LIEFDESBRIEWE.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
MA.
Beeld van God.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

LIEFDESBRIEWE

LIEFDESBRIEWE TUSSEN TWEE VERLIEFDES

My liefste André Dankie vir jou brief, wat net nou so skattig in my deur gesteek het toe ek tuiskom, belaai met pakkies, dis baie sonnig op straat en gemaak vir daardie dag in die veld of die duine. As die wit volksie hier was, sou ons kon uitry na Stellenbosch of Paarl, of Houtbaai?Het jy my mismoedige brief van Donderdag gekry? Jou brief van vanoggend is baie duidelik en ek verstaan volkome hoe jy voel, my skatkind. En tog …

Ek het jou oor die telefoon en in my brief vertel van Jack ­[Cope] se besoek, en wat ek aan hom gesê het, dat jy my wil kom sien, en sy reaksie. Sedertdien het ek hom nie weer gesien nie, en toe ek gister vriendskaplik bel, vra hy: “How are the matrimonial plans going?”

Dis ook gevolg. En die gevolge word al meer en meer, en die gevolge in ons sodat jy later miskien hoegenaamd niks daar op Grahamstad sal kan red nie. As dit vir ons albei net ’n avontuur was (want dis óók ’n avontuur) sou alles natuurlik minder ingewikkeld gewees het.

Maar ik zal bij jouw [je] blijven Maar ik zal bij jouw [je] blijven. Omdat ek moet en omdat ek wil en omdat dit nie anders kan nie en omdat jy my kosbare ontdekte skat is en omdat jy my liefhet. “The moment you are influenced you are corrupt[ed].” Dis wat Tolstoi sê, en dáárom waak ek soos ’n leeu oor haar kleintjies, oor jou in my. En daarom miskien spot Jan [Rabie] my gisteraand, “Liewe hemel, Ingrid, as ek André Brink se naam noem, verander jou uitdrukking!”

LIEFDESBRIEWE BEVAT - Hoe die een die ander een besing! Hoe elkeen sy hart uitpraat! Hoe julle die klein dingetjies met mekaar in die grootste detail deel! Hoe julle die mooi en lekker dinge met mekaar deel! Hoe julle saam droom!

In liefdestaal taal – Bou ons mekaar op Trek jy jou vrou aan, sit jy grimering aan, bewonder jy haar lyf, maak jy haar hare mooi, vat jy haar plooie weg – maak jy haar mooi – bevestig jy haar waarde - Bevestig jy jou man se waarde, sy koningskap, profeet, rigter – as rots, minaar en beste vriend Is die taal wat deur God vir die mens ontwerp is daarom hoef ons dit nie te leer in boeke nie, dit kom natuurlik – ons ontwerp is eintlik so gemaklik daarmee dis die enigste taal wat die sender en ontvanger vervul, versadig laat en – vrede, vreugde en blydskap verskaf!!

LIEFDESTAAL TAAL VRUG Meisie / Ou Beste Vervulling Mooi Vrede Liefde VERLIEFDHEID LIEFDESTAAL GEDAGTES Meisie / Ou Beste Mooi Liefde Lekker dinge TAAL Besing hom /haar Opboutaal Mooimaak Deel mooi drome Spreek lewe VRUG Vervulling Vrede Vreugde Blydskap Lewe

PRESTASIETAAL Werk Worries Geld TAAL Politiek VRUG GEDAGTES Werkstaal MINDERWAARDIGHEID GEDAGTES Werk Worries Geld Politiek TAAL Werkstaal Worrytaal Geldtaal Politieketaal Vreestaal Oordeel VRUG Angstigheid Vreesagtigheid Spanning Liefdestaal verdwyn Ontbloting

GOD SE LIEFDESBRIEF AAN DIE MENSDOM

Vrede Seën Voorspoed Hoopvolle toekoms TAAL VRUG Geregtigheid GEDAGTES Liefde Verhouding Nageslag Vrede Seën Voorspoed Hoopvolle toekoms MY IDENTITEIT TAAL Geregtigheid Jesus Geen oordeel VRUG Lewe in oorvloed Heerskappy Gesag Heerlikheid

GOD SE BRIEF SȆ: Dat ek geskep is na Sy beeld en Sy gelykenis Dat ek toegerus is om die aarde te bewerk en te bewaak Dat ek geseen is met alle geestelike seeninge in die hemel en op die aarde Dat ek vrugbaar is en kan vermeerder Dat God ‘n verhouding met my begeer Dat Hy my aangetrek het met die mantel van geregtigheid Se dat ek perfek is Se dat ek sonder vlek of rimpel is Geheilig is / Rein Dat ek Sy kind is en daarom erfgenaam DAT EK GOD SE LIEFDESBRIEF IS EN ELKE WOORD VAN GOD IS IN MY GESKRYWE

ADAM WORD MISLEI DEUR DIE VYAND, IN DIE PROSES VERLOOR HY: GESAG DIE VERMOë OM DIE LIEFDESBRIEF VAN GOD TE VERSTAAN

NOU KAN MENS WAT HERSTEL IS LIEFDESBRIEF WEES

ADAM – DOEN DIT SELF - MINDERWAARDIG – GEEN IDENTITEIT JESUS – DOEN ALLES KLAAR – HY HERSTEL EN BEVESTIG ONS IDENTITEIT – HG – MAAK BRIEF VERSTAANBAAR NOU KAN ONS DIE VERSKIL WEES –

DIE KINDERS VAN GOD WORD AS ‘N LIEFDESBRIEF GEOPENBAAR!!!!