Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Liefde vir mekaar – Deel 1
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Die ou-ou tyding.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Beeld van God.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Fillipense . 4: 6 Wees oor niks besorg nie , maar laat julle begeertes in alles deur GEBED en smeking met danksegging bekend word by JAHWEH Fillipense.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Die Beeld van JASHUA.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms van die Heilige Gees (16) bewaring van Vader se Woord (16)

JAHSHUA SE LAASTE GEBED (SY ‘HOËPRIESTERLIKE’ GEBED) (DIE GROOT ‘INTERSESSOR’- GEBED)

Jahshua het opgekyk en gesê: Joh 17:1-5 Jahshua het opgekyk en gesê: Vader, die tyd het aangebreek; verheerlik u Seun, sodat u Seun U ook kan verheerlik deur die gesag wat U Hom oor alle mense gegee het: dat Hy aan almal wat U Hom gegee het, die ewige lewe kan gee. En dit is die ewige lewe: dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jahshua, die Verlosser, wat U gestuur het. Ek het U verheerlik op die aarde. Die werk wat U My gegee het, het Ek afgehandel. En nou, Vader, verheerlik My by Uself met die heerlikheid wat Ek by U gehad het voordat die wêreld was.

aan die mense wat U My uit die wêreld gegee het. 6-8 Ek het u bekend gemaak aan die mense wat U My uit die wêreld gegee het. Hulle het aan U behoort, en U het hulle aan My gegee, en hulle het u woord bewaar. Teen hierdie tyd weet hulle dat alles wat U My gegee het, van U kom, want die woorde wat U My gegee het, het Ek aan hulle oorgedra; en hulle het dit ter harte geneem en tot volle oortuiging gekom dat Ek van U uitgegaan het en dat U My gestuur het

Hulle behoort aan U en aan my, en Ek gaan in hulle verheerlik word. 9-11 Ek bid vir hulle; (nie vir die wêreld nie, maar vir die wat U My gegee het, omdat hulle aan U behoort). Hulle behoort aan U en aan my, en Ek gaan in hulle verheerlik word. Ek vertrek uit die wêreld en kom na U toe, maar hulle bly agter. Heilige Vader, bewaar hulle in u Naam, sodat hulle een kan wees net soos Ons

Terwyl Ek saam met hulle in die wêreld was, 12-13 Terwyl Ek saam met hulle in die wêreld was, het Ek hulle in u Naam bewaar. Ek het oor hulle gewaak en nie een van hulle het verlore gegaan nie, behalwe die een wat u plan van redding wou bederf, sodat die Skrif vervul sou word. Maar nou is Ek op pad na U toe; en Ek doen hierdie gebed in hulle teenwoordigheid, sodat hulle my blydskap later volkome in hulle kan hê

Ek het hulle u woord gegee, en die wêreld het hulle gehaat 14-16 Ek het hulle u woord gegee, en die wêreld het hulle gehaat omdat hulle nie van die wêreld is nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie. Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose bewaar.

Reinig en sonder hulle af deur u waarheid (u woord). 17-19 Reinig en sonder hulle af deur u waarheid (u woord). Soos U my in die wêreld gestuur het, het Ek ook hulle gestuur. En Ek wy Myself aan hulle toe, sodat hulle ook in die waarheid toegewy kan wees

Ek bid nie net vir húlle nie, 20-23 Ek bid nie net vir húlle nie, maar ook vir dié wat deur hulle woord in My sal glo, dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; en dat hulle ook in Ons een mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het. Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle volkome een kan wees, net soos Ons een is: Ek in hulle en U in My; sodat die wêreld kan sien dat U My gestuur het en hulle liefhet het net soos U My liefhet

Vader, Ek wil hê dat hulle (wat U My gegee het), 24 Vader, Ek wil hê dat hulle (wat U My gegee het), ook saam met My sal wees waar Ek is, sodat hulle my heerlikheid kan sien wat U My gegee het omdat U My liefgehad het voor die grondlegging van die wêreld

Ek het u Naam aan hulle bekend gemaak 25-26 Regverdige Vader, al het die wêreld U nie geken nie, het Ék U geken, en hulle hier is oortuig dat U My gestuur het. Ek het u Naam aan hulle bekend gemaak en sal dit nog verder bekend maak, sodat U liefde vir My in hulle kan wees, en Ek in hulle