Visionerings-oefening vir groepe(7min)

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Kenmerk: Offervaardigheid
Rom.6: en :
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
MA.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Gedagtenis maaltyd.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Blind date Moontlike antwoorde:.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Vrugte van die Gees.
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
God het nie witbroodjies nie!
Welkom by die Kategese 6 Mei 2018.
Welkom, Leiers!.
Oefening 1: Gesig oefening
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
Hartlik welkom in die Erediens!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
17. En die wenner is Konings 18.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Visionerings-oefening vir groepe(7min) Verwelkom die mense en verduidelik hoe dit inpas by die breë proses in die gemeente Vertel wat dit vir jou beteken het om dit te doen Die proses neem 90min om te voltooi Lees Ef 1:15-23 en doen ‘n gebed

Nadenke oor wat God vir ons elkeen se Sonder jou af vir 30min sodat elkeen rustig stil kan raak en kan nadink oor wat die Here oor die afgelope 6 maande besig is om vir jou te sê. (benut gerus die terrein) ons handhaaf ‘n spraakverbod Maak ‘n paar aantekeninge Probeer om ‘n patroon agter te kom

Klei-simbole(15min) Jy het nou bewus geword dat die Here met jou praat, deel jou ervaring kortliks met mekaar maak ‘n simbool uit die klei wat uitbeeld hoe jy verstaan die Here jou wil gebruik.

Ons deel die simbole met mekaar Maak die tafel skoon met net ‘n blaaibordvel daarop Gee aan elkeeen die kans om: Sy/haar simbool te wys sonder om iets te sê- groep bespreek dit eers terwyl jy luister Jy kry kans om dit te verduideliking Het ons iemand in die gemeente nodig wat so dink oor hom/haarself? Voorbidding Herhaal prozses met die volgende persoon

Klei-simbole(45min) Herhaal die proses met elke persoon Wanneer almal klaar is: Skuif die simbole rond indien van hulle aansluit by mekaar of mekaar nodig het Skryf by elke simbool een of twee woorde wat dit beskryf op ‘n blaaibordvel en handig die blaarbordvel in by die visiekomitee……

Wat het jy nodig Afskrif van Ef1:15-23 Klei: handvol vir elke persoon(BUVTON kan julle help om te bestel) Blaaibordvel Filtpen Skryfpapier Podlote of penne CD met musiek van eie keuse