Kragpunt deur LM Eager
In Barotseland, Senanga Manaka in Zambië Langs die Zambezi In Barotseland, Senanga Naaste dorp Ngweze Inwoners Lozi’s Hoofstad van Zambië Lusaka Ouers op Sable Ranch deur rebelle vermoor In Zimbabwe Kliniek en kerk Sendelinge kom van Namibië
Ruimte Swak paaie Twelve ‘o Clock Kanaal Zambezi
Baas se blyplek Zambezi Grace
Bedreigings in milieu Wilde diere Malaria
Vervoer Ngweze Mukolo’s
Ouma Essie en Mosko die stampolisie-man Lozi’s Jos Hoofindoena Daaimon Ouma Essie en Mosko die stampolisie-man Khuta Koninklike optog
Karakters Kebbey Ngambela Riekert Diamant-smokkelaar Grace Tibelelo Sitali, Kleinbaas
Sending Griesel en Nanna du Pisani Manaka Evangelical Mission
Baas se oupagrootjie Dennis Chipman Skoenlappervanger Van Kanada Vestig Manaka Droom om rivier meer begaanbaar te maak Legendariese buffeljagter Kap horings vas op grens v Manaka Manaka beteken Plek van Horings
Vestig ‘n skool en kerk onder die worsboom Vestig hom in Suid-Afrika nadat hy siek geraak het Trou met Johanna Smit Werk as plaagbeheerder, maar ‘n gewonde bosvark dood hom Hy laat afstammelinge en Ierse Terriërs in Zambië agter.
Baas se jeug Baas kan nie genoeg kry van vertellings oor sy voorsaat nie. In sy gedagtes groei die beeld van sy oupagrootjie tot groter as lewensgroot. Vakansies roei hy dae lank met sy selfgemaakte blikskuit op die dam. Wanneer hulle gaan jag, voel hy dat hy in die spoor van sy oupagrootjie trap. Baas is ‘n uithaler skut en jagter. Hulle verhuis na Sable Ranch in Zimbabwe. Sy ouers word deur rebelle op hulle plaas vermoor en die opstal afgebrand. Baas moet sy eie beeste jag om aan die lewe te bly.