Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
My siel, Pa Marie van Rensburg
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Wat my ma my geleer het.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Brief Fernel A. Abrahams.
Wetenskapmannetjies Verkleiningsvorm: hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges, maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtende houding teenoor.
Rondom my Dawie de Jager.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
IS ONS GEMEENTEMATERIAAL STERK?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Kwart-voor-sewe-lelie (6)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Ons wag.
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Hartlik welkom in die Erediens!
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus. Martha METONIMIA: Alle ma’s tree as ’n Martha op. Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.

OPSOMMING: Die spreker tree as kind op wat getuig van die pa se brutaliteit teenoor haar ma. Aanvanklik kry ons die idee dat dit ’n gelukkige en normale gesin is wanneer die kind en haar ma van die kerk terugkeer huis toe. Daar ‘s ’n wending (verandering) wanneer ons ontdek dat die ma haas om by die huis te kom uit vrees vir haar man.

Vrye Vers: Punktuasie ontbreek my ma se naam is Martha as iemand my eendag vra hoe baie ek haar liefhet sal ek net sê dat toe ek vier jaar oud was het ek saam met haar in die donker trug huis toe gestap van ’n biduur af waar my Praatvers: Ek-spreker (my) Voorplasing en (ek) agterplasing beklemtoon dat dit ’n persoonlike vertelling is. Die leser word onmiddelik by die spreker wat nou ’n volwassenne is, se emosies betrek.

Vrye Vers: Punktuasie ontbreek Kleinletters dui aan haar weerloosheid en dat sy nog jonk was. Geen komma wat beteken sy praat soos ’n kind aaneen sonder ophou. (babbel) Enjambement versnel die leestemponjambemente - versnel die tempo Vrye Vers: Punktuasie ontbreek my ma se naam is Martha as iemand my eendag vra hoe baie ek haar liefhet (,) sal ek net sê dat toe ek vier jaar oud was het ek saam met haar in die donker trug huis toe gestap van ’n biduur af waar my

Vrye Vers: Punktuasie ontbreek Wanneer sy eendag ’n volwassenne is, sal sy as ’n ooggetuie optree wat later in haar lewe verslag gaan doen oor hoe haar ma se lewe was toe sy nog kind was. my ma se naam is Martha as iemand my eendag vra hoe baie ek haar liefhet sal ek net sê dat toe ek vier jaar oud was het ek saam met haar in die donker trug huis toe gestap van ’n biduur af waar my Haar ouderdom toe sy begin bewus raak dat haar pa haar ma mishandel. Trug i.p.v. Terug= uitkapping of sinkopee. As ’n klank in die middel van ’n woord wegval. Versnel ritme en leestempo.

Vrye Vers: Punktuasie ontbreek Donker: Sy assosieer die nag met slegte, donker herinneringe van haar kleintyd wat sy oproep as volwassenne. my ma se naam is Martha as iemand my eendag vra hoe baie ek haar liefhet sal ek net sê dat toe ek vier jaar oud was het ek saam met haar in die donker trug huis toe gestap van ’n biduur af waar my Haar ma was godsdienstig. Dit bring verlossing vir haar ma. Help haar om haar moeilike lewe te aanvaar.

Enjambement: Dui op pa wat ma onophoudelik mishandel het. Soos die jare verby gegaan het, het sy haar pa slegs as ’n man gesien. Vervreemdheid en liefdeloosheid teenoor die liefde wat sy vir haar ma gehad het. Haar ma belangrik in haar lewe. Sy is die enigste karakter wat ’n Naam in Hoofletter toegeken word. pa gewag het om haar te slaan sodra sy instap my ma het altyd vinnig gestap huis toe na haar ander kinders en haar man Het respek vir haar pa verloor = hy word ’n vreemdeling omdat hy haar emosioneel laat ly Die pa se mishandeling van haar ma veroorsaak dat hy soos ’n vreemdeling vir haar raak en sy verloor respek vir hom (pa teeneer man) Haar ma moes haas om by die huis te kom uit vrees vir haar pa en nie uit liefde of dat sy daar veilig sal voel nie. Ironie

Enjambement: Dui op pa wat ma onophoudelik mishandel het. Haar broers en susters (sibbe) was moontlik nog te jonk (naamloos) om te besef dat hul pa ’n wrede man is. pa gewag het om haar te slaan sodra sy instap my ma het altyd vinnig gestap huis toe na haar ander kinders en haar man Simboliek: Huis verteenwoordig veiligheid/sekuriteit en liefde. Ironies want hier woon hul in vrees vir hul pa.

Huishoudelike geweld het ’n negatiewe invloed op kinders. Hier kan ons die kind se pyn sterk aanvoel. Sy sukkel met die idee dat haar ma konstant mishandel word en sy huil. Tema van hartseer wat deur mishandeling veroorsaak word. ek moes sukkel om by te bly toe skielik toe begin ek huil (Wit spasie dui aan dat tyd verby gegaan het) alleen in die donker omdat al my liefde vir haar niks beteken nie. Die volwasse kind voel magteloos omdat haar liefde nie haar ma kon beskerm nie. Sy voel eensaam in haar donker herinneringe aan die slegte invloed wat huishoudelike geweld op kinders en vroue het. Albei is magteloos en voel verlate/alleen (abandoned) tydens hierdie insidente. Donker word herhaal: Beklemtoon dat hierdie pyn (donkerte) van kleintyd tot volwassenheid by jou bly.