Die produksieproses Onderwerp 15

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Geografie Natuurlike hulpbronne
Ongelykheid en armoede
VAKBONDE TERME.
Sosio-ekonomiese kwessies Graad 10
Die trans-Atlantiese slawehandel
Rekeningkundige begrippe
Ekonomiese Bedryfs Wetenskap
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting.
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
VOERKRAAL WAARDETOEVOEGING 11 JUNIE 2015 – Louw Van Reenen
Kopiereg.
Die geskiedenis van geld
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Funksies van ‘n Besigheid
Entrepreneurskap Graad 8
Handel oor die Sahara-woestyn heen
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Blind date Moontlike antwoorde:.
LO Graad 10 KW3.
Besigheidstudies Graad 11.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Is jy regtig graad 10?.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Is jy amper‘n senior?.
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
Behoeftes en begeertes
Here, hoor ons huil. Ons huil oor die land se hoof uitvoerende beampte, ons president, die korrupsie, die nepotisme en blatante persoonlike bevoordeling.
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Ons Wonderlike Skepper
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
AGRI NW JAARKONGRES September 2017
Algemene feite oor sout
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
DIE EKONOMIE Graad 8 MARKTE.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Afhanklikheid van God.
Welkom, Leiers!.
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Jesus en sy 12 dissipels.
Hartlik welkom in die Erediens!
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Joh. 1: Efes. 5:
\.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die produksieproses Onderwerp 15 Wat gaan ons leer? • definisie van produksie • insette en uitsette • volhoubare gebruik van hulpbronne • betekenis van ekonomiese groei • betekenis van produktiwiteit • die effek van produktiwiteit op die ekonomiese groei • tegnologie in die produksieproses • die bydrae van tegnologie om produktiwiteit en ekonomiese groei te verbeter

1. Die definisie van produksie - wanneer besighede grondstowwe in ’n produksieproses gebruik om produkte wat die mark nodig het, te produseer.

2. Insette en uitsette - Die materiale wat besighede in die produksieproses gebruik, word insette genoem. - Uitsette is goed wat ’n mens uit die produksieproses kry. - Nie alle uitsette is egter voltooide produkte wat verbruikers kan koop nie. Insette Produksie- proses Uitsette

Besighede het ook die volgende insette in die produksie-proses nodig:

3. Nywerheidsektore - ’n Sektor is ’n manier waarop besigheidsaktiwiteite gegroepeer word. - Daar is drie hoofsektore van die ekonomie: • die primêre sektor • die sekondêre sektor • die tersiêre sektor - Hulle het mekaar nodig om te kan oorleef.

a) Die primêre sektor - meestal in die landelike gebiede - eerste laag van die ekonomie - die ekonomiese sektor waarin besighede grond en natuurlike hulpbronne as grondstowwe gebruik • boerdery • visserye • bosbou • mynbou • jag en versamel

b) Die sekondêre sektor - net buite die dorpe - dit is nywerhede - die ekonomiese sektor waarin mense grondstowwe uit die primêre sektor gebruik om goed wat mense kan gebruik te verwerk of te vervaardig. • voedsel- en drankfabrieke • motorfabrieke, skeepsbouwerwe en fabrieke wat vliegtuie vervaardig • enigiets wat te doen het met bouwerk, ingenieurswerk en met werk met metale.

c) Die tersiêre sektor - binne-in die dorpe - derde laag van die ekonomie - die ekonomiese sektor waarin besighede voltooide goedere en dienste vir die publiek aanbied • skole vir opvoedkundige dienste • hospitale vir gesondheidsorgdienste • banke vir geldbestuursdienste • regsfirmas en howe vir regsdienste • restaurante vir kos en drank • toerisme vir vermaak.

4. Volhoubare gebruik van hulpbronne - nie-hernieubaar: kan nie hernieu word nie; as dit alles opgebruik is, kan daar nooit weer daarvan gemaak word nie water steenkool olie. Volhoubare gebruik van hulpbronne is ‘n etiese besigheidspraktyk.

- hernieubare hulpbronne is hout, plante en sonenergie - Die produksieproses gebruik baie verskillende hulpbronne - Hoe kan besighede hulpbronne volhoubaar gebruik?

5. Die betekenis van ekonomiese groei bruto binnelandse produk (BBP): die totale waarde van al die produkte en dienste wat die land oor ’n spesifieke tydperk produseer - ’n styging in ’n ekonomie se vermoë om goedere en dienste oor ’n spesifieke tydperk te produseer - gemeet as ’n persentasie verandering in ’n ekonomie se bruto binnelandse produk (BBP) Vir ’n ekonomie om te groei • moet werkloosheidsyfers laag wees • die land moet armoede uitroei sodat al die landsburgers kan bydra tot die ekonomie • die bevolking moet gesond, opgevoed en geskoold wees om produktief te kan werk.

6. Die betekenis van produktiwiteit - ’n maatstaf van hoeveel ’n mens uitkry uit die moeite wat jy met iets doen

7. Die effek van produktiwiteit op ekonomiese groei - hoe meer produktief ’n land se arbeidsmag is, hoe beter sal die land se ekonomiese groei wees - Werklose mense produseer geen goedere of dienste nie. - Ongeskoolde werkers kan net beperkte goedere en dienste produseer. - Mense wat siek is, is lang tye nie by die werk nie.

8. Tegnologie in die produksieproses - Besighede gebruik tegnologie in die produksieproses om die proses vinniger en meer doeltreffend te maak - outomatiseer die produksieproses outomatiseer: wanneer ’n masjien gebruik word om ’n handproses te verander na ’n outomatiese proses wat vinniger en meer doeltreffend is.

Tegnologie het die volgende voordele: • hulle werk vinniger as mense • hulle maak minder foute as mense • hulle word nie moeg nie en hulle aandag word nie afgelei nie • hulle word nie siek nie en hulle neem nie verlof nie • hulle kan vir baie lang ure in die dag of die nag werk • hulle hoef nie bestuur te word nie en hulle hoef nie maandeliks betaal te word nie • hulle hoef nie opgelei te word nie

9. Die bydrae van tegnologie tot die verbetering van produktiwiteit en ekonomiese groei - maak die produksieproses vinniger, meer akkuraat en gestandaardiseer. - Dit beteken dat hulle die besigheid help om by te dra tot ekonomiese groei. - goedere en dienste kan in minder tyd produseer word. - meer produktief