Hand. 1: 4 - 11.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Toewyding.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Handoplegging.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
JULLE SAL MY GETUIES WEES
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Handelinge 1:1-11 PowerPoint agtergrond
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bekering.
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
KOM NA MY TOE….
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Hand. 1: 4 - 11

Hand. 1: 4-11 Terwyl Hy 'n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van My gehoor het. Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal binne 'n paar dae met die Heilige Gees gedoop word.” Toe hulle 'n keer weer bymekaar was, het hulle vir Jesus gevra: “Here, is dit nou die tyd dat U die koninkryk vir Israel weer gaan oprig?” Hy het hulle geantwoord: “Dit is nie vir julle om die tyd en omstandigheid te weet wat die Vader in sy eie mag bepaal het nie.

Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien, en 'n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie. Terwyl Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar skielik twee mans in wit klere by hulle gestaan. Dié sê toe vir hulle: “Galileërs, waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het.”

ONS BID SAAM.

Die tema: ‘N BELOFTE ‘N OPDRAG EN ‘N TOEKOMS!

MET HEMELVAART VIER ONS DIE TEENOORGESTELDE NAAMLIK: JESUS SE “WEGGAAN”!

MET HEMELVAART IS DAAR DRIE DINGE OM OP TE FOKUS: 1) Die BELOFTE gemaak. 2) Die OPDRAG gegee asook, 3) Die ware REDE vir die WEGGAAN!

Rakende die BELOFTE is daar twee sake: 1) Rakende die BELOFTE is daar twee sake: 1) Jesus gaan na die VADER om vir ons plek voor te berei. (hiervoor verruil Jesus sy “menslike” gestalte vir Sy GODDELIKE GESTALTE!) 2) Jesus sal Sy dissipels nie alleen agter laat nie, Hy gee die belofte van die HEILIG GEES!

By die OPDRAG is die volgende belangrik: 1) By die OPDRAG is die volgende belangrik: 1) Ons is Jesus se GETUIES in die wêreld! 2) Ons kan die “OPDRAG” nie ignoreer nie – ons moet REAGEER: deur PASSIEF of AKTIEF te wees!

Derdens die WARE rede vir Jesus se weggaan: 1). Hy kom weer TERUG. 2) Derdens die WARE rede vir Jesus se weggaan: 1) Hy kom weer TERUG. 2) Hierin lê ons UITDAGING, ons AANMOEDIGING en ook ons HOOP vir die toekoms!

Die boodskap van HEMELVAART is: Jesus is deur sy GEES nog steeds besig om Sy Kerk te LEER, te laat DOEN en te BEWAAR!

Mag sy Gees jou KRAG gee om die TOEKOMS met ‘n besliste HOOP in te gaan!

ONS BID SAAM.