Visitasie.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
RAMINGS.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
Verantwoordelike Vernuwing
Gedagtes rondom die nagmaal
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
SINODE DIE PAD VORENTOE
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
VAT DIT OF LOS DIT
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Beskerm jou grootste bate…
Wat is ramings?.
Joh. 14: :
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Kollektes.
Kerkgroei Bediening begin by die predikant
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom, Leiers!.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
\.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan.
Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
\.
\.
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Visitasie

Wat beteken die woord visitasie? Visitasie kom van die Latynse woord “visito” wat beteken: “dikwels sien”, “besoek” (vergelyk die Engelse woord “visit”). Soos lidmate huisbesoek ontvang, ontvang die gemeente nou “huisbesoek”.

Doel van visitasie Die doel van visitasie is, breed gestel, dat kerke in Klassisverband op mekaar sal ag gee en mekaar sal bystaan sodat hulle, deur getroue ampsbediening, steeds meer sal beantwoord aan die merktekens van die ware kerk volgens artikel 29 van die Nederlandse Geloofsbelydenis.

Wie is die visitatore? Visitatore is niks anders nie as deputate van die Klassis met ‘n spesifieke (breë) opdrag. Artikel 44 van die Kerkorde lees: “Die Klassis moet minstens twee van die oudste, mees ervare en geskikte bedienaars van die Woord as visitatore benoem….”.

Afkondiging van visitasie Afkondiging van visitasie moet herhaaldelik en duidelik  aan die gemeente afgekondig word. Die doel hiervan is sodat nie slegs die kerkraad nie, maar ook die lidmate op hoogte kan kom van die komende visitasie en kan op grond van hierdie afkondigings betyds reëlings in hierdie verband met die kerkraad tref.

Wat gebeur tydens die visitasie? Die spesifieke opdrag word breedweg in KO art 44 aan visitatore gegee: vasstel of ampsdraers hul ampte getrou waarneem, by die suiwerheid van die leer bly, die kerkorde in alles onderhou en die stigting van die gemeente en onderwys van die jeug behoorlik na hulle vermoë bevorder; nalatiges betyds broederlik vermaan; Met raad en daad alles kan help reël wat bevorderlik is vir die vrede, die opbou en belange van die kerk.

Wat gebeur tydens die visitasie? Kerke het saam met mekaar (in Sinode) besluit dat die visitatore ook aan die volgende aandag moet gee: Kerk se finansies en finansiële state. Kerke se ramings en oorbetalings daarvan. Verpligte kollektes en die oorbetaling daarvan. Dankoffers in en deur die gemeente. Versorging van die gemeente se predikant/e & finansiële voorsiening by emeritering. (Handelinge Sinode 2009:274, pt 1.2.19; 344, pt 4.2.4)