Skoolbeheerliggaam-opleiding 2012

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
VAKBONDE TERME.
Advertisements

GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
RAMINGS.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
Beslote Korporasies ONR 314.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Kopiereg.
Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Funksies van ‘n Besigheid
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Op pad na jou destinasie!!
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG
`n Kerk in aksie teen armoede
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Beskerm jou grootste bate…
Wat is ramings?.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 2 Lesing 1.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
HALFJAARBERAAD AKSIES VIR 2015
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesings 2-3.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Universiteit van Pretoria
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hoërskool Bergvlam Begroting: 2016.
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
bybelgenootskap van suid-afrika.
Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013.
Visitasie.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
FIRAC MODEL.
Beslote Korporasies ONR 314.
Transcript van de presentatie:

Skoolbeheerliggaam-opleiding 2012 Program Boodskap van FEDSAS Wat doen ʼn beheerliggaam? Waarvoor moet ons oppas? Hoe kan FEDSAS jou help?

Wat doen ʼn beheerliggaam?

Wat doen ʼn beheerliggaam? Waar pas die individuele lid van die beheerliggaam in? Wat is beheer en wat is bestuur? Die rol en plek van: die voorsitter; die skoolhoof; komitees van die beheerliggaam; en die skoolbestuurspan. Die funksies van ʼn beheerliggaam 

Waar pas die individuele lid van die beheerliggaam in?

Ouers Leerders Beheerliggaam Opvoeders Skoolhoof Nie-opvoeders

Beheerliggaam Beheerliggaam Leerders Ouers Beheerliggaam Beheerliggaam Governing Body Opvoeders Skoolhoof Nie-opvoeders

Ouers Leerders Beheerliggaam Opvoeders Skoolhoof Nie-opvoeders

Beheerliggaam Beheerliggaam Leerders Ouers Beheerliggaam Governing Body Beheerliggaam Opvoeders Skoolhoof Nie-opvoeders

Beheerliggaam Beheerliggaam Governing Body

Wat is beheer en wat is bestuur?

Is dit bloot ʼn raadskamer vs ʼn klaskamer?

Wat is beheer en wat is bestuur? In die skoolomgewing is die beheerliggaam verantwoordelik vir beleidsbepaling, terwyl die hoof en ander opvoeders daardie beleid moet toepas. Art 16(1) – beheer setel in beheerliggaam Art 16(2) – staan in vertrouensposisie Art 16(3) – professionele bestuur setel in die skoolhoof

Bestuurders en “governors” BESTUURDER (doen dinge reg) Beplan Organiseer Beheer “Sake soos gewoonlik” Begroot “GOVERNOR” (doen die regte dinge) Visualiseer deur waardes Inspireer Strategies – bestuur Rus toe verandering Bring ander se werk in pas met mekaar

Skoolbeheerliggaam ‘Direksie’ Skoolhoof ‘Bestuurshoof/HUB’ Ondersteuning Skool

Departement van Onderwys Beheerliggaam Departement van Onderwys Alles buite die klaskamer Alles binne die klaskamer Skoolhoof

Die rol en plek van: die voorsitter; die skoolhoof; komitees van die beheerliggaam; en die skoolbestuurspan.

Voorsitter Sameroeper van vergaderings Beskerm die skoolhoof Handhaaf goeie verhouding en noue bande met skoolhoof – bestuur die HUB Dien as skakel tussen die beheerliggaam en ander betrokke partye, soos die Departement

Doen verslag aan beheer- liggaam Plant die vlag! Skoolhoof Drie rolle Lid van die beheerliggaam Bestuurshoof/HUB van die skool Professionele bestuurder Doen verslag aan beheer- liggaam Plant die vlag!

Skoolbestuurspan = uitvoerende komitee van ʼn maatskappy Geen regskrag Skoolhoof stel die span saam om hom te help om sy opdrag uit te voer Toepassing van beleid en strategie soos wat beheerliggaam bepaal Maak praktiese voorstelle aan die beheerliggaam

Komitees Skolewet, artikel 30 Om beheerliggaam met die verrigting van werksaamhede by te staan Beheerliggaamlid as voorsitter Besluite word bekragtig deur volle beheerliggaam ná aanbevelings Soos finansies, sport, akademie, kultuur, dissipline, bemarking, koshuise, ensovoorts

Die funksies van ʼn beheerliggaam

Die funksies van ʼn beheerliggaam Beheerliggaam is kragtens wetgewing tot stand gebring en gevolglik word hul funksies, pligte en bevoegdhede ook deur wetgewing bepaal. Twee hoofgroepe: Algemene funksies (verpligtend) Toegewese funksies (beheerliggaam se keuse)

Grondwet aanvaar – art 18 en 20(1)(b) Algemene funksies Grondwet aanvaar – art 18 en 20(1)(b) Ampsdraers, art 29(1) Komitees, art 30 Beheer van openbare skole – art 16 Toelatingsbeleid – art 5(5) Taalbeleid – art 6(2) Godsdiensbeleid – art 7, 20(1)(c)

Gedragskode vir leerders – art 8(1), 8(3) en 20(1)(d) Algemene funksies Gedragskode vir leerders – art 8(1), 8(3) en 20(1)(d) Dissipline (skorsing en uitsetting) – art 9 Finansiering van openbare skole – art 36 Skoolfonds – art 37 Begroting – art 38 Invordering – art 39 en 40 Rekordhouding – art 42 Plig om inligting te verstrek – art 59

Algemene funksies Indiensneming van personeel – beheerliggaamposte Aanbevelings by departementele aanstelling van personeel – Wet op die Indiensneming van Opvoeders, art 6, 7 en 8 Werksaamhede van alle beheerliggame –lys bevoegdhede in art 20

Artikel 20-bevoegdhede Bevorder die beste belange van die skool deur te verseker dat onderwys van gehalte voorsien word – 20(1)(a)  Aanvaar: ʼn grondwet – 20(1)(b); skool se missiestelling – 20(1)(c); en ʼn gedragskode vir leerders – 20(1)(d). Ondersteun personeel van die skool in die verrigting van hul werksaamhede – 20(1)(e) Bepaal die tye van die skooldag – 20(1)(f) Administreer en beheer die skool se eiendom – 20(1)(g) Moedig ouers, leerders, opvoeders en ander personeel van die skool aan om vrywillige dienste aan die skool te lewer – 20(1)(h) Beveel aanstelling van opvoeders en nie-opvoeders by Departement aan – 20(1)(i) en (j)

Artikel 20-bevoegdhede Laat die redelike gebruik van die skoolfasiliteite toe vir opvoedkundige programme wat nie deur die skool aangebied word nie – 20(1)(k) Die beheerliggaam kan die redelike gebruik van die fasiliteite van die skool vir gemeenskaps-, sosiale en skoolfondsinsamelings-doeleindes toelaat, onderworpe aan sodanige redelike en billike voorwaardes as wat die beheerliggaam mag bepaal, wat die heffing van gelde of tariewe vir die skool se voordeel kan insluit – artikel 20(2) Die beheerliggaam kan by ʼn vrywillige vereniging wat beheerliggame van openbare skole verteenwoordig, aansluit – artikel 20(3) – FEDSAS!  

Toegewese funksies – art 21 Met die skriftelike toestemming van die Departementshoof kan ʼn beheerliggaam enige van die volgende werksaamhede verrig:  Die instandhouding en verbetering van die skool se eiendom Die bepaling van die buitemuurse kurrikulum van die skool én vakkeuses/-opsies ingevolge die provinsiale kurrikulumbeleid Die aankoop van handboeke, opvoedkundige materiaal of toerusting vir die skool Betaling vir dienste aan die skool

Waarvoor moet ons oppas?

Waarvoor moet ons oppas? Terreinafbakening Negatiewe interne konflik/verskillende boodskappe Verskuilde agendas Finansiële wanbestuur Departementele beloftes en amptenare wat dreig Kortpaaie Dissiplinêre stappe teen leerders Aanstelling van opvoeders/skoolhoof Kontrakte vir personeel, dienste en produkte (mondelinge ooreenkomste) Om sake as gegewe te aanvaar  Beleid moet ingestel, nagevolg en bygewerk word Mnr en mev Jones – moet hê vs lekker om te hê Wiel herontdek – daar ís bestaande kundigheid en raad

ʼn Paar woorde van ons uitstallers Blaaskans vir 10 minute!

Waar pas FEDSAS in, en hoe kan FEDSAS jou help?

Wie en wat is FEDSAS? FEDSAS is die leier in skoolbeheer en -bestuur. Jy is deel van ʼn nasionale organisasie wat 1 350 skole verteenwoordig. FEDSAS is in elke provinsie, met 18 voltydse, kundige personeel. 110 vrywilligers dien in FEDSAS se strukture (nasionale raad, provinsiale raad en komitees).

FEDSAS in jou PROVINSIE Provinsiale bestuurder: Selfoon: E-pos: Provinsiale voorsitter en lid van FEDSAS se nasionale raad:

FEDSAS se produkte Sakpaswette DVD oor dissipline DVD oor finansies DVD oor menslike hulpbronne DVD oor opleiding vir beheerliggame FEDSAS-pensioenfonds FEDSAS-skoolgeldpolis Buitelandse toer www.fedsas.org.za Jaarlikse seminare

DVD oor dissipline FEDSAS het ʼn stel van drie DVD’s oor skooldissipline saamgestel. Dit bevat ongeveer vyf ure se raad oor klasdissipline, die onderliggende waardes van gedragskodes, dissiplinêre prosedures, en skorsing en uitsetting. 

DVD-handleiding vir beheerliggame Hierdie DVD handel oor onderwerpe waarby ʼn pas verkose beheerliggaam ʼn belang het, en bied ʼn uiteensetting van die regsraamwerk waarbinne die beheerliggaam funksioneer.

DVD oor menslike hulpbronne Aanstellings, dienskontrakte, dissipline in die werkplek sowel as diensbeëindiging word baie prakties in dié DVD hanteer.

DVD oor finansiële bestuur Hierdie DVD handel oor begrotings, invordering van skoolgeld, risiko’s, verslagdoening, beleid en prosedures.

Skakel met RFS vir ʼn gratis kwotasie! Pensioenfonds Die FEDSAS-pensioenfonds is in die lewe geroep om aftreevoordele aan personeel in beheerliggaamposte te bied.  Skakel met RFS vir ʼn gratis kwotasie!

FEDSAS-skoolgeldpolis FEDSAS en Liberty het ʼn skoolgeldpolis ontwikkel wat eksklusief aan FEDSAS se ledeskole beskikbaar is. Ouers kan nou ʼn polis uitneem wat hul kind se skoolgeld tot graad 12 sal dek as een of albei ouers te sterwe sou kom.

Buitelandse toer FEDSAS bied elke tweede jaar ʼn buitelandse toer vir lede van beheerliggame en skoolhoofde aan waartydens skole besoek en konferensies bygewoon word. Vanjaar kom Denemarke en Swede aan die beurt.

Seminaar Die 2012-seminaar handel oor skooldissipline en word in die derde kwartaal aangebied. Geen beheerliggaam behoort hierdie een mis te loop nie. Datums en plekke sal op die webtuiste aangekondig word.

www.fedsas.org.za Besoek die mees omvattende webblad oor skoolbeheer en -bestuur! Wette, hofsake en regsmenings Adverteer poste by jou skool Bemark jou skool deur foto’s op te laai Kom ons gaan kyk …

Die geveg!

Geniet elke oomblik van jou taak as beheerliggaamlid!