Die wettige gebruik van water vir besproeiing

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
Rekeningkundige begrippe
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Onderwerp 10 Die entrepreneur
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
Kopiereg.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Leesbegrip.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Rom.6: en :
Gedagtenis maaltyd.
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
Besigheidstudies Graad 11.
Beskerm jou grootste bate…
Webregistrasie.
Joh. 14: :
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
God het nie witbroodjies nie!
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
\.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
LO Kwartaal 1 Graad 10.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

Die wettige gebruik van water vir besproeiing Agri Limpopo – 24 April 2013 Francois van der Merwe, Hoofingenieur Departement van Waterwese, Pretoria

Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) Wat word bedoel met “watergebruik”? Artikel 21 Die gebruik van water Die Nasionale Waterwet definieer elf (11) verskillende watergebruike.

Belangrikste watergebruike tydens boerdery-aktiwiteite: Neem van water uit ‘n waterbron. Wat is ‘n waterbron? Opgaring van water. Ook Damveiligheids-vereistes. Verandering van stroombeddings of belemmering van vloei. Die stort of ontslae raak van afvalstowwe wat waterbronne kan besoedel.

Die vier tipes magtiging om water te gebruik Artikel 22(1) Skedule 1 – Eie huishouding en huistuin maar nie-kommersieel, sowel as veesuiping vir diere wat op die veld loop; Bestaande wettige gebruik – wat is die vereistes? Het die gebruik in die kwalifiserende periode plaasgevind? Oppervlakwater : 1 Okt 1997 tot 30 Sept 1999. Grondwater: 1 Okt 1996 tot 30 Sept 1998. Was dit wettig onder die vorige Waterwet (Wet 54 van 1956)? Hoeveel water was per jaar gebruik en vir watter doel?

Die vier tipes magtiging om water te gebruik (vervolg) Algemene Magtiging – 26 Maart 2004, beperkte gebruik word op sommige plekke toegelaat; ‘n Lisensie is nodig vir enige nuwe watergebruike na 1 Oktober 1998.

Registrasie van watergebruik Wat is registrasie Registrasie van watergebruik Wat is registrasie? Wat is die implikasies indien my watergebruik nie geregistreer is nie? Is my watergebruik dan onwettig? Is registrasie ‘n bewys dat ‘n watergebruik wettig is?

Verifikasie van watergebruik Verifikasie is die enigste manier om die geldigheid van ‘n bestaande wettige watergebruik te bewys. Wat is verifikasie van ‘n bestaande wettige watergebruik? Wat kan ek doen indien my waterreg nie geverifieer is nie?

Grondwater Goedkeuring vir sink van boorgate. Spesiale vereistes by aansoeke om lisensies vir die neem van grondwater. Bestuur van grondwaterbronne. Wie doen dit indien dit buite skema’s, besproeiingsrade of watergebruikersverenigings val?

Oorplasing van ‘n watergebruiksreg van een eiendom na ‘n ander Permanente oorplasing Indien die watergebruiksreg wat oorgeplaas moet word, ‘n bestaande wettige gebruik (BWG) is (sien bladsy 4), moet die bestaande gebruiker dit laat verifieer ingevolge artikel 35, wat dan as ‘n bewys sal dien van die watergebruiksreg. Die bestaande gebruiker verklaar skriftelik dat die watergebruiksreg, of die gedeelte daarvan wat ter sprake is, opgesê word ten gunste van die lisensie-aansoek van die voorgenome watergebruiker.

Indien ‘n watergebruikersvereniging betrokke is, word ‘n skriftelike aanbeveling van daardie liggaam vereis waarin die oorplasing aanbeveel word. Die voorgenome watergebruiker maak ‘n afspraak by die toepaslike streekskantoor van die Departement van Waterwese, vir ‘n verkenningsafspraak met die oog op ‘n lisensie-aansoek.

Die voorgenome watergebruiker dien ‘n lisensie-aansoek by die streekskantoor in vir die gebruik van die betrokke hoeveelheid water op die eiendom waarheen die water oorgeplaas moet word. Beide die bestaande en die voorgenome watergebruikers moet verstaan dat die watergebruiksreg nie oorgaan wanneer die vorige watergebruiker betaal is nie, maar eers wanneer die lisensie aan die nuwe gebruiker uitgereik is. Indien die lisensie nie uitgereik word nie, bly die watergebruiksreg by die oorspronklike eiendom.

Oorplasing van ‘n watergebruiksreg van een eiendom na ‘n ander Tydelike oorplasing Indien beide die bestaande en die nuwe eiendomme binne die jurisdiksiegebied van ‘n watergebruikersvereniging of besproeiingsraad lê, mag daardie liggaam ‘n formele besluit neem om besproeiingswater tydelik oor te dra onder voorwaardes waaroor hulle self mag besluit. Indien een van of albei die eiendomme buite die jurisdiksiegebied van ‘n watergebruikersvereniging of besproeiingsraad lê, moet die streekskantoor skriftelik genader word om goedkeuring daarvoor te gee. Huidiglik is die beleid dat die departement sodanige tydelike oorplasing vir nie langer as twee jaar sal toelaat nie.

Algemeen Hoe doen ek aansoek om ‘n watergebruikslisensie? Watter stappe moet ek volg? Wie kan ek om verdere inligting vra? Webwerf: www.dwa.gov.za

Vrae wat dikwels gevra word: Hoe vind ek uit wat die waterregte op my plaas behels? Mag ‘n nuwe eienaar net voortgaan met ‘n watergebruik wat wettig was vir die vorige eienaar? Wanneer verval ‘n ‘bestaande wettige watergebruik’? Hoe sal Waterwese weet wat se watergebruike daar in 1998 op enige plaas was? En of dit wettig was? Wat is verpligte lisensiëring? Wanneer gaan dit gebeur? Hoe gaan dit my raak?

Onttrekking van water uit waterbronne: Daar was ‘n wettige waterreg om 20 ha te besproei op my vorige plaas. Toe ek die plaas verkoop het, het ek die waterregte uitgehou omdat ek dit op my ander plaas wil gebruik. Mag ek dit doen? Wat staan my nou te doen? Ek het nie ‘n lisensie nie, maar my registrasie-sertifikaat sê dat ek geregistreer is om 70 000 kubieke meter water per jaar te onttrek vir besproeiing. Is dit nou my wettige waterreg? Sal die bank my registrasie-sertifikaat aanvaar as sekuriteit vir ‘n lening? Wat staan my te doen indien ek waterregte wil aankoop en van ‘n ander eiendom na myne oorgeplaas? Wat is die vereistes t.o.v. die sink en gebruik van boorgate?

Damme: Omdat daar ‘n dam op my plaas is, mag ek water daaruit onttrek? Dit is immers my dam en dus my water, of nie? My buurman bou ‘n nuwe dam wat in my plaas sal opstoot. Mag hy dit doen? Mag ek dan van die water wat in my plaas opstoot, uitpomp?   