Joël Herholdt – Nasionale Verkoopsbestuurder

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Advertisements

Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
Plantasies in die Suide van Noord-Amerika
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Hoekom moet ek lid van die NWKV word?
Kolonisering van die Kaap 17de tot 18de eeu
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
VOERKRAAL WAARDETOEVOEGING 11 JUNIE 2015 – Louw Van Reenen
2011 Januarie Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Kopiereg.
Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Funksies van ‘n Besigheid
GDN Webtuiste Statistiek.
Suid – Afrikaanse geld.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Handel oor die Sahara-woestyn heen
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
EENHEID 8 MOONTLIKHEID VAN PRESTASIE
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Die Vier Seisoene van die Jaar
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
SINODE DIE PAD VORENTOE
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Die Bovelder Saamgestelde Ras / “Composite”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
Behoeftes en begeertes
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
2011 Januarie Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Johan van Rensburg 20 Junie 2018
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
DIE EKONOMIE Graad 8 MARKTE.
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Vrystaat Kongres Lardus van Zyl
bybelgenootskap van suid-afrika.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
2010 Januarie Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
\.
KAN JY BEKOSTIG OM NIE MET DEXTERS TE BOER NIE?
Transcript van de presentatie:

Joël Herholdt – Nasionale Verkoopsbestuurder As vervaardiger en verskaffer van melassegebaseerde veevoere aan die herkouerbedryf is Molatek een van die leidende veevoermaatskappye in Suid-Afrika. Ons produkte word ook in buurlande, naamlik Namibië, Botswana en Swaziland verkoop.

Produkontwikkeling en ’n groter aanvraag vir Molatek se produkte het daartoe gelei dat Molatek moes uitbrei. Die nuwe, moderne kleinsakkie-aanleg by TSB in Malelane is in Maart 2014 voltooi. Dié uitbreiding stel Molatek in staat om meer produkte op die regte tyd aan die mark te lewer. As uitvloeisel van hierdie nuwe fabrieksuitbreiding, is die stoorkapasiteit ook vergroot om te verseker dat voldoende produkte gestoor kan word en die vragmotors vinniger laai.

Molatek se reeks produkte is geskoei op die jongste wetenskaplike navorsing en veeboerderybehoeftes.  Dit bestaan uit: A. ENERGIE – Melassemeel B. NATUURLIKE PROTEÏENKONSENTRAAT – Bypass C. VETMESTING – Beesvet 33+, Voerkraalkonsentraat, Skaapvetmes-/Kalfkonsentraat  D. SUIWEL – Dairy Master Konsentraat, PRO 16, Skaapvetmes-/Kalfkonsentraat.  E. BEES EN SKAAP ONDERHOUDS- EN PRODUKSIELEKMENGSELS – Foslek, Wenlek 50,  Proteïenlek 40, Dryveld 46, Kondisielek, Lick Mix 87, Winterveldkonsentraat, Wolskaaplek 28,  Wolmeesterkonsentraat.  F. PRODUKSIE-AANVULLINGS – Meester 20, Background 18 , Enerblock.  G. BEES, SKAAP EN WILD ONDERHOUDS- EN PRODUKSIEBLOKKE – Fosblock,  Winter Block 40, Multi Block 28, Enerblock, Trophy Block.  H. DROOGTEVOER – Droogte Supplement.

EEN VAN ONS NUWE PRODUKTE IS DRYVELD 46. WAT IS DRYVELD 46? • Melasse-gebaseerde proteïen-spoormineraal aanvulling • 46% Proteïen • Voorsien op droë weiding • Stimuleer ruvoerinname • Beperk winter massaverlies VIR WATTER DIERE AS ONDERHOUDSLEK? • Dryveld 46 vir droë sowel as lakterende diere op oesreste • Dryveld 46 vir droë diere op gespaarde veld / hooi / kuilvoer VIR WATTER DIERE AS PRODUKSIELEK? • Lakterende diere (hoë produseerders) op winterveld ° Produksielek: Dryveld 46 + graan ° Produksielek en hooi waar praktyk toegepas word

WERK DRYVELD 46? Praktykstudie • Winter 2013 - Noord-Oos Vrystaat • Koeikudde met winterkalwers • Voervloei: April – Junie Spaarveld  Julie – Oktober Oesreste • Voorsien Dryveld 46 ad lib

Mei 2013 – 3.3 punt – 517 kg Sept 2013 – 3.3 punt – 497 kg

MIS VAN DIERE OP WINTERVELD MET DRYVELD 46

MENG DRYVELD 46 VIR LAKTEREND OP WINTERVELD WERK DRYVELD 46? Praktykstudie resultate • Proteïen-inname word binne norme gehandhaaf • Mis-evaluasie van diere bevredigend • Kudde handhaaf kondisiepunt • Kudde verloor slegs kalf massa deur winter • Droë diere handhaaf massa – slegs veld MENG DRYVELD 46 VIR LAKTEREND OP WINTERVELD Inname: 1 – 1.5 kg/bees/dag

OPSOMMEND DRYVELD 46 ANDER OPMERKINGS • Benut op oesreste met lakterend sowel as droë diere • Benut op spaarveld met droë diere • Geskik vir lakterende koeie op spaarveld as produksielek ANDER OPMERKINGS • Voorsiening van genoegsame droë materiaal noodsaaklik vir hele winter • Verskaf voldoende fosfaat gedurende die somermaande aan kudde • Aanvulling is nie substituut vir weiding • Skaal raai nie en is uiters akkuraat

Getrou tot ons slagspreuk van ‘Prestasie, kundigheid en diens  vir winsgewende veeboerdery’ word die verkoopspan deurlopend  opgelei om hulle toe te rus met die nuutste voedingstegnologie.  Dit dra daartoe by dat hulle waarde op die veeplaas kan toevoeg  om sodoende die veeboer se winsgewindheid te verseker.

MOLATEK VERKOOPSMANNE

MOLATEK VERKOOPSMANNE