesonderd te hou 4 8 Onthou die Shabbatdag, om dit afgesonderd te hou. 9 Ses dae moet jy werk en al jou besigheid doen, 10 maar die sewende dag is 'n Shabbat van hwhy jou God; dan mag jy géén besigheid doen nie; nie jy of jou seun of jou dogter, of jou slaaf of jou slavin, of jou vee of jou besoeker wat by jou bly nie,

11 want in ses dae het hwhy die hemele en die aarde gemaak, die see en alles wat daarin is en op die sewende dag het Hy gerus. Daarom het hwhy die Shabbatdag geseën en dit afgesonder.

Yes 58:13 As jy, as gevolg van die Shabbat, jou voet wegdraai daarvan om jou eie plesier op My afgesonderde dag te doen en die Shabbat ‘n vreugde, die afgesonderde dag van hwhy eerbaar noem en dit eer, deur nie jou eie dinge te doen,

jou eie plesier te soek en jou eie woorde te praat nie, 14 dan sal jy vreugde vind in hwhy en Ek sal jou laat ry oor die hoogtes van die aarde en jou voed met die erfenis van Ya’akov, jou vader, want die Mond van hwhy het gepraat.”

5 12 Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat hwhy jou God aan jou gee.

6 13 Jy mag nie moord pleeg nie.

Mat 5:21 Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is: ‘Moenie moord pleeg nie,’ en dat elkeen wat moord pleeg, verantwoording moet doen voor die gereg, 22 maar Ek sê vir julle dat elkeen

wat vir sy broer sonder rede kwaad is, verantwoording moet doen voor die gereg en elkeen wat vir sy broer sê: ‘Ek spoeg op jou!’ is veroordeeld voor die vergadering en elkeen wat sê: ‘Jou dwaas!’ is veroordeeld tot die vuur van die Hel.

7 14 Jy mag nie egbreuk pleeg nie.

Mat 5:27 Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is: ‘Moenie egbreuk pleeg nie, 28 maar Ek sê vir julle dat ‘n man wat na ‘n vrou kyk met die doel om haar te begeer, daardie oomblik, egbreuk pleeg met haar in sy gedagtes, wil en emosie.

8 15 Jy mag nie steel nie. 9 16 Jy mag nie vals getuig teen jou naaste nie.

10 17 Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy slaaf of sy slavin, of sy os of sy donkie of iets wat aan jou naaste behoort nie." Vergenoegdheid

As hierdie “OPSKRIFTE” nog geldig is, dan is dit wat onder die opskrifte val ook mos nog geldig? Word stil en dink mooi daaroor. Vra Vader vir wysheid.

Hierdie 10 kan weer onder ‘n groter opskrif kom.

Mark 12:29 Yeshua antwoord hom: “Die eerste van al die opdragte is: Luister, Yisra’el, hwhy is ons God, hwhy is Een; 30 en jy moet hwhy jou God liefhê vanuit jou hele verstand, wil en emosie; vanuit jou hele gees;

vanuit al jou begrip en verbeelding en vanuit al jou krag vanuit al jou begrip en verbeelding en vanuit al jou krag. Dit is die eerste opdrag 31 en die tweede, wat net soos hy is, is: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Daar is geen ander opdrag groter as hierdie nie.”

Aangesien God liefde en ons Skepper is – konsentreer dit op die eerste stelling wat weer alles onder ‘n groter opskrif plaas.

Deut 6:4 dja hwhy Wnyhla hwhy lar`y [m` Sh'ma Yisra'el hwhy Eloheinu hwhy Echad. Luister, Yisra'el, hwhy is ons God; hwhy is Een.

Midde-Oosterse gebruik. Eerste woord is opsomming of opskrif.

Dus: Die opskrif bo die opskrifte: Shema Luister Hoor Doen

Nou gaan ons dit gou weer anders om doen Shema Deut 6:4 Die Wet van liefde Die tien opdragte. (gebooie) Die wette, opdragte, instellings en oordele.