LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Handoplegging.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Rom.6: en :
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
In Sri Lanka word alle gelowe beskou as ondergeskik aan Boeddhisme.
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE LEGKAART HANDE MENS WASKOM HANDOEK

Elke keer as ek die LOGO sien, moet ek onthou Ek is hier oor God, maar ek is hier vir die wêreld. Nie gebind aan taal, kultuur en mensgemaakte grense nie. Ek maak ‘n verskil… deur Jesus se verlossing en genesing, met my dienswerk, aan mense te gee. Ek is hier om ‘n rol te vul …en nie net ‘n stoel nie.

AARDBOL Fokus is na buite - die verlore wêreld - Joh. 3:16 KRUIS Jesus is die Middelpunt - die Alfa en Omega - Op.21:6 SLANG Koperslang op die paal - Simbool van genesing - Num.21:8 LYNE OOR GRENSE Reik uit oor grense van land, taal, kultuur, denominasie en beperkinge van ons denke - Mk. 13:10 HEMEL EN AARDE Hemele en aarde ontmoet waar Gelowiges deur Gebed put uit die krag van God en die effek sien op aarde - Jes. 49:13 LEGKAART Elkeen is nodig om die prentjie te voltooi HANDE Familie, Neem mekaar se hande en werk saam, help mekaar MENS Lidmaat - Uit stof van aarde, gewone mens deur God geroep WASKOM Blou water in waskom - Dien met jou gawes deur voete te was HANDOEK Wit handoek wat reinheid voorstel - Opoffer om skoon te maak.

In GSG staan formele lidmaatskap nie sentraal nie… LIDMAATSKAP IN GSG Hier beskou ons elke gelowige as lid van God se universele kerk Daarom kan slegs hulle wat opreg bely dat hulle in Jesus Christus alleen glo as hul Verlosser en Here, as lid van sy kerk aanvaar word In GSG staan formele lidmaatskap nie sentraal nie… WANT Wanneer ons eendag baie is, wil ons nie daarop roem nie As God iemand na ‘n ander tuiste roep moet hy/sy vry wees om te gaan Ware lidmaatskap word bewys deur “dienaarskap” en nie deur ‘n naam op ‘n lys nie.

Dus: Selfs al voel jy nog nie reg om Jesus te bely nie… is hier ‘n plek vir jou …elkeen wat gee moet eers ontvang Bly so lank as wat jy nodig vind Ons gebed is dat jy hier ‘n tuiste sal kry en dat liefde ons soos familie aan mekaar sal bind