Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Skoolbeheerliggaam-opleiding 2012
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Rekeningkundige begrippe
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Drie Bome Daar het eenmaal drie bome in `n woud gegroei.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Kontraktereg eenheid 3 (deel 2) onbehoorlik verkree wilsooreenstemming
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
Is jy regtig ‘n senior?.
Beslote Korporasies ONR 314.
Selfportret Herman Lintvelt.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Stres Gr. 11.
Kopiereg.
Die geskiedenis van geld
Funksies van ‘n Besigheid
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
EENHEID 8 MOONTLIKHEID VAN PRESTASIE
Verrassings ! Die meeste van ons hou van verrassings
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Besigheidstudies Graad 11.
Beskerm jou grootste bate…
Wat is ramings?.
Is jy regtig graad 10?.
Is jy reg vir graad 10?.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Is jy amper‘n senior?.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Aksiebeplanning.
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
AARP Beginsels Graad 10 Vra aan leerders: Waarvoor staan die akroniem AARP - Algemean aanvaarde rekeningkundige praktyk.
Universiteit van Pretoria
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Hoërskool Bergvlam Begroting: 2016.
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
bybelgenootskap van suid-afrika.
Visitasie.
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Beslote Korporasies ONR 314.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Begrotingsaspekte

Tegnologie vandag

Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet die begroting voorberei; Die begroting moet aan ’n ouervergadering voorgelê word; Nadat die ouers die begroting goedgekeur het, moet die beheerliggaam dit óók doen.

Waar pas tegnologie by die begroting in? Uitgawes!! Onderskei tussen ‘behoeftes’ en ‘begeertes’. Wat is op hierdie oomblik noodsaaklik om onderriggehalte te verhoog?

Vyf hoofaspekte moet in ag geneem word wanneer daar vir tegnologie begroot word 1 Aankope Versteekte koste Versekering en sekuriteit Waardevermindering en afskrywing Opleiding en bywerking van sagteware 2 3 4 5

Begrotingsbestuurder vir die aankope en bestuur van tegnologie Versamel inligitng Konsolideer kommentaar Werk deur inligting Kry terugvoer oor onduidelikhede Doen ’n voorlegging aan die skoolhoof

Aankope Stel ’n lys op van al die moontlike aankope wat in die tegnologieplan vervat is; Alle aankope moet binne die raamwerk van die skool se finansiële beleid plaasvind; FEDSAS se voorbeelde van ’n finansiële beleid en ’n aankope- en voorkeurverkrygingsbeleid.

Versteekte koste Die bedrag op die prysetiket is nie altyd die finale prys nie … “Maar wag, dis nie al nie!” Lees die fynskrif

Versekering en sekuriteit Tegnologie is roerende bates. “(5) Alle bates deur ’n openbare skool verwerf op of ná die inwerkingtreding van hierdie Wet is die eiendom van die skool.” Die risiko vir die verlies van óf skade aan daardie eiendom berus geheel en al by die skool.

Kwotasies vir versekering; Teken toerusting in die skool se bateregister op; Tref nodige voorsorg om hierdie bates te beskerm; Versekeringsmaatskappye se eise dat toerusting in sekere omstandighede gebêre of bewaar word.

Waardevermindering en afskrywings Reglynige/lineêre en versnelde waardevermindering. Nader ouditeur of rekenmeester om die waardevermindering van die beoogde toerusting uit te werk. Hierdie som is nodig om die vervangingsdatum van die toerusting te bepaal.

’n Derde benadering is om die waarde van die bate met die aankoop daarvan af te skryf; Die afskryf van waardevermindering het niks met die afskryf van die bate te doen nie; Alle afskrywings moet skriftelik gemotiveer word; Aanbevelings moet gedoen word oor die hantering van die items ná afskrywing; Die betrokke afskrywings word in rooi in die bateregister aangeteken, en die oorspronklike lys word geliasseer.

Opleiding en bywerking van sagteware Wie gaan die spesifieke tegnologie of toerusting gebruik, en moet daardie persone opgely word? Is die opleiding beskikbaar in die omgewing waar die skool geleë is? Wie sal die opleiding aanbied, waar sal dit geskied en teen watter koste?

Deestyds teenoor vandag

Aanspreeklikheid van beheerliggaamlede Kan beheerliggaamlede aanspreeklik gehou word vir verlies of skade wat enige persoon of instansie by die sluiting van ’n kontrak of aankoop van toerusting kan ly? Artikel 15 en 16(2) van die Skolewet. Kontrakte wat beheerliggame namens die skool aangaan, moet altyd in die naam van die skool gesluit word.

Beheerliggaamslede moet oor skriftelike magtiging beskik om ’n kontrak namens die skool te sluit; Dit moet by ’n beheerliggaamvergadering besluit en genotuleer word; Kontrakte met wesenlike finansiële implikasies moet slegs aangegaan word as daar daarvoor begroot is.

Artikel 16(2) Die beheerliggaam en alle lede daarvan moet te alle tye in die belang van die skool optree. Dieselfde regsverhouding as dié tussen direksie en maatskappy nou ook tussen beheerliggaam en skool tot stand kom. ’n Beheerliggaam en/of die individuele lede kan persoonlik aanspreeklik gehou kan word vir verlies of skade wat die skool as gevolg van roekeloosheid of growwe nalatigheid kan ly.

Artikel 36(2) en (4) Die beheerliggaam moet die LUR se toestemming kry voordat enige tegnologie op huurkoopgrondslag aangekoop word. Die beheerliggaam moet daarom ook toestemming kry om klaskamers vir tegnologie te omskep of te verander.

”Die gehalte van ’n onderwysstelsel kan nooit die gehalte van sy onderwysers oortref nie.” Daarom is die grootste belegging nie tegnologie nie, maar goeie opvoeders.